praag.co.za

Wêreldleiers veroordeel dodelike aanval op satiriese tydskrif

Written by

in

,

Wêreldleiers het ‘n dodelike aanval veroordeel by die kantore van die satiriese Franse tydskrif Charlie Hebdo waarin minstens 12 mense doodgeskiet is Woensdag.

President François Hollande het gesê die aanval was “ongetwyfeld” ‘n terroriste-aanval.

Daar was geen onmiddellike verklaring vir die aanval op die tydskrif se kantoor waar medewerkers byeen was vir ‘n vergadering nie.

Charlie Hebdo se karikature van die profeet Mohammed het dikwels swaar veroordeling van Moslems uitgelok.

Die Paryse aanklaer se kantoor het bevestig dat 12 mense tot dusver doodgeskiet is, insluitend vier van Frankryk se bekendste spotprenttekenaars asook die tydskrif se direkteur, Stephane Charbonnier (ook bekend as Charb).

Twintig mense is glo beseer, vier van hulle is in ‘n kritieke toestand.

Frankryk het sy sekuriteitsweerbaarheid tot sy hoogste vlak aangepas en beskermende maatreëls versterk op plekke van aanbidding, winkels, mediakantore en op openbare vervoer.

Top regeringsamptenare is tans byeengeroep vir ‘n noodvergadering en Hollande sal na verwagting ‘n TV-verskyning maak teen vanaand.

Die Wit Huis het die aanval in die “sterkste moontlike terme” veroordeel terwyl die Britse Eerste Minister, David Cameron dit “walglik” genoem het.

Die Europese Unie het hul solidariteit met Frankryk bevestig en gesê die stryd teen terreur gaan voort.

Donald Tusk, die nuwe president van die Europese Raad het sy skok uitgespreek.

“Die Europese Unie staan by Frankryk na hierdie verskriklike daad. Dit is ‘n wrede aanval op ons fundamentele waardes en teen die vryheid van uitdrukking, ‘n pilaar van ons demokrasie,” het die voormalige Poolse premier in ‘n verklaring gesê.

Terwyl ander wêreldleiers, waaronder ook die Duitse kanselier Angela Merkel en die Russiese president Vladimir Poetin, die aanval veroordeel het, het ondersteuners van die militante Islamitiese Staat die wrede moorde as welverdiende wraak teen Frankryk geprys.

Praag het voorheen berig oor aanvalle op die tydskrif.

 

Comments

27 responses to “Wêreldleiers veroordeel dodelike aanval op satiriese tydskrif”

  1. Kalium_Chloraat Avatar
    Kalium_Chloraat

    Vryheid van spraak, Westerse leiers?

    1. Manfred Delport Avatar
      Manfred Delport

      “As jy wil weet wie jou ware heersers is, vra wie jy nie mag kritiseer nie.” (Voltaire.)

  2. Kalium_Chloraat Avatar
    Kalium_Chloraat

    Vryheid van spraak, Westerse leiers?

  3. Rifrug Avatar
    Rifrug

    Ek het nogal gedink Charlie Hebdo slaan dikwels die spyker op die kop!

  4. Ratel Avatar
    Ratel

    Kom ons veronderstel vir een oomblik dat hierdie nie weer ‘n valsvlag operasie is om Frankryk te straf omdat hulle so openlik by Putin begin vlerksleep nie, maar dat dit ‘n werklike Islamitiese aanval op die koerant is.
    In daardie geval sou ek se: “Kry vir julle manne”.
    Charlie Hebdo kom al jare weg met die siekste gespot met mense se geloof, en nie net met die Islamitiese geloof nie maar ook met Christenskap. Veral hulle tekenaar, Luz, is erg behep met geloof en beeld gereeld verskeie gelowe se Heiliges in die mees skokkendste tonele uit.
    Alles tot groot vermaak, onder sogenaamde “vryheid van spraak” en enetjie wat veral hier by ons baie gewild is, die sogenaamde satire. As ‘n mens blykbaar ‘n prentjie kan teken of ‘n pop kan laat praat of vroumensklere kan aantrek of op ‘n verhoog staan en vloek dan mag ‘n mens enige ding se sonder om vir vervolging te vrees, want dit is satire. “Kom manne kom lag ‘n bietjie saam, ons het dan soveel pret met julle geloof. Leer ‘n slag om die snaakse in die lewe raak te sien en moet tog nie so ernstig en stug wees nie”.
    Totdat iemand jou ‘n klap gee.
    Dis alles pret en plesier totdat iemand ‘n oog verloor, of ‘n lewe. Die aanvallers het skynbaar die redakteur en die tekenaar op die naam uitgeroep, en toe geskiet. En nie vreeslik lank terug nog nie het hierdie tweetjies ewe manhaftig, nadat Charlie Hebdo ‘n petrolbom oorleef het, elkeen met ‘n skets van Mohammed geparadeer. Hierdie keer het die aanvallers gesorg dat hulle gekry het waarvoor hulle gesoek het.
    Ns. Verskoon die aangehegte karikatuur, maar ongelukkig is dit die Charlie Hebdo realiteite.

