Wit én bruin uit staatsdiens gedryf

Daar is al hoe minder werk vir wit en bruin in die staatsdiens, en die twee minderheidsgroepe wat Afrikaans praat, is nou onderverteenwoordig volgens regstellende aksie (RA)-teikens om die demografie van die land te weerspieël, sê ‘n opposisie-woordvoerder. In antwoord op geskrewe parlementêre vrae oor onder meer die aantal werknemers van elke bevolkingsgroep in die

Lees verder: Wit én bruin uit staatsdiens gedryf

Jansen en Goldberg dans die Boerehaat-riel met oorgawe

Die geseur van die bruin rektor van die Universiteit van die Vrystaat oor “transformasie” oftewel gedwonge verengelsing van Afrikaanse instellings, het ‘n gehoor wat die Joodse redakteur van timeslive, Reuben Goldberg betref. Goldberg het die ongewilde baas Jonathan Jansen se gedeeltelike mislukking om Engels af te dwing met sy gewone über-Boerehater-simpatie en growwe gemeenplase begroet.

Lees verder: Jansen en Goldberg dans die Boerehaat-riel met oorgawe

Swart boere waarsku minister, Absa prys grondbeleid

Swart boere het gevra dat grond slegs toegewys word aan nuwe swart boere wat die vermoë het om dit te gebruik. Die president van die swart boerevereniging, Mzamo Mlengana, sê die minister van Grondhervorming, Gugile Nkwinti, moet sorg dat maatstawwe in plek is vir die keuring van nuwe boere. Mlengana sê sonder boerderykennis, strek só

Lees verder: Swart boere waarsku minister, Absa prys grondbeleid

Swartvlek-kwessie oor SA sitrus na WHO

Die krisis wat die EU oor swartvlek by SA se sitrus veroorsaak het, is op hoë vlak met die WHO opgeneem. Sitrusboere het die stap van die Departement van Handel en Nywerheid verwelkom om die swartvlekkwessie na die Wêreldhandelsorganisasie (WHO) te neem, maar gesê ander EU-kanale moet ook oop bly. Mnr. Rob Davies, Minister van

Lees verder: Swartvlek-kwessie oor SA sitrus na WHO

Poskantoorwerkers aangeval, petrolbomme gegooi

Drie personeellede wat by die Poskantoor werksaam is, is Dinsdag in Krugersdorp aangeval. “Die drie persone het by die possentrum gewerk toe hulle met klippe bestook is,” het kapt. Appel Ernst, woordvoerder van die polisie in Gauteng, gesê. “Hulle het geringe beserings opgedoen.” Drie vragmotors van die Poskantoor en ander privaat motors is ook beskadig.

Lees verder: Poskantoorwerkers aangeval, petrolbomme gegooi

Britse koerant suig Zuma-kritiek teen Oscar uit hul duim

Die Britse koerant, The Guardian, het dié week voorgegee dat hulle ‘n eksklusiewe onderhoud met president Jacob Zuma gevoer het, maar dit blyk ‘n versinsel te wees. Die president het glo nie enige onderhoud toegestaan aan die koerant in verband met die Oscar Pistorius-verhoor of enige ander kwessie nie. “‘n Joernalis van die Guardian het

Lees verder: Britse koerant suig Zuma-kritiek teen Oscar uit hul duim

Vyf jaar vir Oscar Pistorius

Die paralimpiese atleet, Oscar Pistorius, is vir vyf jaar tronk toe gestuur. Hy het Dinsdag sy vonnis gehoor nadat hy vroeër skuldig bevind is aan strafbare manslag na die skietdood van sy vriendin. Regter Thokozile Mazipa het Pistorius tot vyf jaar tronkstraf gevonnis vir die dood van Reeva Steenkamp op 14 Februarie 2014. Hy is

Lees verder: Vyf jaar vir Oscar Pistorius

Wat gebeur werklik in Irak en Sirië?

Die oorlog teen Sirië wat ook in Irak woed, word deur talle krisisse gekenmerk. In Junie 2012, by die eerste konferensie in Geneve, het die pasverkose Francois Hollande sy eie interpretasie van die finale verklaring gemaak. Met die hulp van Israel en Turkye, asook die ondersteuning van Hillary Clinton en die destydse CIA-direkteur David Petraeus,

Lees verder: Wat gebeur werklik in Irak en Sirië?

Ryk sakeman van Johannesburg in hof oor gesteelde koperkabels

‘n Johannesburgse sakeman, wat in ‘n huis van R10m in die spogwoonbuurt Atholl woon, het gister in die Roodepoortse Landdroshof verskyn op aanklag van gesteelde koperkabels. Hy word saam met vier medepligtiges aangekla. Na bewering het die sakeman gesteelde koperkabels by sy skrootwerf aangekoop. Hy word daarvan verdink dat hy aan die hoof staan van

Lees verder: Ryk sakeman van Johannesburg in hof oor gesteelde koperkabels

SA kantoorwerkers verkies lessenaars bo werk van huis

Byna vier uit vyf kantoorwerkers in Suid-Afrika sou nie hul permanente werkruimte by die kantoor met kollegas wou deel nie, volgens ‘n opname wat deur die kantoorontwerpsfirma Paragon Interiors onderneem is. Aan die ander kant is mense onder 40 meer ontvanklik vir die idee om nomadies te werk. Paragon se navorsing toon dat 80% van

Lees verder: SA kantoorwerkers verkies lessenaars bo werk van huis