praag.co.za

Nog Weskaapse plaaswerkers glo ‘mishandel’

Written by

in

,
Flippie Engelbrecht
Flippie Engelbrecht

Die plaaswerkersorganisasie, die Freedom Trust, sê hy gaan vandag nog drie vermeende slagoffers aan die media bekendstel wat op plase in die Wes-Kaap mishandel is, het RSG berig.

Die organisasie sê hy wil ook lig werp op die omstredenheid rondom die aanrandingsaak van Flippie Engelbrecht in aanloop tot die 2014 verkiesings.

Die saak word vanoggend in die streekhof op Worcester voortgesit wanneer ‘n verhoordatum vasgestel sal word.

Die staat is ook van plan om nog aanklagte teen die beskuldigde te lê. Wilhelm Treurnicht staan alleen tereg nadat ‘n medebeskuldigde, die 62-jarige Johny Burger, verlede maand sy eie lewe geneem het.

Die saak spruit uit ‘n voorval in 2008 toe Treurnicht en Burger na bewering vir Engelbrecht aangerand het toe hy 15 was.

 

 

Comments

35 responses to “Nog Weskaapse plaaswerkers glo ‘mishandel’”

  1. Seg Avatar
    Seg

    Gisteraand het ‘n kleurling op Carte Blanch geseg dat hierdie storie net gaan oor geld. Sy seg dat die klein blixem en sy ma lieg. Sy het hom ook na die beweerde aanranding gesien en hy het niks maker nie. So iewers lieg iemand vir iemand.

    1. Gas Avatar
      Gas

      Jy is ‘n DA kwaadsteker. Daar was nie ‘n aanranding nie

      1. Seg Avatar
        Seg

        My ou maat nou wat gaan jy daaraan doen? Kan jy lees? Indien lees weer en probeer verstaan wat ek skryf.

        1. Einad Snetraam. Avatar
          Einad Snetraam.

          Uhm. Nou is Gas ( alias Daantjie Maartens ) skielik ” ou maat ” ? Jy’s seker n instaan ekstra in n Schuster-movie.

      2. DichterS Avatar
        DichterS

        Die meeste Suid-Afrikaners verstaan glad nie wat die word ‘beweerde’ beteken nie…

        Naspers laat dit aspris uit as hulle iets skryf om kwaad te steek en as iemand dit wel in die regte konteks gebruik – soos Seg hierbo – dan lees die mense dit skoon mis…

      3. JAVR Avatar
        JAVR

        Gas, Seg weet daar was nie aanranding nie. Ek dink jy verstaan dalk verkeerd wat hy sê maar dis goed om te sien daar is nog soos ek. VOLBLOED!

        1. Seg Avatar
          Seg

          JAVR dit is Daniel en hy is al baie lankal besig met my, die gas.

          1. JAVR Avatar
            JAVR

            Nou gee hom maar gas!

          2. Seg Avatar
            Seg

            JAVR dit is wat hy wil hê, en ek gaan hom nie sy sin gee nie.

          3. Einad Snetraam. Avatar
            Einad Snetraam.

            Kan nie. Dan vlieg die uwe by die venster uit.

          4. Einad Snetraam. Avatar
            Einad Snetraam.

            Jong,
            Jy ly aan paranoia : –
            I – Jy’t gas op die brein van heeldag voor jou PC sit. Dan weer is 2x koeie op pas ook nie veel van n werk nie. As ek jou antw doen ek dit soos hier met n 20ste van my linker-voorlob.
            ii – Jy bly mistas. Voor almal loop vertel Legens is ene Johan de Villiers. Gou-gou moes ander forumgebruikers u vinnig reghelp. Dan weer wat’s nuut?
            iii – Grootbek loop tjank ene Willy op die forum rig dreig-emails. Eweneens n klomp twak.
            iv – So wil u by herhaling hierdie bogstories verkoop in die hoop iewers sal dit “stick “. Net n klip soek op hierdie wyse empatie.
            PS. Dan ook toon-omkrul-lekkerkry om te weet Daantjie bly u hoeder. Omloer omloer sal jy eierdans. Glo my.

          5. Einad Snetraam. Avatar
            Einad Snetraam.

            Enigste gas hier ter sprake is die tussen u ore. Vervolgingwaan is n neukery.
            Andersins bly u loop omkyk omkyk.

