As ons na die ontploffing van geweld kyk wat hoofsaaklik in die Verenigde State losgebars het die afgelope paar maande kan ons konkludeer dat daar sprake is van ’n eindspel van een of ander aard. Duisende misleide jeugdiges is besig om amok te saai en om brute geweld te gebruik teen onskuldige winkeleienaars en willekeurige
Leon Lemmer: Oor grondontneming, -benutting en -onteiening
In die jare sestig het ek ‘n gradeplegtigheid aan ‘n universiteit vir swartes bygewoon. ‘n Segsman het die boodskap van sy opperhoof voorgelees. Volgens hom het die blankes met skepe maar sonder vee hier aangekom. Met onfeilbare swart logika het hierdie opperhoof tot die gevolgtrekking gekom dat die vee wat die blankes het dus van
Lees verder: Leon Lemmer: Oor grondontneming, -benutting en -onteiening
Polisie hanteer Kaapse betogers teen plaasmoorde hardhandig
Die landwye motorfietsbetogings teen plaasmoorde vandag was ‘n reusesukses met duisende deelnemers in groot stede landwyd. By die Uniegebou in Pretoria is wit kruise gedra en teen die heining rondom die grasperk vasgemaak aangesiend die polisie die optoggangers verhoed het om die park binne te gaan. Gebede is op verskeie plekke in Afrikaans en Engels
Lees verder: Polisie hanteer Kaapse betogers teen plaasmoorde hardhandig
Leon Lemmer: Oorlewing in ‘n Britse konsentrasiekamp
Daar is twee onderwerpe waaroor ek nie graag lees nie: die lyding van die Boerevolk tydens en ná die Anglo-Boereoorlog (ABO) en die hedendaagse vlaag plaasmoorde. Sulke inligting laat my bedroef en woedend. Nogtans het ek verskeie boeke oor albei hierdie gebeure gelees. Hierdie rubriek handel oor die ABO. Dit herinner my aan my ouma
Lees verder: Leon Lemmer: Oorlewing in ‘n Britse konsentrasiekamp
Media swyg oor moord op 5-jarige blanke kind
‘n Swart misdadiger het onlangs ‘n vyfjarige blanke seuntjie, Cannon Hinnant, koelbloedig met sy pistool tereggestel. Klein Cannon was besig om buite te speel, toe die 25-jarige Darius Nathaniel Sessoms na hom toe hardloop en hom skiet. Dié grusame daad is slegs deur plaaslike nuusmedia in die VSA gedek. Anders as met die George Floyd-geval,
Leon Lemmer: RW Johnson, van kommunisme tot liberale realisme
RW Johnson is in 1943 in Engeland gebore, het vanaf 1957 sy skoolloopbaan en vanaf 1961 sy voorgraadse studie in Durban voltooi, vanaf 1964 staatsleer aan die Universiteit Oxford studeer en doseer, daarna die uitvoerende hoof van die Helen Suzman-stigting geword (1995-2001) en hom met die skryf van artikels vir koerante en tydskrifte, asook 15
Lees verder: Leon Lemmer: RW Johnson, van kommunisme tot liberale realisme
Sydney Gregan: Helen Zille se mistasting
Helen Zille skryf op 11 Augustus op politicsweb onder die opskrif “Why South Africa became a Criminal State” dat indien ons ooit wil verstaan hoe die ANC ‘n “plundermasjien” geword het, mens eers moet verstaan hoe dinge saamgestel was. Die hutsmerk #VoetsekANC som die gevoel op van waarskynlik derduisende denkende kiesers in hierdie land wat
Suidpunt: Die Afrikaner in sy soeke na egtheid
Afrikaans is nie slegs woorde nie. Afrikaans is ook ‘n leefstyl. Vandag kyk ek na twee tendense in die hede en verlede en hoe dit Afrikaans raak. Eerstens vergelyk ek die binnehuisversiering van die 1980’s en begin-2020’s, gevolg deur die ersatz-kultuur van die Franssprekende elite van die 1800’s. Binnehuisversiering van die 1980’s en die begin-2020’s
Leon Lemmer: Die stryd om die behoud van Westerse beskawing
In Brittanje en veral Amerika het dit by skool- en universitêre onderrig mode geword om die eie kultuur af te kraak, die eie geskiedenis te verwaarloos en hulle met multikulturaliteit en wêreldgeskiedenis te vervang. Donald Trump gooi wal hierteen en tref maatreëls om die instroming te keer van vreemdelinge wat kultureel radikaal van tradisionele Amerikaners
Lees verder: Leon Lemmer: Die stryd om die behoud van Westerse beskawing
Sydney Gregan: Die revolusie in snelrat
Dr Anthea Jeffery se aanvanklike werk The People’s War (2009) is waarskynlik deur min mense gelees (676 bladsye), alhoewel dit van groot belang is vir die verstaan van ons politieke situasie. In 2019 het sy ‘n verkorte uitgawe daarvan die lig laat sien wat, soos mens dit graag wil noem, “verpligte leesstof” is vir elkeen
