Die taalsaak rondom Hoërskool Ermelo wat tans voor die Grondwethof dien, hou verreikende implikasies vir die voortbestaan van Afrikaans as skooltaal in. Die ANC-bewind, asook die Britse kerke en regering wat die organisasie dekades lank ondersteun en uiteindelik aan bewind gebring het, was nog nooit gediend met 'n ander taal wat die hegemonie van Engels in die land versteur nie.
Lees verder: Ermelo: gaan Grondwethof Afrikaans die doodskoot gee?

In Mei 2007 skryf die gesiene PRAAG-rubriekskrywer, Buks van Rensburg, oor die dreigende oliekrisis in