    2. betjie Avatar
      betjie

      Seg, hier is ‘n skakel wat bietjie meer vertel oor die aangeleentheid as die berig hierbo:

      http://faithandheritage.com/2013/09/the-flippie-engelbrecht-case-white-guilt-and-a-theonomic-view-of-labor/

  2. Willy Avatar
    Willy

    Is Carina Papenfus weer hier betrokke? Dan kom haar baie liegstories weer op die lappe.

  3. Trippie Trip Avatar
    Trippie Trip

    Wilhelm Treurnicht : My hart en gedagtes is vandag met jou ! Sterkte word jou toegewens.

    Carina Papenfus het bloed op haar hande met haar talle leuens – verwys na Mnr Burger, onder andere. Hoop jou gewete dryf jou om dieselfde te doen (as jy die moed het).

  4. Eric Bornman Avatar
    Eric Bornman

    “…Flippie…..” n skelm in n moslem land?
    Kan sien dit is verkiessings tyd, hoop iemand bring die plaasmorde op, die slagoffers het niks om te wys nie…..hulle is dood.

  5. Wim Kotze Avatar
    Wim Kotze

    Papenfus meen nou die pa & ma moet behadeling kry vir hulle drinkgewoontes. Dit bewys net dat die skapie nie ‘n idee het waarmee sy haar bemoei nie.

    1. Gas Avatar
      Gas

      Sy moet psigiatriese behandeling kry. Lieg van die môre tot die aand. ‘n Tipiese libtard mental case! Daardie Kleurlingvrou op Carte Blanche het dit duidelik gestel dat dit ‘n klomp leuens was. Ek hoop die Burger familie dagvaar haar en ook al die joernaliste wat die storie lekker aangedik het

      1. Baasfrans Avatar
        Baasfrans

        Volgens ‘n betroubare bron (en hier geld hoorsê van ‘n mede Boer) het Flippen Engebrek sy sig verloor agv ‘n pitsweer op sy wang (wat natuurlik nie behandel is na wense nie) en sy arms tydens kabeldiefsta (ek vermoed toe die isolasie afgebrand is om die koper te bekom).

      2. Riempies Avatar
        Riempies

        Amen amen en AMEN.

  6. Shannon Avatar
    Shannon

    Geagte vriende, is daar iets wat ons hieruit kan leer ?

    1. Trippie Trip Avatar
      Trippie Trip

      JA – goeie vraag, hier is die antwoord :

      Verskaf werk aan Blankes.

      Indien dit wel nodig is om van anderskleuriges se hulp gebruik te maak – voorsien geen verblyf op die grond nie – laat hulle terug neuk lokasies toe.

      Vertrou GEEN Blanke wat hom/haar skaar aan die kant van die gepeupel (jy is mos een van hulle, of is jy net dwars omdat jy so gebore is).

      1. JAVR Avatar
        JAVR

        Ai so bek moet JAM kry!!!!

    2. Eric Bornman Avatar
      Eric Bornman

      ja,Flippie sal nooit sy neus kan krap nie.

      1. Andrea Avatar
        Andrea

        of sy gat nie.

        1. Wim Kotze Avatar
          Wim Kotze

          …maar Papenfus sal namens hom gat krap.

          1. Andrea Avatar
            Andrea

            Jy bedoel seker gat kruip, ne?

        2. Seg Avatar
          Seg

          Of Papenfus se fus nie.

    3. Willy Avatar
      Willy

      Flippie sal nooit weer kan….

        1. Willy Avatar
          Willy

          …in sy brandewyn kan gooi. Mooi jy is reg Shannon.

    4. Seg Avatar
      Seg

      Beslis ja. F_K al julle liberaliste en swartes.

  7. GAS Avatar
    GAS

    Onthoof die slet op die dorpsplein!!!!!!!!!!!!

  8. Brett Nortje Avatar
    Brett Nortje

    Dit is moeilik om te glo Sanlam het die vieslike vroumens se ongeskikdheidseis uitbetaal nadat sy reeds uit die professie geskors is weens wangedrag. Doen Sanlam nie huiswerk nie?

    1. norainbownation Avatar
      norainbownation

      Is dit nie gemoedsrus om te weet dat Sanlam sal betaal al jaag jy bollie aan nie? By Sanlam kan jy beroep verander en jy hoef hulle nie in kennis te stel daarvan nie. Die eis gaan oor haar fisiese toestand, nie beroep nie.

Leave a Reply