Gaan vat die wittes se grond, sê Malema

Julius Malema
Julius Malema, Myn Kampf?

Julius Malema, Juju, se EFF-ondersteuners (Economic Freedom Fighters) het in hul getalle opgedaag om die bekendstelling van die party by Marikana-koppie Sondag te vier.

Daar was meer as 5 000 mense wat anti-Zuma liedjies gesing het, baniere van die onderskeie liggings rondgeswaai het soos Johannesburg se Alexandra, Bophelong in die Noord-Wes en Kathlehong aan die Oos-Rand.

Soortgelyke liedjies het luid uit die taxi’s weerklink. Ondersteuners het ook opgedaag in meer as 50 busse.

Die EFF-leier het by die Nkaneng-lokasie in Marikana vir die amptelike bekendstelling ingery met ‘n brullende motorfietskavalkade.

Die skare het beserk geraak en begin gil “Juju, Juju” toe die agt motorfietsenjins se toere opgejaag is. Na die lawaai het Malema sy sitplek langs die United Democratic Movement se leier en goeie vriend van Roelf Meyer, Bantu Holomisa, ingeneem.

Pastoor Ralekgolela het die formele program met ‘n gebed geopen en die skare het weer luidrugtig ge-Juju.

“Vandag is ons hier om die geboorte van ‘n nuwe baba te vier, ‘n baba waarop ons kan trots wees. Dit is ‘n teken dat Suid- Afrika ‘n demokratiese land is.”

Hy het gesê die duisende deelnemers teenwoordig het getoon dat hulle bekommerd is oor die toekoms van die land en sy ekonomie. Die land van Suid-Afrika behoort aan die grondloses, het Malema hulle belowe.

“Dit is jou grond. Jy (die grondlose) hoef nie te betaal vir die grond nie. Dit is reeds betaal deur die sweet van jou vaders,” het hy gesê by die bekendstelling in Marikana.

Hy het gesê dat wit Suid-Afrikaners nog steeds weier om die grond te oorhandig wat hulle “gesteel” het.

“Tot vandag toe is hulle (blankes) nie skaam oor die doodmaak van ons mense nie. Hulle wil dat ons kniel voor hulle.

“Ons is nie van plan om dit te doen nie. Ons is nie van plan om te bedel vir die grond nie. Gee terug die grond.“

Juju het gesê as die ryk wittes met die swart armes deel sal daar geen misdaad wees nie.

“As jy deel met die armes sal daar geen behoefte wees om hoë mure te bou om jou huis nie.“

Malema het mynwerkers gehelp met die verskaffing van vervoer na die begrafnisse van hulle kollegas wat geskiet is tydens die oproer in Marikana.

126 thoughts on “Gaan vat die wittes se grond, sê Malema”

          1. Sy kom met een van die troeteldiere. Moet net nie doom of ‘n army boot gebruik nie anders moet ek die tissues en die pleisters op jou gebruik.

          2. Haha ja JAVR ek is ook gedurig maar aan die rondkyk of een nie dalk uit die hok gekom het nie.

          3. Haha en my nr 1 gaan dit ‘n glibberige storie op daardie tafelblad wees. Gelukkig kan ons aan die chandelier gryp dan dink ons, ons speel in die Phantom of the Opera.

          4. Ek skree so dat die arme ding dood neerslaan aan ‘n hartaanval!!! Ons het reën spinnekoppe en dis GLAD NIE ‘n mooi spinnekop nie!! Ek het nou die dag klere uitgehaal uit my kas toe kom die ta saam uit!!! By die werk het almal geweet daarvan en dis 11km ver weg! Ek gril nou nog as ek daaraan dink!!!!!

        1. Jy het die kat so aan die aerial beet betreffende jou naaste liefde. Maar ja ken, as jy God se naam met ‘n kleinletter skryf neem ek aan dat jy ‘n ongelowige is en nie respek vir Hom het, so wat ek vir jou kan sê van naaste liefde sal jy nie verstaan nie. Vrede vir jou.

    1. Vanoggend op 5 calls says it all – mense moes inskakel om te sê wie / wat hulle sal steun … EFF of E-tol. Daar het een persoon ingeskakel, mensig, maar ek het gelag (iets van EFF OFF) en ek stem saam.

      Ek byt eerder my eie polse af alvorens ek een van die twee steun.

  1. “Juju het gesê as die ryk wittes met die swart armes deel sal daar geen misdaad wees nie.”

