Beeld berig dat senior polisie-offisiere het die dag van die Marikana-slagting vier lykswaens na die koppie daar ontbied om op ’n gereedheidsgrondslag te wees ingeval geweld uitbreek, het die Farlam-kommissie Maandag gehoor.
Adv. Matthew Chaskalson SC, getuienisleier, het dit gesê tydens die getuienis van lt.kol. Duncan Scott, wat vir die opstel van die polisie se operasionele plan, die sogenaamde Scott-plan, vir 16 Augustus 2012 verantwoordelik was.
“Dit blyk dat kolonels Klassen en Madoda van die polisie in ’n stadium voor 08:30 op 16 Augustus gereël het dat die Phokeng-lykshuis gevra moet word om vier lykswaens na Marikana te stuur omdat ‘hulle die myners in Marikana gaan toemaak’,” het Chaskalson gesê. “Net een voertuig is uitgestuur. Dit het opgedaag nog voor daar enige skietery was.”

Verskoon as ek effens skepties en ongevoelig voor kom … GEEN, MAAR GEEN byeenkoms / protesoptog waar die nie-blanke betrokke is of was, het al ooit vreedsaam afgeloop nie.
Daar is opgedaag met wapens, tradisionele wapens, met ander woorde, daar is vroegtydig volskaalse moeilikheid raakgesien. Verseker was daar nie ‘n “tea party” waar die wapens gebruik moes word nie.
Ag dis mos beplan gewees van die begin af… goeie beplanning senior polisieoffisier! Hulle het geweet hulle gaan die blou hel uit hulle skiet, so??? Mens wil tog nie hê hulle moet daar lê en stink nie! Nee wat
Hella stenk in elkgeval
Absoluut!!!!
Die slagting daar was beplan. Dit was nodig om die mense in Marikana militant te maak en op te sweep sodat Malema sy ding daar kan doen. Ramaphosa baat baie daarby – volg die geld en jy gaan sien wat daar uitbroei.
Die regering wil nou ook nie regskoste betaal om die komissie se werk te laat slaag nie – hulle gaan met eier op die gesig sit en probeer dit verbloem Is dit hoekom die snoerwet (Geheimhodingswetgewing) nou so vinnig geteken is?
Hier is baie duistere dinge aan die gang in die land.
O, nie ambulanse nie, maar lykswaens.
Ek wonder of hulle wou skiet om dood te skiet?
Ek dink dit was die plan Ratel
Die kolonels moes sommer ‘n grader gekry het om die massagraf toe te skraap. Baie goedkoper.
Sjoe! Wanneer laas het die polisie so pro-aktief opgetree?
Nie eers voor Sharpeville nie!
By die kommisie van ondersoek is bevind sat senior polisie offisiete gelieg het toe hulle gese het die beplanning het skeef geloop terwyl hulle bewyse gehad het dieselfde mense het na die slagting gese dat “alles het volgens plan verloop”! Ook is etlike getuies wat by die kommisie moes getuig onder snaakse omstandighede om die lewe gebring! Sommer die sangoma in die Ooskaap ook! Is voor hy kon getuig daar geskiet! Net die polisie het iets te vrees uit die mense se getuienis so ons moet aan neem die dae van polisie “hitsquads” is lankal nie verby nie! Baie tipies Stalinisties ook!