Paaslike inwoners van Ncotshane in die noorde van KwaZulu-Natal het die huis van ‘n moordverdagte aan die brand gesteek.
Die swart man word daarvan verdink word dat hy ‘n vierjarige seun vermoor het vir moetie.
‘n Polisiewoordvoerder, Thulani Zwane, sê die seun is Woensdag as vermis aangemeld.
Die liggaamsdele van die seun is vroeër in ‘n sak gevind by ‘n kerk naby Pongola.
Na bewering het iemand op die liggaamsdele in die sak afgekom en die polisie ontbied.
Die huis wat afgebrand is behoort aan ‘n plaaslike pastoor.

