Leon Lemmer: Alex Boraine oor die nuwe Suid-Afrika: Van utopie tot distopie

“Wat ons nodig het, is om al ons kragte te gebruik om van hierdie verdomde regering ontslae te raak” (Die Burger, 30 Junie, p 2). Aan die woord is Alex Boraine (gebore in 1931, met ‘n Afrikaner-pa) wat eens by die ANC vlerk gesleep het. Hy het algemeen bekend geword toe hy Desmond Tutu se

Lees verder: Leon Lemmer: Alex Boraine oor die nuwe Suid-Afrika: Van utopie tot distopie

Duitsland maak reg vir duisende asielsoekers

Die wêreld se grootste handelsuitstalterrein in Hanover, Duitsland, gaan ruimte beskikbaar stel vir sommige van die duisende vlugtelinge wat in Duitsland op gedaag het. Die land het met ‘n skerp toevloei van migrante te doen wat na verwagting later vanjaar die 500 000 kerf sal haal. Die kantoor vir Migrasie en Vlugtelinge sê tydelike woonstrukture

Lees verder: Duitsland maak reg vir duisende asielsoekers

Ouers deur swart aanvallers geskiet

‘n Egpaar van Bryanston, Johannesburg, is geskiet terwyl hulle probeer het om hul 9-jarige dogter te beskerm teen swart aanvallers. Die Citizen berig dat Barbara Edwards Woensdagoggend om hulp geskree het toe sy en haar man, Norman, voorgekeer is deur drie swart gewapende rowers op hul eiendom. Edwards het aan die koerant gesê haar dogter

Lees verder: Ouers deur swart aanvallers geskiet

Aardbewing tref DRK

‘n Aardbewing van 5,6 het in die vroeë oggendure in die oostelike deel van die Demokratiese Republiek van die Kongo getref. Op Vrydag, plaaslike tyd, teen ‘n relatief vlak diepte van 10 km, het die Amerikaanse Geologiese Opname Donderdag berig dat die aardbewing na aan die land se grens met Rwanda voorgekom het. Die aardbewing

Lees verder: Aardbewing tref DRK

Twee gebruik glo Zuma se naam vir gunste en geld

Die presidensie het ‘n waarskuwing uitgestuur ma maatskappye se uitvoerende beamptes asook die publiek om op die uitkyk te wees vir twee swart vroulike bedrieërs wat die naam van President Jacob Zuma en die presidensie misbruik om werk en gunste te verkry. ‘n Woordvoerder, Bongani Majola het gesê ‘n vrou met die naam van Pink

Lees verder: Twee gebruik glo Zuma se naam vir gunste en geld

Helter Skelter

Sodra ons die naam “Charles Manson” uiter, sal die meeste mense weet van wie ons praat. Die hippie-sekteleier uit die sestiger jare wat die wêreld geskok het toe hy sy volgelinge aangehits het om mense op die mees barbaarse wyse te vermoor. Seker sy bekendste slagoffer was die aktrise Sharon Tate gewees, wat op daardie

Lees verder: Helter Skelter

Al-Basjir skort doodsvonnisse op in vredespoging

Soedan se eerste visepresident, Bakri Hassan Saleh, het Maandag aangedui dat die vonnisse, insluitende die doodsvonnis van gewapende rebelle, opgeskort kan word. Die aanbod is aanvanklik vir die duur van die samespre­kings vir nasionale versoe­ning geldig. Die samespre­kings is ’n hernude poging deur die regering om ’n einde aan gevegte te maak waarin die land

Lees verder: Al-Basjir skort doodsvonnisse op in vredespoging

Vlerk wél van MH370 sê Maleisië

Die Maleisiese eerste minister het bevestig dat ‘n wrakstuk wat verlede week naby die eiland Reunion in die Indiese Oseaan gevind is, wél afkomstig is van die vermiste Maleisiese vlug MH370. Die fragment van die vleuel bekend as ‘n flaperon is na die vasteland van Frankryk geneem nadat dit verlede week met eendmossels bedek op

Lees verder: Vlerk wél van MH370 sê Maleisië

Britse oliemaatskappy vir korrupsie ondersoek

’n Oliemaatskappy onder voorsitterskap van ’n voormalige leier van die Britse konserwatiewe party, word vir beweerde korrupsie in Somalië ondersoek. Soma Oil and Gas, ’n ­private maatskappy waarvan lord ­Michael Howard die ­voorsitter is, het Maandag ­ontken dat die maatskappy ’n half­miljard Amerikaanse dollar aan ­regeringsamptenare in ­Somalië betaal het om ’n ­olie-eksplorasieooreenkoms te beskerm.

Lees verder: Britse oliemaatskappy vir korrupsie ondersoek

‘Samelewing ag leeu hoër as mens’

Dit is betreurenswaardig wanneer die samelewing ’n vlak bereik waar ‘n leeu se waarde hoër is as die van ’n mens. Dit is volgens toerismekenner, Melville Saayman, en volg op die omstredenheid rondom die onwettige doodmaak van Cecil die leeu deur die Amerikaanse jagter Walter Palmer, verlede maand. Saayman het kommentaar gelewer nadat dié gebeurtenis

Lees verder: ‘Samelewing ag leeu hoër as mens’