    VERKEERD, WAAROM word bejaardes grusaam vermoor, en dit vir ‘n selfoon ? Kan hulle dit eet ? Waarom word vrouens verkrag, het dit te doen met geld ? Ek verstaan nie hoe die gebroedsel finansieel daarby kan baat nie ! HELP MY !

    ***

    “As jy deel met die armes sal daar geen behoefte wees om hoë mure te bou om jou huis nie.“

    Sê hierdie IDIOOT wie se bates op beslag gelê is ! Nê ! Waarom die lyfwagte ?

  2. Kopdoek Piet het vanoggend op Dagbreek gepraat.
    Onder andere. Rooi Oktober, Steve, Sunette, Dr. Dan is nie dit wat die
    meerderheid Blanke Afrikaner voor staan nie. Misdaad is wel nie onder beheer
    nie. Plaasmoorde is nie politieke gedrewe nie en dit is nie net Blankes wat geteiken word nie. Dit is gewone moord.

    Seg dat indien hy vir Steve Hofmeyr en Bryan Habana in ‘n winkelsentrum
    langs mekaar handtekeninge sou uitdeel, die meeste Afrikaners vir Habana sy
    handtekening sou vra.

    Seg Dr. Dan en Steve het nie die kapasiteit om 200 mense op ‘n Saterdag middag te laat saamtrek indien daar rugby aan die gang nie..
    Afrikaner het nie iemand in die land wat vir hulle meer opkom nie. Hy seg
    die Wit Afrikaner is die meeste gematig en aanvaar wat in die land aangaan.

    Steve en Dr. Dan en Malema sal geen verskil in die land s politieke
    bestel maak nie.

    Wat opvallend was is dat hy net een ker as ek reg onthou Suntte se naam genoem het, net Steve en Dr. Dan.

    1. Kopdoek was op 702 ook sowat n uur gelede. Ek kon net die laaste 5 mins vang maar dit was genoeg. Te danke aan Praag, kon ek die Crouwkamp naam herken. Hy het dieselfde snert gesê: dat geweld oral is etc en gemaak of daar niks onnatuurlik is aan die geweld op wit mense nie…. nogal met so n geruste grynsende houding.
      Die wat natuurlik inbel en anders voel word gougou doodgepraat. Tipies.

      Ek wil nie 702 luister maar elke flippen keer as ek Radio Pta luister speel hulle simpel musiek en mens wil nuus van SA hoor. Praag en Rooi Oktober het hul eie radio stasie nodig… as moontlik is. Natuurlik sou so iets n groter bedreiging in hou vir Kopdoek , verligtes en ander oogklap draers as die moordenaars wat vry rondloop!!

      1. Ek het verneem Croucamp het gereelde vergaderings by Luthuli-huis waar hy die ANC ingelig hou oor wat in Afrikanergeledere aangaan. Hy drink ook koffie met die RSG-omroepers en sorg dat die ANC se boodskap aan Afrikaners – kyk net lekker rugby en niks sal met jou gebeur nie – oral in die HSM gehoor word.

        Kennelik is dit ook deel van sy opdrag om vir my, Steve, Sunette en ander wat oor ons mense en hul toekoms bekommerd is, te diskrediteer deur ons “rassiste” of “dom” te noem en dergelike.

        Is hierdie man ‘n verraaier of nie? Ek het ook al met die ANC gepraat en met Zuma gebraai, maar sal ek vir hulle werk, inligting vir hulle insamel, deel van hul “psigologiese operasies” teen ons wees? Nooit! As ek dit ooit doen: skiet my asseblief!

        1. Ek dink hy kry geld daaruit. Seker n diens wat hy self aangebied het om vir hulle – ANC etc. – te doen.
          Ek vind dit interressant om te dink wat sy rede kan wees, en ander soortgelykes soos hy.
          Miskien glo hulle werklik in die snert wat hulle praat, maar die moedswilligheid wat hy toon op julle laat my dink hy glo vas dat hy homself verbeter in die ANC se oë of iets. Dat hy homself imuun maak teen werkloosheid of geweld want sy ryk ANC maatjies sal goed na hom omsien…Miskien is dit wat hy glo. Hy haak nog vas in daardie destydse liberale anti apartheid stryd asof dit die “coolste” ding is. Hy leef in n wereld van illusies en daar sal hy seker altyd bly. Dis hulle moedswilligheid en boelie houding teen julle wat mens kwaad maak…. maar die gewone mense gaan nie altyd gekul word nie. Dit gaan ophou.