    1. jan Avatar
      jan

      Absoluut korrek Ratlel.
      Hier by ons is dit ook aan die gang onder leiding van Rapport en Huisgenoot oa. Presies een jaar gelede het die vendetta teen Ds Solly begin Op die kommentare het ateiste soosThys Human en maats van Perskor die vure gestook dat dit bars teen die Christene en sommer enige gelowiige behalwe Islam en Baalkultus
      Die randeiers – vrydenkende Ateiste ontsien geen heiligdomme nie. Hulle gaan beslis ook hier hulle verdiende gatte sien kort voor lank
      Naspes sweep barbare vir dekades op teen sagte Christen teikens..
      En wat het ons nou in Tsafendastan?
      ————-
      Die Christene is egter besig om te konsolideer en sopas verneem van die Gereformeerdes met die NGK gaan saamwerk. Want dis juis die uitgediende sensuur op die Voortrekkers wat ons so kwesbaar maak teen duiwelse terreur.

      Die antigotters sal aanhou en nie ophou totdat ‘n Christenskool aangeval word en daarna is die die hel los, glo my…….

      1. Andy van Vuuren Avatar

        Genugtig, ek wil nie in hierdie mense se skoene wees wanneer God sy toorn oor hulle verhef nie.
        Daar sal ‘n geween en ‘n gekners van tande wees my ou vriend. God laat nie met Hom spot nie , dit is verseker.

      2. Riempies Avatar
        Riempies

        Goeiemore Jan – Ek het dit ook raakgelees van die
        samewerking van die NG en Enkel Gereformeerde kerk. Dit is bepaald n
        oorlewingstrategie, of ek as Dopper daarmee saamstem moet ek nog besluit. Dit
        was juis die NG kerk wat met hulle belhar belydenis begin het, dus voor ek nie
        weet waar beide kerke nou staan met betrekking tot die belhar belydenis sal ek
        my opinie voorbehou. Die ander kwessie is
        waar en hoe gaan hierdie predikante wat 7 jaar studeer het (Die NG kerk dink ek net 4 of 5 jaar) nou n inkomste genereer in hierdie bose droewige land?

        My advies is – ontbind die sinodes van die kerke wat in multimiljoen industrieë verander het en gaan terug na God se Woord en stig weer kern kerke soos dit
        bedoel was oorspronklik – “Waar twee of drie in my naam vergader”.

    1. Dolk Avatar
      Dolk

      Ek het die vertaling op die internet gekry:

      http://lyricstranslate.com

      And I and I and I

      Versions: #1#2

      Seven hundred million Chinese
      and I and I and I
      With my life, my little home
      My headache, my liver pain
      I think of it and then I forget it
      That’s life, that’s life

      Eighty million Indonesians
      and I and I and I
      With my car and my dog
      His dog food when he is barking
      I think of it and then I forget it
      That’s life, that’s life

      Three or four hundred million Black people
      and I and I and I
      who goes to the solarium
      to the sauna to lose weight
      I think of it and then I forget it
      That’s life, that’s life

      Three hundred million Soviets
      and I and I and I
      with my habits and my tics
      in my little goose feather bed
      I think of it and then I forget it
      That’s life, that’s life

      Fifty million imperfect people (there are 50 million Frogs at this
      time… (for those who still had a doubt about who is he talking about))
      and I and I and I
      watching Catherine Langeais
      on television at (my) home
      I think of it and then I forget it
      That’s life, that’s life

      Nine hundred million bums
      and I and I and I
      with my vegetarian diet
      and all the whisky I am boozing (boozing is a bit different but the best
      translation of the word with its negative connotation in such case)
      I think of it and then I forget it
      That’s life, that’s life

