Geagte mede-Afrikaner, As u die nuus en kommentaar op die praag-webwerwe volg, sal u sien dat ons lank reeds voorspel dat Suid-Afrika op ‘n breekspul afstuur. Die spanning by ons is gekoppel aan die internasionale konflik tussen die VSA en ander moondhede, in Afganistan, Sirië en elders. So pas het Julius Malema sy hofbevel oortree
Franse hoop om SA te beïndruk met anti-wit houding
Suid-Afrika en Frankryk sal tydens die linkse, Sosialistiese Franse president se besoek aan Suid-Afrika probeer om die stram verhouding tussen dié twee lande te verbeter. President Jacob Zuma en Francoise Hollande vergader vandag in Pretoria. Die twee lande het verskillende standpunte ingeneem oor Frankryk se optrede in die Ivoorkus en Libië, sowel as oor wie
Lees verder: Franse hoop om SA te beïndruk met anti-wit houding
Die Thuli-en-Pansy-opvoering
Die voorsitter van die Onafhanklike Verkiesingskommissie, Pansy Tlakula sê die openbare beskermer, Thuli Madonsela het nie die mandaat om wanadministrasie by die OVK te ondersoek nie. Tlakula sê ook dat Madonsela nie bewerings teen haar na die kieshof kan verwys nie. Die bewerings vorm deel van Tlakula se voorlegging aan die Parlement se ad hoc-komitee.
China doen ‘n beroep om te ‘de-Amerikaniseer’
Die dreigende vooruitsig van ‘n Amerikaanse skuldkrisis het China genoop om te eis dat die wêreld “de-Amerikaniseer”, te midde van waarskuwings van ‘n nuwe wêreldwye resessie. In China, het Xinhua, die amptelike regeringsnuusagentskap, gesê dat indien Amerikaanse politici voortgaan om die dooiepunt te ignoreer, “dit dalk ‘n goeie tyd is vir die deurmekaar wêreld om
Gaan vat die wittes se grond, sê Malema
Julius Malema, Juju, se EFF-ondersteuners (Economic Freedom Fighters) het in hul getalle opgedaag om die bekendstelling van die party by Marikana-koppie Sondag te vier. Daar was meer as 5 000 mense wat anti-Zuma liedjies gesing het, baniere van die onderskeie liggings rondgeswaai het soos Johannesburg se Alexandra, Bophelong in die Noord-Wes en Kathlehong aan die
Vlugte vertraag weens kabeldiefstal
Talle vlugte is Sondag op die OR Tambo-lughawe in Johannesburg vertraag weens kabeldiefstal. “Ons het nie ‘n tekort aan brandstof nie,” het Unathi Batyashe-Fillis, woordvoerder vir Airports Company SA (Acsa), gesê. “Ons het drie kragkabels wat erg beskadig is wat ons verhoed het om brandstof in te gooi in vliegtuie by die lughawe.” Volgens Batyashe-Fillis
Nog Weskaapse plaaswerkers glo ‘mishandel’
Die plaaswerkersorganisasie, die Freedom Trust, sê hy gaan vandag nog drie vermeende slagoffers aan die media bekendstel wat op plase in die Wes-Kaap mishandel is, het RSG berig. Die organisasie sê hy wil ook lig werp op die omstredenheid rondom die aanrandingsaak van Flippie Engelbrecht in aanloop tot die 2014 verkiesings. Die saak word vanoggend
Padvalke onder brug aangeval, geskiet
Drie lede van die Gautengse verkeerspolisie se hoëspoed-eenheid is oor die naweek naby die Randfontein-afrit op die N1-suid aangeval, het Beeld berig. Hulle was besig om die N1 te patrolleer vir spoedvrate en het na bewering net ná 04:00 onder ’n brug op die hoofweg stilgehou om moontlike oortreders dop te hou. ’n Geraas in
Elf jaar van nou af: ‘n toekomsvisie
deur Dan Roodt [followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Hou van Dan Roodt se Facebookblad In die jaar 2024 vind die Olimpiese Spele in Parys plaas. Dié stad het presies ‘n eeu gelede, in 1924, die Spele aangebied en daarom het die Olimpiese Komitee gevoel dat die Franse hoofstad verdien om weer as gasheer vir die
Amerikaners koop strategiese Afgri
Voedselsekerheid in Suid-Afrika kan moontlik ‘n knou kry nadat Amerikaanse beleggers besluit het om Afgri vir R2,4 miljard uit te koop. Die Amerikaners het glo ’n swart landbou-organisasie uit die transaksie gedruk en ’n nuwe SEB-konsortium uit Limpopo betrek. AgriGroupe van die VSA gaan Afgri se aandeelhouers R7 per aandeel betaal, ten spyte daarvan dat