      2. Liezel ons plaaslike radio stasie is radio Overvaal Stereo, net Afrikaans en speel baie goeie musiek. Ek luister sommer op my PC.
        Van Kopdoek kan mens nie iets ander verwag nie. Hy sal ‘n liberalis bly al word daar teen hom of sy familie deur die swart gemors ‘n misdaad gepleeg, sy denke is heeltemal daarop ingestel

          1. Hulle sal net stil word en miskien mal ook…. want hulle is baie diep in hul droomwereld in vas. Hoe hulle koppe werk kan niemand verstaan.

          1. Liezel ek het ook na Radio Overvaal geluister toe ek nog in Potch gewoon het – maar sy wydrekte is maar baie skraal buite die beperkte opvanggebied – maar as jy kan inskakel – dit is n Afrikaanse stasie met Godsdiens programme soos ons dit gewoond was destyds – of dit nog so is weet ek nie.

    1. Jy is reg kopdoek het geseg dat Steve en Dr.Dan seg dat misdaad buit beheer is en dat hulle dit nie moet seg nie aangesien hulle, dit is nou kopdoek en die regering, dit weet.

      So hulle erken dat hulle dit weet, maar wat doen hulle daaraan??? NIKS!!!!!!

          1. Ja ek kan ook verslaaf raak. Gelukkig net aan adrenalien. Dis mos menslik. Of sal ek so sê. Party van ons.

  3. Hier kom ‘n ding. Hierdie rakker is besig met haatspraak en die verkondinging van onwaarhede. Waar in die geskiedenis het ons hulle net goedsmoeds uitgemoor? Die teendeel is eerder waar – wat van Bloukrans? Weenen? Piet Retief? Die enigste geval waar die teendeel waar is, is bloedrivier en daar het hulle weereens eerste aangeval.

    Oor die grond praat by nonsens.

    Hy is besig met oorlogsvoorbereiding en om geweld aan te blaas. As een van ons net ‘n verkeerde woord teen die volk spreek dan is dit rassisme, haatspraak en sommer vele meer.
    Hierdie despoot kan egter ongesteurd voortgaan deur sy haat en oorlog aan te blaas.

    Ek vermoed dit is ‘n slenter van die ANC dat hy uitgeskop is. Hy verenig die radikale stem onder hom en die ANC se beeld bly sonder bloed.

    1. Wel wanneer hul bloedvergieting ‘amptelik’ geimplenteer word, en die Blanke bloed vloei in die NSA, moet die ding en sy ANC maatjies net onthou handskoene is af, en ek gee nie om hoeveel “goeies” en “christen-gelowinge-voorvader-geeste-aanbidder-adders” daar van hulle rondloop nie. Vir my sal dit gaan oor ‘oorlewing’ en ek weet wie is my vyand en sy vel kleur.

    1. Riempies, Indien alles, wat wetlik nodig, is om mense van jou grond te hou, nie in plek is nie gaan jy so seker as wat ek hiet tik in die tronk gaan sit. Baie min boere het wel alle kennisgewings en wat daarmee gepaard gaan in plek, so dit is nie net vir skiet nie. Die gevolge daarvan wil ek nie deurmaak nie. Maar ons voel almal soos jy.

  4. Is dit niet precies wat de anc wilde bereiken bereiken met het showproces tegen deze Malle ma, zodat hetzelfde proces stimulerend werkt op conflictuitbreiding ? Uitbesteding van radicaal geweld en de onderlinge band voor de buitenwereld vertroebelen, dan mag deze opruier als beloning z’n Ipad zeker houden.

    Het complete falen van deze regering kan door reeds bestaande gigantische misdaad als afleiding niet eens meer worden verborgen ?

      1. of de anc nu de cheerleader is of omgekeerd Ken, waar het handelt om diamant, goud, ijzer, platina en vooral uranium en palladium……….maakt voor de inwoners kennelijk geen verschil en blijft zo ‘lood om oud ijzer’

        Rest het ANC chapiter: terreur-staatsterreur-EFF terreur waar het tot nu toe (te)goedkoop mee wegkomt omdat het de meeste geïndoctrineerde inwoners kennelijk ook weer ‘lood om oud ijzer is’.

        Op termijn zal het eerste en tweede, gezamenlijk in èèn bedje vertoevend, in toenemende mate winst voor weinigen en verlies voor velen betekenen. Los van de huidige algemene houding.

        Deze problemen worden voor ‘de meerderheid’ wel duidelijk zodra voedselschaarste(gebrek aan substantiële stoffen anders dan slechte suiker en hard vet) optreedt. Dat komt ‘dik voor elkaar’.

