deur Christo Viljoen, Stellenbosch In die moderne kubernetika word gebruik gemaak van wasige logika-algoritmes (fuzzy logic) in beheerstelsels. Dit is die term wat onwillekeurig by my opkom wanneer ek luister na prof. Jonathan Jansen se talryke uitsprake, soos pas weer met sy uitsprake oor Engels as voorkeur- (lees: enigste) onderrigtaal op skoolvlak gebeur het. So
Ons ergste vrese
deur JH du Toit Dan Roodt se toekomsvisie vir Afrikaners Elf jaar van nou af: ‘n toekomsvisie is ter sprake. Eerstens is dit inspirerend. Roodt skep ‘n toekomsbeeld waarin Afrikaners ekonomies, biologies en kultureel herstel en gedy. Hy doen dit met inbegrip van die berperkinge van die situasie waarin Afrikaners tans verkeer. Hy voorsien ‘n
Vermeende reeksverkragter Madiba se hofsaak begin
Die hofsaak van ‘n vermeende reeksverkragter en moordenaar begin vandag in die hooggeregshof in Middelburg in Mpumalanga. Die 29-jarige Peter Madiba staan tereg op 18 aanklagte van verkragting en moord. Die voorvalle het in 2012 plaasgevind op ‘n aantal plase naby Groblersdal in Limpopo. ‘n Polisiewoordvoerder, Hangwani Mulaudzi sê een van die slagoffers was ‘n
Lees verder: Vermeende reeksverkragter Madiba se hofsaak begin
Bekkersdal, Malamulele in oproer oor munisipaliteite
Die polisie is ontbied na Bekkersdal in Westonaria aan die wesrand van Gauteng, waar inwoners beplan om vandag weer te betoog. Hulle wil hê dat hulle plaaslike munisipaliteit ontbind word, en sê hulle gaan aanhou betoog totdat dit gebeur. ‘n Woordvoerder van die betogers, Thabang Wesi sê busse gaan die betogers uit Bekkersdal na die
Lees verder: Bekkersdal, Malamulele in oproer oor munisipaliteite
Polisie ontbied lykswaens vóór skietery by Marikana
Beeld berig dat senior polisie-offisiere het die dag van die Marikana-slagting vier lykswaens na die koppie daar ontbied om op ’n gereedheidsgrondslag te wees ingeval geweld uitbreek, het die Farlam-kommissie Maandag gehoor. Adv. Matthew Chaskalson SC, getuienisleier, het dit gesê tydens die getuienis van lt.kol. Duncan Scott, wat vir die opstel van die polisie se
Lees verder: Polisie ontbied lykswaens vóór skietery by Marikana
Polisie ondersoek brandstigting by Rolfe-laboratorium
Al die mense wat vermoedelik vermis was na ‘n ontploffing by ‘n gebou by Middelburg in die Oos-Kaap, is opgespoor. Die polisie ondersoek die moontlikheid van brandstigting. ‘n Honde-eenheid sal vandag aanhou om die gebou te deursoek en het die hele area afgesper. Die polisie sê hulle is deur die bestuur van Rolfe-laboratoriums ingelig dat
Lees verder: Polisie ondersoek brandstigting by Rolfe-laboratorium
Swarte wat vier vroue vermoor vas
ʼn 20-jarige swarte is in hegtenis geneem in verband met die moorde op vier vroue in Hazyview, Mpumalanga. Kol. Leonard Hlathi, woordvoerder van die polisie, het gesê die verdagte se oom het hom aan die polisie oorgegee. Hlathi sê dit kom nadat die liggaam van ʼn 16-jarige meisie Saterdag in ʼn straat gevind is. Die
Frankryk steun SA se setel op Veiligheidsraad
Pres. Jacob Zuma sê Suid-Afrika reken op Frankryk se steun vir die implementering van ‘n besluit deur die Verenigde Nasies (VN) om nouer samewerking tussen die Veiligheidsraad en die Afrika-Unie se Veiligheidsraad te verseker. Zuma sê beter samewerking is noodsaaklik om blywende vrede en veiligheid in Afrika te bewerkstellig. Hy het Maandagaand in Pretoria gepraat
AU skep probleme vir Frankryk, Brittanje by IS
Die Afrika-Unie (AU) se versoek dat die Internasionale Strafhof die saak teen Kenia se leierskap uitstel, sal nie deur die Verenigde Nasies (VN) se Veiligheidsraad ondersteun word nie, maar skep ‘n dilemma die Westerse moondhede, sê ontleders. ‘n AU-beraad verlede Saterdag het dringend gevra vir die uitstel van die sake teen die Keniaanse president Uhuru
EFF veroordeel ‘rassistiese’ plakkate, maar sing ‘Skiet die Boer’
Julius Malema se party, die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF), sê hy is teleurgesteld in sommige van sy lede wat plakkate met rassistiese boodskappe by dié party se amptelike bekendstelling vertoon het, het Sapa berig. Desnieteenstaande het die leiers van die EFF Awudubhule ibhunu oftewel “Skiet die Boer” tydens die byeenkoms gedreunsing. Dit is dus duidelik dat Sapa
Lees verder: EFF veroordeel ‘rassistiese’ plakkate, maar sing ‘Skiet die Boer’
