Amcu weier steeds om die die nuwe ooreekoms tussen arbeid en mynbou te onderteken. ‘n Aantal mynwerkersvakbonde sê egter die jongste ooreenkoms kan werksverliese in die sektor te voorkom, indien die implementering daarvan aan sekere vereistes voldoen. Die NUM, Solidariteit, UASA en SAMDA het almal die ooreenkoms onderteken. Die vakbonde het die stappe en verbintenisse
Vragmotor vol ontbindende lyke verhoog migrante-krisis
Die ondraaglike stank van ontbindende lyke van 71 onwettige immigrante in ’n verlate vragmotor in Oostenryk het gelei tot die inhegtenisname van vyf mense. Die lyke was die van 59 mans, agt vroue en vier kinders wat in die vragruim toegesluit was. Die vragmotor is Donderdag verlate langs die hoofweg tussen Boedapest en Wene gevind,
Lees verder: Vragmotor vol ontbindende lyke verhoog migrante-krisis
Madelein Louw: Poetin, Zuma en Verwoerd se ‘nukes’
Sodra koerante na ‘nukes’ verwys, laat dit lesers aan atoombomontploffings en kernoorlog dink. Daarom gebruik wit beheerde liberale koerante in Suid-Afrika die woord “nukes” met opset wanneer hulle na Poetin en Zuma se kernkragvoorstelle verwys. Hoofstroom- wit beheerde koerante in Suid-Afrika, beide Engelse en Afrikaanse meningsvormers, is deurgaans grensloos beledigend anti-Poetin en anti-Zuma. Poetin en Zuma laat
Lees verder: Madelein Louw: Poetin, Zuma en Verwoerd se ‘nukes’
EU beplan krisisberaad om migrante weg te wys
Europese Unie se (EU) binneland ministers sal op 14 September ‘n krisisberaad hou wat gemik is op die huidige migrasieprobleem wat hande uitgeruk het, het die EU se roterende presidentska Sondag aangekondig. Europa sukkel met die grootste vloei van immigrante sedert die Tweede Wêreldoorlog. Die Britse sekretaris van Binnelandse Sake, Teresa May sê die beginsel
Eskom ontken dat Medupi al R300 miljard kos
Konstruksie van die Medupikragstasie by Ellisras (Lephalale) in Limpopo, sal na verwagting teen 2019 voltooi wees, en sal ten minste R105 miljard kos, het Eskom Sondag gesê. “Daar is berigte dat die projek R300 miljard sal kos … ons weet nie waar die syfer vandaan kom nie,” het Abram Masango aan joernaliste gesê tydens die
Swartvlek onder beheer terwyl markte in Ooste groei
Sitrusboere in Suid-Afrika is nie verleë oor die EU se besware teen ‘n sogenaamde swam op hul produkte nie. Sitrusinvoere na Europa is voorheen gestaak weens vrese oor swartvlek. Dié stap is deur talle ontleders gesien as ‘n manier om Suid-Afrikaanse produkte uit die mark te hou tot voordeel van ander produsente. Die EU koop
Lees verder: Swartvlek onder beheer terwyl markte in Ooste groei
Woolworths wen voedselinflasie
Woolworths dui nie aan met hoeveel pryse gestyg het op hulle produkte nie en dit is dus moeilik om te bepaal of klereverkope of ‘n toename in kospryse tot hul goeie winste bygedra het. Die verkope van kos het met 13,5% gestyg te midde van ‘n gemiddelde prysverhoging van 7,7% nadat groter winkels geopen is
Man in bors geskiet op N1 by Allandale
‘n Man in sy dertigs is in ‘n ernstige toestand in die hospitaal nadat hy twee keer in die bors geskiet is op die N-1 hoofweg naby die Allendale-afrit in Midrand. Die ligte motorvoertuig waarin die slagoffer gereis het, was geparkeer teen die kant van die padversperring. Die enigste insittende het buite langs sy voertuig
Dan Roodt: Kan Afrikaners en Afrikaans dié genadelose aanslag oorleef?
Tale en kulture het deur die eeue uitgesterf. Ons sal nooit weet of daar ‘n groot letterkunde of manjifieke idees in daardie tale bestaan het nie. Selfs Latyn, wat eens op ‘n tyd die taal van die hele Europa was word nie meer gepraat nie. Byna daagliks lees on berigte oor hoe Afrikaans verder uit
Lees verder: Dan Roodt: Kan Afrikaners en Afrikaans dié genadelose aanslag oorleef?
Leon Lemmer: Max du Preez oor Afrikaners en Afrikaans op Stellenbosch
In sy jongste rubriek, “Grond skuif onder Maties” (Die Burger, 29 deser, p 11), jubel Max du Preez eintlik oor die verhoogde transformasiedruk wat daar op die Universiteit Stellenbosch (US) uitgeoefen word. Dit is duidelik dat hy verkies dat die US van weleer met wortel en tak uitgeroei word. Hy verwys na die “eeu oue
Lees verder: Leon Lemmer: Max du Preez oor Afrikaners en Afrikaans op Stellenbosch