  5. Malema se uitsprake waaroor die ANC hom dan nou
    juis voor onttroon het – glo ek is eintlik samewerking tussen die ANC en Malema
    – Malema se taak is om die swart protesstem teen die ANC te vang. Na die
    verkiesing gaan Malema n lekker sitplek in die parlement kry vir sy koalisie met
    die ANC party.

    Terwyl Malema weer besig is met uitsprake van “gaan
    vat die plase af” – is die regering stilletjies besig gewees met B-BBEE
    samespreking om die besighede alles swart te maak en minstens n beherende
    aandeel in swart besit te kry – Het enigeen enige berig gelees oor die ANC
    beraad op die 3de en 4de Oktober by die Gallager Estates?

  6. Kan iemand as die “Commander of Thieves” help, ek wil vir hom n lys van eiendom stuur, shame hy werk hard.
    Roelfie se adres
    FW se adres,
    Godzilla se adres
    Papenfus se adres
    Neil Barnard se adres
    Pik Botha se adres, dit moet iewers naby n kroeg wees
    Tim du Plessis se adres….
    Bono se adres in Camps bay

  7. JuJu is ‘n vryheidsvegter en sy volgelinge is meestal arm werkers. Hulle invloed is beperk. Hulle tree reaksioner op uit desperaatheid, nie strategies nie. Ons moet onsself nie blind staar vir die waarheid wat hierdie klein opsweper kwyt raak nie:

    “As jy deel met die armes sal daar geen behoefte wees om hoë mure te bou om jou huis nie.“

    Hulle sien derduisende witmense wat in R3-4milj huise bly met helse heinings om en etlike bediendes. ‘Liberaliste’ wat Afrikaners uitjou oor hulle verkramp is -met die bediende in die agtergrond -en sy kry nie baie meer as die bediende in minder uitspattige woonbuurte nie. Dis daardie soort van kapitalistiese uitbuiting wat hierdie ophitsing van JuJu dryf. Lees Gillian Schutte se white privilege nonsens met ‘n oop kop dan sal julle sien, die vyand is a.) die superryk wit/swart kapitalis (ook die internasionale maatskappye)-wat die werkers uitbuit en b.) NASPERS en kie wat die beeld v.d. Afrikaner so aftakel dat ons enigiets aanhang behalwe ons volkseie.

    As daardie gifmengsel reeds toegedien is dan kom JuJu en die sprinkane en doen die vuil werk met hulle pangas. En dis die gematigde mense wat dan die onderspit delf -oor die rykes veilig verskans is en die armes gewoond is aan grond eet.

    LW: Ek soek hom WEG maar ek verstaan waar sy retoriek vandaan kom . Hy is ‘n simptoom.

      1. Nee verseker Seg. Ek hoor jou. Ek onderskat hom en sy
        populariteit nie. Ek se net verstaan dat hy nie die axis of evil is nie m.a.w. om hom te skiet sal nie die probleem oplos nie. Op ‘n manier
        wens ek eintlik hy kom aan bewind dat ons net tot aksie kan oorgaan en ontslae raak van hierdie lang, stadige verdrukking.

          1. Hy is nog nie ‘n politieke bedreiging vir JZ nie. Ek glo ook nie JZ beplan om Den Haag te besoek nie.

          2. Ken Vavi en ander was ook nie ‘n bedreiging vir JZ nie en hulle het net nie altyd saam met hom gestem nie en was nie bang om hom tee te gaan nie. JZ het van hulle ontslae geraak.

        1. Ken ek ken die politiek GLAD nie en is ‘n leek wat dit betref, Indien hy so sou aangaan kan hy ‘n voet in die parlement kry en dit is glo ek sy eerste doelstelling.
          Ons moet onthou daar is duisende werklose swart jeug en die wat die Blanke haat.

    1. Ek is nie so seker dat dit net die uitgewekenes is wat hom steun nie. Kyk maar na die uitlating wat die Supersport karaketer oor rooi oktober kwytgeraak het.
      Ek dink nie hy is ‘n simptoom nie, hy is die kanker wat die res wil wegwens, die sweer wat net ‘n tyd soek om te bars.

  8. “Kannon vodder” vir die ANC en Kommuniste. Hy het weereens die verkragtings, moorde regverdig. Net soos Tutu met sy “It’s Apartheid’s fault”. Wat ek wel gesien en gehoor het is vrees. Vrees vir die wit boer. Dit het my laat goed voel. Ek weet hoe hulle dink en reageer.

