Angie Motshekga gee Hitler-saluut!

Suid-Afrika se minister van onderwys, Angie Motshekga, is op ‘n foto vasgevang waar sy die Hitler-saluut gee. Die antifa-koerant, Beeld, is ook reeds daarvan bewus en daar word verwag dat sy redakteur, mnr. Adriaan Basson, van môre af ‘n intense veldtog teen Motshekga van stapel gaan stuur.

Angie Motskhekga gee die Hitler-saluut.
Angie Motskhekga gee die Hitler-saluut.

14 thoughts on “Angie Motshekga gee Hitler-saluut!”

  1. Ou Adderjan die Basson Bassuin sal gebruik om een van sy base aan te val ? Not bloody likely !
    Hy het nie die ghoene daarvoor nie. Vir hom is die kruin van joernalistieke dapperheid om ‘n liegstorie oor ‘n weerlose klompie Puk-studente te versprei.Sy kennis oor Nazisme is in elk geval in die minus kategorie, anders sou hy (as “eerlike”) redakteur lankal die Nazisme in regstellende aksie raakgesien het.en daaroor berig het. Nee wat vrinne, sit terug en beleef die oordonderde stilte uit Naspers !

    1. en wat van een hele lange donkere ‘Kristallnacht’ waarin de belangen incluis geloof, cultuur en ook veelvuldig van binnenuit opgeblazen kerken en Genocide(verjaging en moord) van de verguisde Boere Afrikaner etnische minderheid, die onafgebroken onder valse voorwendsels de zondebok is, in het geding zijn en tot scherven worden, David ?

      Hiet een bekend Duits popliedje uit de ‘neue Deutsche Welle’
      http://www.youtube.com/watch?v=owTXUKWok0w

      p.s. dat Rõhm daar nog loopt geeft aan dat dit voor de Nacht van de lange messen moet zijn en Hitler nog in een rode Mercedes werd rondgereden. (heeft deze gezette ‘gesettelde’ racistische anc zwaargewicht, die ook gezien haar dessin heel zwart wit denkt, die soms ook nog ?)

    1. “Ek kan nie wag vir more se Beeld nie! ”

      Vreemde kommentaar om te lewer op ‘n berig wat al 2 dae oud is op praag. Weet jy iets wat ons nie weet nie? Of het Riempies ‘n punt beet as sy sê:

      “Betzie ek het aanvanklik die situasie fyn dopgehou en niks gesê nie want die tekens was daar – tot RSA Patriot gesê dat sommige van ons vir Praag n slegte naam gee.

      Ons moet ook nie sy skrywes onderskat nie. Wat mens moet oplet is dat hy nooit op enige van my kommentare waar ek die waarheid brutaal aangespreek het – geantwoord het nie.

      Daar is net twee moontlikhede die een is dat hy hier geplant is en die ander dat hy in so n denke gekondisioneer is … ” http://praag.co.za/?p=29338

      Ek wil ook net aan jou noem dat jy nie een van my vrae geantwoord het nie – net gekerm

      “Ek is nou deur verskeie kommentaarleweraars aangeval hieroor.
      Ek het nie so ‘n heftige reaksie verwag nie.”

      en dit was nogal maklike vrae:
      RSA PATRIOT … het jy die hele berig gelees?
      Waarom vat jy Bad_Moon daaroor aan?
      Waarom nie eerder vir praag wat dieselfde in die berig sê nie?

      Terloops – ek sien nie uit na “more se Beeld” nie. Naspers sien nie weer ‘n sent van my nie!

      1. Sjoe, dit klink amper so effe vyandig?

        “tot RSA Patriot gesê dat sommige van ons vir Praag n slegte naam gee.”

        Ek waardeer nie woorde wat in my mond gelê word nie. Ek het gesê dat dit “sulke aanmerkings is wat vir Praag ‘n slegte naam gee”. Let wel, “aanmerkings” en nie mense. Ek is nie op Praag om mense se menswaardigheid af te takel of om saam te stem as mense sê dat 40 miljoen mense in Suid-Afrika nie “opgewasse is vir die samelewing nie”. Niemand sal ons ernstig opneem as ons sulke uitlatings maak nie en dit is in elk geval nie op sielkundige feite gebaseer nie. Ek het meer male die vier teorieë oor etniese intelligensie geplaas. Wie is ons as gewone mense om die sielkunde te verontagsaam?

        “Waarom vat jy Bad_Moon daaroor aan?”

        Ek het niemand aangevat nie. Ek het net my opinie gelug oor ‘n aanmerking waarin ek nie geglo het nie. Ek hoef mos nie 100% met almal saam te stem nie?

        “Waarom nie eerder vir praag wat dieselfde in die berig sê nie?”

        Praag het nooit genoem dat sekere mense, soos diere, nie “opgewasse is vir die samelewing nie”. Die manier waarop dinge gesê word maak ‘n reuseverskil.

        Ek sien ook nie regtig uit na more se Beeld nie. Ek was sarkasties omdat ek voor my siel weet dat linkse Adriaan Basson nooit oor die minister se “Nazisme” sal skryf nie. Dieselfde “Nazisme” wat Afrikaans amper heeltemal by NWU vernietig het.
        Rifrug weet mos dat ek erken as ek fouteer, soos toe ek vir jou ‘n lang skrywe gerig het n.a.v. Kallie Kriel se uitlatings oor “rassisme”.

        1. Dankie vir jou antwoorde!

          “Rifrug weet mos dat ek erken as ek fouteer” … jy is reg. Ek hét dit al sien gebeur. Ons sal nog meer oor donkies en perde moet gesels – in die toekoms.

          “klink amper so effe vyandig” … nie ek nie, hoor – ek haal Riempies aan. Ek kan egter verstaan waarom sy sê wat sy sê. Vra haar gerus oor haar motiewe.

          1. Ek verstaan glad nie hoekom ek nou van ‘n komplot verdink word nie. Ek voel amper gevlei 🙂

            Die donkies en perde sal ons waarskynlik lank kan besig hou 🙂

Maak 'n opvolg-bydrae