Nooddienspersoneel op soek na oorlewendes in die puin van ’n toringgebou in Nairobi. Ten minste vier mense is dood, 40 beseer en verskeie ander word vermis ‘n dag nadat ‘n ses-verdieping residensiële gebou ineengestort het in die Keniaanse hoofstad, sê amptenare. Onder die dooies was ‘n een-dag-oue baba, het reddingswerkers gesê. Die hoop vervaag dat
Swartrenoster kan uitsterf in 2015
Die swartrenoster is een van 13 spesies wat die wêreld dalk vanjaar moet groet en nooit weer lewendig gesien gaan word nie, het die Republikein berig. Met net meer as 4 800 swartrenosters in die wêreld oor, sal selfs die vurigste bewaringspogings nie help om stygende renosterstropery en die verhoogde aanvraag na renosterhorings op die
Wêreldleiers veroordeel dodelike aanval op satiriese tydskrif
Wêreldleiers het ‘n dodelike aanval veroordeel by die kantore van die satiriese Franse tydskrif Charlie Hebdo waarin minstens 12 mense doodgeskiet is Woensdag. President François Hollande het gesê die aanval was “ongetwyfeld” ‘n terroriste-aanval. Daar was geen onmiddellike verklaring vir die aanval op die tydskrif se kantoor waar medewerkers byeen was vir ‘n vergadering nie. Charlie Hebdo se karikature van die profeet Mohammed het
Lees verder: Wêreldleiers veroordeel dodelike aanval op satiriese tydskrif
Swart bediende wat wit baba aanrand kry borg
‘n Video waarin ‘n swart bediende ‘n baba van sewe maande afgeknou en aangerand het, is binne enkele dae reeds deur meer as 50,000 mense te siene gekry. Annami Linde van Welkom het ‘n bediende op 1 Desember verlede jaar aangestel om na haar seuntjie Nico, wat sewe maande oud is, te kyk. Op 21
Verbruikers slaak sug van verligting na olieprys tuimel
Brent ru-olie het Dinsdag ‘n nuwe laagtepunt bereik toe dit tot net bó 51 dollar per vat verhandel het. Dit het later in die dag effens herstel. Die dalende olieprys en voortgesette vrese oor die veerkragtigheid van die wêreldekonomie het ‘n verdere vloeibaarheid op aandelemarkte geskep. Sukkelende verbruikers kan egter verligting smaak nadat die brandstofprys om middernag met
Lees verder: Verbruikers slaak sug van verligting na olieprys tuimel
Twee metropolisielede in omkooplokval gevang
Twee Tshwane-metropolisiebeamptes is in kennis gestel dat hulle geskors kan word hangende ‘n ondersoek nadat hulle glo omkoopgeld van Yusuf Abramjee, hoof van die teenmisdaadveldtog Crime Line, geëis het. ‘n Lokval is glo vir die beamptes gestel. Die twee beamptes moes ‘n spoedkamera in Centurion beman. Hulle was nie veronderstel om motoriste van die pad af te trek nie maar
Wonderwerk na boot seun se gesig oopkloof
‘n Seun van Centurion het oorleef nadat ‘n boot bo-oor hom gery en verskeie wonde veroorsaak het. ‘n Rubberboot se stuurvin het die gesig van ‘n jong Centurion-seun Saterdag oopgekloof toe hy in ‘n fratsongeluk onder die boot beland het. Hy het ernstige beserings aan sy gesig en lyf opgedoen, het die Centurion Rekord berig. “Dit
Broers sterf in VSA toe hulle trompop bots
Die dag na Kersdag het in ’n nagmerrie ontaard toe drie Suid-Afrikaners, waarvan twee broers is, in ’n trompop botsing in Suid-Dakota in Amerika was. Een van hulle, Werner (Shoepie) Swart (33), wat saam met sy vriend gery het, is opslag dood. Volgens die twee broers, MC (33) en Johan (26) Weldon, se oom, mnr.
Bloedige hitte vir dié week voorspel
Die Suid Afrikanse Weerdiens het gewaarsku dat toestande bevorderlik vir die onstaan van wegholveldbrande verwag kan word in dele van die land. Die verre westelike dele van Noordwes, die sentrale dele van die Noord-Kaap, en die wes en suidelike dele van die Vrystaat kan bloedige hittetoestande te wagte wees. Dit sal na verwagting vir die volgende
Angie Motshekga gee Hitler-saluut!
Suid-Afrika se minister van onderwys, Angie Motshekga, is op ‘n foto vasgevang waar sy die Hitler-saluut gee. Die antifa-koerant, Beeld, is ook reeds daarvan bewus en daar word verwag dat sy redakteur, mnr. Adriaan Basson, van môre af ‘n intense veldtog teen Motshekga van stapel gaan stuur.
