Paaslike inwoners van Ncotshane in die noorde van KwaZulu-Natal het die huis van ‘n moordverdagte aan die brand gesteek.
Die swart man word daarvan verdink word dat hy ‘n vierjarige seun vermoor het vir moetie.
‘n Polisiewoordvoerder, Thulani Zwane, sê die seun is Woensdag as vermis aangemeld.
Die liggaamsdele van die seun is vroeër in ‘n sak gevind by ‘n kerk naby Pongola.
Na bewering het iemand op die liggaamsdele in die sak afgekom en die polisie ontbied.
Die huis wat afgebrand is behoort aan ‘n plaaslike pastoor.

1 2 3 en hulle reken af met die moordverdagte. Ek is al so keelvol om na die spul te verwys as barbaars, ek is steeds soekend na ‘n meer gepaste woord.
“ek is steeds soekend na ‘n meer gepaste woord”.
Wat van snoodaard? Uit die Bybel … Nahum 1:15
snoodaard = slegte, of gemene, of, ondankbare persoon. Ook misdadiger
Dankie Riffels ! Moet erken, ek ken nie die woord nie, sal dit nou onthou.
Hierdie is een manier vir die mense om die misdaad te bekamp. As dit egter ek of jy is wat so iets net sou bedink dan sal ons in die trunk beland.