Na afloop van die vergadering van die Afrikaner- Strategiese Komitee in Pretoria op 8 November 2014, het ons ‘n onderhoud met mnr. Andries Breytenbach, voorsitter van die Boere-Afrikanervolksraad oor hul onderhandelings met die ANC-bewind insake selfbeskikking gevoer. Tot dusver het daar ‘n enkele gesprek met mnr. Cyril Ramaphosa, adjunkleier van die ANC en voorsitter van
Uitlatings oor Dookoom se Larney-liedjie herbesoek
Oor Herman Wasserman se artikel oor die Larney-liedjie van Dookoom het ek geskryf: “Dit is myns insiens een van die onbetaamlikste stukkies joernalistiek wat ooit in Die Burger gepubliseer is” (Praag 26 Oktober). Ek vind Wasserman se teks, asook die onverdunde anti-Afrikanergesindheid onderliggend daaraan, dermate onverteerbaar dat ek vandag die aandag op drie reaksies wil
Lees verder: Uitlatings oor Dookoom se Larney-liedjie herbesoek
‘Apartheid-twiet’: Wat wou Steve Hofmeyr eintlik sê?
Die stryd wat tans rondom die sanger Steve Hofmeyr woed, het breë gevolge vir die voortbestaan van Afrikaners en die Suid-Afrikaanse politiek in die algemeen. By tye in die verlede het Afrikaanse sangers en kunstenaars ‘n veel belangriker rol as politici gespeel om die geskiedenis ‘n nuwe rigting te laat inslaan en vandag is dit
Lees verder: ‘Apartheid-twiet’: Wat wou Steve Hofmeyr eintlik sê?
Beeld-vryskutskrywer by Menseregtekommissie vir haatspraak teen Christene
‘n Vryskutskrywer van Beeld, Johan Pienaar, is verplig om bemiddeling te ondergaan by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie weens ‘n haatblad teen Christene wat hy op Facebook bedryf. Pienaar en sy kamerade het maande lank op die Facebook-blad “Afrikaanse ateïste” Christene verguis, bespot en belaster op ‘n manier wat op beweerde haatspraak neerkom. ‘n Klag teen Pienaar is by
Lees verder: Beeld-vryskutskrywer by Menseregtekommissie vir haatspraak teen Christene
Steve kan stilgemaak word, die waarheid egter nié
As daar een ding is wat ‘n libgestremde kenmerk, is dit vrees. Vrees vir sogenaamde rassisme. Vrees vir die denkbeeldige regse gevaar. Vrees vir uitlatings deur sangers op sosiale netwerke. Daardie vrees neem tans die vorm aan van ‘n histeriese reaksie op Steve Hofmeyr se twiet oor apartheid. Van die heel bangstes bevind hulself in
Lees verder: Steve kan stilgemaak word, die waarheid egter nié
Cyril smous met SA se watervoorraad
Adjunkpresident Cyril Ramaphosa wat as die Suider Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap se bemiddelaar in Lesotho optree, het in Maseru samesprekings met diplomate gevoer. Ramaphosa wil steun werf vir die Bantoestan om die 2015-verkiesing van die grond te kry. Die verkiesing in Lesotho gaan R200 miljoen kos, terwyl die land se jaarlikse begroting dit nie kan dek nie. Lesotho word grotendeels
IVP: E-tol om Sanral uit geldelike verknorsing te red
Die Inkatha Vryheidsparty sê die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) se erkenning dat hy finansieel sukkel, is ‘n aanduiding dat die etolstelsel gebruik word om die agentskap uit sy finansiële verknorsing te red. Die IVP het bevraagteken of die e-tolstelsel daar is om enigsins die lening vir die tolpaaie terug te betaal. Die IVP-woordvoerder in Gauteng, Bonginkosi Dhlamini sê Sanral se
Lees verder: IVP: E-tol om Sanral uit geldelike verknorsing te red
Voormalige ANC-raadslid geskiet
Die polisie in die Wes-Kaap ondersoek ʼn saak van poging tot moord nadat ʼn voormalige ANC-raadslid, Andile Lili, Woensdagaand geskiet is. Lili (39) en ses ander persone is in Julie in die Kaapstadse landdroshof vrygespreek op aanklagte dat hulle die Wes-Kaapse wetgewer met ontlasting wou ontsier. Volgens die polisie het Lili, leier van die Ses’khona People’s Rights
Mangaung-komplotters gevonnis
Twee lede van die beweerde Mangaung-komplot is Donderdag in die hooggeregshof gevonnis nadat hulle skuldig bevind is aan hoogverraad. “Johan Prinsloo is tot agt jaar tronkstraf gevonnis vir sy deel aan die komplot om pres. Jacob Zuma en ander ANC-leiers tydens die party se Mangaung-konferensie te vermoor, en die besit van ammunisie,” het Nathi Mncube, woordvoerder van
Moody’s verlaag SA se kredietgradering
Die kredietgraderingsagentskap Moody’s het aangekondig dat hulle Suid-Afrika se kredietgradering gaan verlaag. Volgens die Tesourie is die kredietkoers is van BAA1/P-2 tot BAA2/ P-2 aangepas. ‘n Woordvoerder van die Tesourie, Phumza Macanda sê die kredietvooruitsig het van negatief na stabiel verander. Sy sê die regering neem kennis van Moody’s se besluit weens die verlangsaming van ekonomiese groei. Macanda sê inisiatiewe