  9. “Die hooggeregshof in Johannesburg het Maandag bevind dat die mynwerkers wat verlede jaar se skietery by Lonmin se Marikana-myn oorleef het en die families van diegene wat dood is, befondsing van die staat moet ontvang om te betaal vir hul regsverteenwoordigers vir die Farlam-kommissie van Ondersoek.”
    NEE MAN – laat Malema sorg !
    ***
    Dan vra ek WEER, waarom MOET hulle vergoeding kry ? Wat van die hordes families van Blankes / Boere wat vermoor is se families … wat van die vrouens wat verkrag is … ontvang hulle sielkundige hulp, indien wel, wie betaal daarvoor ? Wie het die vermoordes se begrafnisonkostes gedek … die staat, NEE !

      1. Dankie Seg – jy is reg, maar steeds is dit na my mening verkeerd. Die SAPD slaag nie daarin om my en ander landsburgers te beskerm nie, en diegene wat vermoor of deur hierdie trigger-happy ouens geskiet word, kry hulle vergoeding vir regskostes aangegaan ?

    1. ‘n Ander ding wat nou erg kop uitsteek is motors met “vervalste” nommerplate.
      ‘n Badprop ry bv. ‘n bantam bakkie. Hy kyk uit vir ‘n soortgelyke voertuig wat sommer ook die selfde kleur as sy eie het, en kopieër dan die nommerplaat.
      Sou hy gevang word met ‘n kamera, dan kry die verkeerde ou die boete.
      Dit is presies met my die geval. Na twee jaar is daardie probleem nog steeds nie opgelos nie. Ek kry weekliks boetes van Aarto wat hier by my opdaag. Ek gaan gee dit heel eenvoudig vir die magistraat, en verder vergeet ek daarvan.
      Dalk die oplossing vir E-tol ?????

    2. Natuurlik sal dit gedoen word. Ons moet een ding onthou, hierdie geld wat hulle sal inkry moet iemand anders betaal en hulle het die nie Afrika tyd nie. Hulle is nie die klomp in goverment en munisipaliteite wat deur die dag slaap om in die nag te eet nie. Nee ‘n heel ander spesie! Maar hulle moet maar kom!

      1. JAVR hulle sal dit onmoontlik nie kan doen nie. Die aflewering van dagvaardings moet volgens wet geskiet. Dan moet daar lasbriewe deur ‘n hof uitgereik word indien dit nie betaal word nie. Die polisie moet dan daardie persone gaan arresteer en voor die hof daag. Een miljoen plus per dag? ONMOONTLIK.
        Hulle ry dan nie eers di vereerskaartjies se geld in nie. Werkslas is te groot. Hierdie is ‘n doodgebore geldmaak foefie.

          1. Baie goeie vraag Ken. Is dit nie die doel om die Blanke te ontwapen nie?

            Van daardie wapens is deur die SAPD verkoop en in moord en roof sake gebruik.

          2. Omdat Afrikaners beskaafd is en respek het vir wet en orde – dit wil se voor ons besef het dat wet en orde hoegenaamd nie deel van ANC beleid is nie. Hulle beleid is net magsmisbruik steel roof en moor. So ons moet nou daarby aanpas dink jy nie?

        1. “Wettige” onteiening. Vat elke laaste pennie uit die wit hand. Moenie vir ‘n oomblik dink hulle gaan vir ta agter bos drie dagvaar nie. Dit is hoe hulle blanke adresse van inwoners wat in die gevaarlike gebied woon kan bevestig! Ek stel voor dat julle so gou moontlik jul padkaarte bestudeer. Nie net om nie deur die tol stelsel te reis nie, maar ook om alternatiewe roetes te verken in geval van nood!

          1. My Antie ek gebruik gelukkig nie daardie paaie nie, maar die padkaart is bietjie verouderd. Dink Antie nie ‘n GPS is moontlik ‘n beter opsie nie? Ek verdwaal met ‘n padkaart en GPS in plekke met die volksvreemde name.

  10. i’m not a big politician but…democracy to me means…”now I am allowed to / have the freedom to BUILD SOMETHING FOR MYSELF”…but i see in rsa it means “now you have freedom to manipulate, intimidate, corrupt, steal, damage, kill to get something for yourself”…doesn’t govt own the majority of land in rsa anyway? oh, no ,wait, I see, it’s easier to rob someone of an established successful business than it is to build it up yourself (regardles of who’s land it’s done on) because you just do not know how to build it up from scratch or will be capable of maintaining it?

Maak 'n opvolg-bydrae