Nou die dag is Skoppensboer uitgenooi na Afriforum se multimiljoenrandhoofkantoor in Centurion. Buite lyk dit soos ‘n motoruitvoerterminaal in Europa, soveel splinternuwe luukse Duitse motors is daar wat in die Hoëveldse somerson staan en skitter. Binnekant is dit net marmer en graniet waar jy kyk. Skoppensboer wou-wou nog sy donkerbril afhaal met sy oë wat
Hibridisering van Afrikaans
Trantraal het die ATKV-poësieprys vir sy bundel Chokers en Survivors ontvang. (Let daarop dat die kortste van die drie woorde in die titel darem Afrikaans is.)
Trantraal het die ATKV-poësieprys vir sy bundel Chokers en Survivors ontvang. (Let daarop dat die kortste van die drie woorde in die titel darem Afrikaans is.)
Enkele vrae aan Afriforum en Kallie Kriel
Niks kon my meer verstom as toe ek op 13 November die mediaverklaring van Afriforum met die titel, “Dan Roodt se uitsprake stel Afrikaners in ‘n slegte lig” lees nie. My eerste reaksie op Twitter was: @afriforum Is dié ernstig? ‘n Openlike aanval op my “vanuit eie geledere”? Noudat libvertraagde honde my en Steve takel?
Afriforum het totaal oorboord gegaan teen Dan Roodt
Geagte mnre. Roets en Kriel, julle aanvalle op Dan Roodt die afgelope twee dae, bring ‘n bitter smaak in baie van ons monde. Julle wat julself beskou as professionele mense en leiers van ‘n organisasie wat veronderstel is om vir die burgerregte van die Afrikaner te veg, het totaal oorboord gegaan. Die feit dat julle
Lees verder: Afriforum het totaal oorboord gegaan teen Dan Roodt
‘Regstellende herposisionering van grond’
Julius Malema en sy hordes is nie alleen nie. Die Swapo Jeugliga se geskorste mnr. Job Amupanda het pas aangekondig hy wil grond gryp. Amupanda wil volgende Vrydag 2 000 aansoeke vir erwe in “die elite buurt” Kleine Kuppe by die Windhoek munisipaliteit indien. Hy het ‘n beroep op grondlose Namibiërs gedoen om by dié
VSA soek steeds redes vir oorlog in Europa
Amerika het onder die dekmantel van NAVO sy aggressiewe beleid van uitbreiding in Oos-Europa bevestig met hernude aanvalle teen Rusland. Kenners waarsku reeds geruime tyd dat die VSA afstuur op ‘n kernoorlog met Rusland weens ‘n Neo-konserwatiewe kliek in die Withuis se eiegeregtige houding teenoor die hulpbronne van soewereine state. Terwyl die Oekraïense weermag hergroepeer mbv
Nog ‘n vuilbekvloeker skryf in Beeld terwyl sirkulasie daal
Ná Conrad Koch alias Chester Missing vir Steve Hofmeyr liederlik op Twitter uitgevloek het – so erg dat Hofmeyr ‘n byna onaanvegbare lastereis teen hom kan instel – skryf ene Chris McEvoy deesdae in Beeld en op Netwerk24. McEvoy het hom insgelyks op Twitter onderskei as iemand wat vrylik ander gebruikers in die mees onkiese
Lees verder: Nog ‘n vuilbekvloeker skryf in Beeld terwyl sirkulasie daal
Eienaar met aparte toilette sê jammer
Die eienaar van ‘n kantoorgebou in Louis Trichardt het om verskoning gevra omdat kleedkamers by sy besigheid op grond van velkleur geskei is, het RSG berig. Die Menseregtekommissie se bestuurder in Limpopo, Victor Mavhidula sê die eienaar van die gebou het die gebruik reeds gestaak. Die eienaar van ‘n ander besigheid word intussen ook ondersoek
Parlementslede slaan mekaar oor lukratiewe kontrakte
Die Nasionale Vergadering het die verslag van die ad hoc komitee oor Nkandla aanvaar, maar sluimerende jaloesie oor geld wou net nie bedaar nie. Die verslag het president Jacob Zuma van enige blaam onthef nadat hy voorheen aanspreeklik gehou is vir die multi-miljoenrandse opgraderings by sy privaatwoning. In die stemming wat gehou is, het 201 parlementslede dit
Lees verder: Parlementslede slaan mekaar oor lukratiewe kontrakte
Nog kaskenades in die parlement
‘n Vuisslanery het in die parlement uitgebreek toe lede van die polisie se openbare-orde-eenheid het Donderdagaand in die Nasionale Vergadering ingestorm het en lede begin rondstamp het. Die kefferkaskenades het gevolg nadat Ngwanamakwetle Mashabela, LP van die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF), geweier het om die podium te verlaat. Mashabela het tydens ʼn debat na president Jacob Zuma verwys as ʼn