      Five hundred million South Americans
      and I and I and I
      I am all nude in my bath
      with a girl who is cleaning me
      I think of it and then I forget it
      That’s life, that’s life

      Fifty million Vietnamese
      and I and I and I
      on sundays on the rabbit hunt
      with my rifle, I am the king
      I think of it and then I forget it
      That’s life, that’s life

      Five hundred billion little Martians
      and I and I and I
      like a Parisian fool
      I wait for my paycheck at the end of the month
      I think of it and then I forget it
      That’s life, that’s life
      I think of it and then I forget it
      That’s life, that’s life

      Bron: http://lyricstranslate.com

  5. RSA PATRIOT Avatar
    RSA PATRIOT

    #Geloofvanvrede (Islam)

  6. Riempies Avatar
    Riempies

    Die 21ste eeu word gekenmerk deur die tyd van totale disrespek vir lewe.

    Wat hierdie disrespek voorafgegaan het kan aan niemand anders
    se deur gelê word as die westerse beskaafde wereld as oorsaak nie.

    Die Westerse beskawing het hulle hand oorspeel deur in te meng met die
    natuurmens en nou pluk die hele wereld die wrang vrugte daarvan.

  7. G Avatar
    G

    Conrad Koch en Zapiro moet kennis neem van die Joodse tydskrif se einde

  8. Vrystater Avatar
    Vrystater

    Waarskynlik ‘n vals-vlag operasie deur Mossad … totdat ek verkeerd bewys word.

    1. Puma0163 Avatar
      Puma0163

      Ooggetuie sê dat hulle Al Kaida agente is.

      1. G Avatar
        G

        Gerieflik dat hy dit oorleef het om te kan “getuig”. Frankryk het enkele weke gelede Palestina erken. Israel het seker nie baie daarvan gehou nie.

    2. eduard Avatar
      eduard

      Jy slaat die spyker so op die kop!

    3. Sjert Avatar
      Sjert

      Jy sê:
      “…totdat ek verkeerd bewys word…”
      Jis my ou!
      Het jy bronne binne Mossad en die Franse se DCRI of DGSE, of sommer wêreldwyd?

    4. G Avatar
      G

      Jy’s klaar reg bewys. Toe hulle die nuus uitsit van ‘n 18-jarige wat deel van die aanval was, was dit duidelik want die beeldmateriaal wys volwassenes

  9. Manfred Delport Avatar
    Manfred Delport

    Christene is lankal sagte teikens in Suid-Afrika. Die dwelmbenewelde vuilgat, Koos Kombuis, asook die agterlike Pirate Piet Broucamp en sy trawante is voor in die koor van diegene wat Christene kwistig beswadder.

    Tog jammer hierdie tipes is nie dapper genoeg om ook Islam en Islam se profeet te beledig nie. Ek sal nou nie noodwendig ‘n traan stort as Pirate Piet deur ‘n Moslem-fanatikus afgemaai word nie en sou dit inderdaad sien as ‘n nodige vorm van plaagbeheer.

    1. G Avatar
      G

      Hulle sal net so min die ander Semiete aanvat wat die swart bendes na die plase stuur om Afrikaners uit te moor

      1. Manfred Delport Avatar
        Manfred Delport

        Sien onder – as jy wil weet wie jou ware heersers is, vra bloot wie jy nie mag kritiseer nie.

  10. Rutger Avatar
    Rutger

    Die veiligheidspolisieman wat die direkteur moes oppas is saam met hom doodgeskiet

  11. Kameelbeer Avatar
    Kameelbeer

    Wonder of die doekkoppe ook klein peester se woonadres het, dan sal sy chester gou missing wees.
    Die donker spesie en kameel handelaars is besig om EU oor te neem, die eind doel van LIBERALISME is die verval van die normale samelewing.

  12. Kalium_Chloraat Avatar
    Kalium_Chloraat

    Dit lyk my asof hierdie soort idiote nie besef dat hul gedrag ongewensde gevolge mag hê nie.

  13. Rifrug Avatar
    Rifrug

    Die pen magtiger as die swaard?

    1. Kalium_Chloraat Avatar
      Kalium_Chloraat

      Die pen is net magtiger as die swaard op baie kort afstand, daar waar die swaard te lank is en jy die pen in in sy oog kan steek.

      The pen is mightier than the sword if the sword is very short, and the pen is very sharp. –

      Terry Pratchett

Leave a Reply