Die internasionale gemeenskap het gister se tereuraanval op die Nakumatt Westgatewinkelsentrum in Nairobi in Kenia skerp veroordeel. Minstens 39 mense is in die aanval dood en meer as 150 is beseer. Volgens die Rooikruis sal dié aantal moontlik styg. Twee Kanadese burgers, onder wie ‘n diplomaat, is in die aanval dood. Volgens berigte het twee
Lees verder: Terreuraanval op Nairobi-winkelsentrum skerp veroordeel
