Eskom het Sondag ‘n kragnoodtoestand vir groot nywerheidskliënte verklaar. “Eskom het ‘n kragnoodtoestand verklaar met groot industriële kliënte, en hulle versoek om dringend hul elektrisiteitsverbruik vandag tussen 15:00 tot 20:00 met 10 persent te verminder,” het Eskom in ‘n verklaring gesê. “Die verklaring van ‘n kragnoodtoestand volg bykomend tot die implementering van fase twee beurtkrag vroeër vandag [Sondag].”
MH17-wrak na Nederland, Duitsland blus NAVO-hoop
Wrakstukke is eindelik van die toneel in die ooste van die Oekraïne verwyder waar die Maleisiese Vlug MH17 neergeskiet is. Die stukke sal per vragmotor en per trein onder toesig van Nederlandse kenners vervoer word na Kharkof. Van die stukke was te groot om per trein vervoer te word, het die Nederlandse regering gesê. Die wrakstukke
Lees verder: MH17-wrak na Nederland, Duitsland blus NAVO-hoop
Israel wil Christene, Arabiere van hul regte stroop
Die Israelse regering het ‘n uiters omstrede voorstel goedgekeur om Christene en Arabiere van hul regte te stroop. Dié groepe, wat 20% van die bevolking uitmaak, sal dalk binnekort met ‘n mindere status tevrede moet wees. Dié besluit beteken dat Israel se status as ‘n nasionale tuisland vir die Joodse volk in wetgewing vervat mag word. Die
Lees verder: Israel wil Christene, Arabiere van hul regte stroop
SABC se tegniese hoof waai oor kritiese verslag
Berigte dat Sipho Masinga, die openbare uitsaaier se groepshoof van tegnologie, geskors is, is glo waar. Die SABC wou egter nie uitbrei oor die redes vir sy skorsing nie. “Die media gaan nie gebruik word as ‘n manier om ‘n dissiplinêre proses te hanteer nie,” het Kaizer Kganyago, woordvoerder van die SABC, aan Sapa gesê. Volgens Kganyago is Masinga
Lees verder: SABC se tegniese hoof waai oor kritiese verslag
Poskantoor dreig om stakers af te dank na ooreenkoms
Die Poskantoor het gedreig om werkers af te dank as hulle nie Maandag vir werk opdaag nie. ‘n Span is deur die minister van Pos- en Telekommunikasie, Siyabonga Cwele en die minister van Finansies, Nhlanhla Nene aangestel om die Poskantoorstaking by te lê. Die hoof van die ingrypingspan, Simo Lushaba is deur die twee ministers aangewys om stakende werkers te oorreed om terug
Lees verder: Poskantoor dreig om stakers af te dank na ooreenkoms
Afrikaans was eens ‘n koninklike en handelstaal in Europa
Dis nogal opvallend watter prominente rol Nederlanders, maar ook deesdae taalkundiges van die Potchefstroomkampus van die NWU, speel om die “kombuistaalteorie” van Afrikaans te bevorder! Eers was daar Valkhoff wat met sy boekie New light on Afrikaans and Malayo-Portuguese in die sewentigerjare die eerste skoot geskiet het. Toe ene Hans den Besten wat insgelyks beweer
Lees verder: Afrikaans was eens ‘n koninklike en handelstaal in Europa
Karakterisering van Amerikaanse swartes
Jared Taylor is aan Praag-lesers bekend as die outeur van White identity: racial consciousness in the 21st century (2011). Hy is ook die redakteur van die webtydskrif American Renaissance. Taylor skryf gesaghebbend oor rasse-aangeleenthede. Hy erken dat sy kennis grootliks op studeerkamerinligting gegrond is. Ten einde ‘n groter mate van balans te verskaf, bestaan sy
Watter Afrikanerbeeld?
Ek meen Brakpan en Danville is sinoniem met “Afrikaners”, sover dit die buiteland aangaan
Ek meen Brakpan en Danville is sinoniem met “Afrikaners”, sover dit die buiteland aangaan
Geen geregtigheid vir slagoffer sê Burry Stander se ma
Die saak oor die dood van die Olimpiese fietsryer Burry Stander is in die Port Shepstone landdroshof tot Maandag verdaag. Die aangeklaagde het uitstel gevra sodat hy befondsing vir sy regsverteenwoordiger kan bekom, het RSG berig. Die taxibestuurder Njabulo Nyawose se prokureur het versoek dat die verhoor vir twee maande uitgestel word sodat Nyawose finansiering kan
Lees verder: Geen geregtigheid vir slagoffer sê Burry Stander se ma
Plaasmoordenaar kry 30 jaar
‘n Swart plaasmoordenaar is Donderdag in die rondgaande hof in Nelspruit, Mpumalanga tot 30 jaar tronkstraf gevonnis nadat hy daaraan skuldig bevind is dat hy ʼn bejaarde boer met ʼn hamer doodgeslaan het. Welcome Zenzele Bulunga het skuldig gepleit op aanklag van moord, roof en die besit van ʼn ongelisensieerde vuurwapen en ammunisie. Hy is
