Die Gautengse departement van onderwys het die aanranding van ‘n onderwyser deur ‘n wit graad agt leerling aan Glenvista High School in Johannesburg Suid veroordeel.
“Die hoof van die departement het reeds ‘n span van senior amptenare gestuur na die skool om te verseker dat onmiddellike aksie geneem word om die leerder te skors, berading aan die opvoeder te gee en ‘n dissiplinêre proses te begin,” het woordvoerder Gershwin Chuenyane Donderdag gesê.
‘n Video van die aanranding – wat Woensdag plaasgevind het, is deur ‘n swart medeleerling geneem en het Donderdag viraal versprei.
Dit wys hoe die wit leerling onsuksesvol probeer om ‘n skoolsak van die onderwyser te gryp.
Nadat hy dit nie regkry nie, begin hy die onderwyser slaan en skop, en gooi dan ‘n stoel en ‘n besem na die onderwyser terwyl hy uit die klaskamer loop.
Sy swart klasmaats kan gehoor word op die klankbaan waar hulle die wit seun aanhits met “kry hom”.
Die departement het die onderwyser geprys dat hy kalm gebly het. – Sapa

Hierdie laaitie kan maar permanent uit die samelewing verwyder word. Die wêreld sal regtig baie beter af wees sonder sy soort!!
Die knaap is nog jonk, kom ons hoop maar sy ouers teel nie verder aan nie.
Die laaitie is die hopelose onderwyser wat nie sy jop behoorlik doen nie!
Gedeeltelik waar,
Die eintlike wetters is die trutte wat die klein dr.l in die wêreld gebring het en geen opvoeidng gegee het nie. Omdat hulle self geen benul van die beskawing se norme en waardes het nie.
Eintlik die wetters wat hom met wetgewing beskerm.
Ons neem kennis van jou frustrasies veral omdat ons
weet dat jy ook al in die verlede hard probeer het om ‘n verskil te maak.
Alle Suid Afrikaners het nou die keuse om terug te
sit, te hensop en alles tot niet te laat gaan a là Zimbabwe en die res
van Afrika of die wat wil emigreer kan emigreer of ons kan ons rûe styf maak en
wys dat daar fut en murg in ons pype is. Noem dit nou maar die
bittereinders.
Daar is tussentydse stappe soos Sunette met haar Rooi
Oktober aksie en dan is daar die NBR se aksie om die wetgewing vir
selfbeskikking te laat skryf soos vereis in die Grondwet. Die
proses is aan die gang gesit en sal nie weer gestop word nie. Ons nooi
jou uit om jouself beskikbaar te maak om op die NBR bestuur te
dien. Dan kan jy aktief daaraan deelneem en deel van die wenspan
wees. .
Sou die parlement nie die wetgewing goedkeur nie is
daar die Konstitisionele Hof pad om te loop en sou ons daar nie regkom nie dan
is daar die internasionale roete. Hoe verder ons met die pad stap
hoe meer kundiges sluit aan wat werklik ‘n riem onder die hart is.
Wat my persoonlik aanbetref GAAN ons
selfbeskikking kry “ Come hell or high water ! “
Dankie Matt
Lyk my die saamwees, saamspeel, saamleer, saamkuier, saamgesels en saambly van een betrokke kultuur is besig om af te vryf aan ‘n eens beginselvaste, gosdienstige, respekterende, reëlsnakomende en voorbeeldige kultuur.
Nou tree een kultuur netso op soos die ander kultuur. Weereens dié een kultuur kan nie opgehef word nie, hy dwing ander af na sy vlak.
Dit is so tragies!
Maar daar was ‘n muhrse storie in Heidelberg so ‘n paar weke terug toe ‘n gekleurde ‘n wit leerder aangerand het en daarna onmiddelik geskors was?
Willy, jy is reg, 100%, met jou kommentaar.
Môresê Andrea. Dit is vir my so so “sad” en hartseer dat sommiges van my nasie al so laag gedaal het. Kannie help om te wonder wat gaan in daardie kind se huis aan.
Ek, en baie van ons, sou nooit kon droom dat ek sulke berigte eendag sou lees nie!
Ons het in vrede en voorspoed geleef, ‘n veilige tyd met goeie waardes en onderrig. Daar was ‘n toekoms na skool vir almal, selfs vir die kinders wie nie kon bekostig om verder te studeer nie. Kyk na die uitstekende tegniese en landbou skole wat ons gehad het, mense kon volgens hul aanleg ‘n toekoms beplan. My hart sak soms regtig in my skoene, ek wil uit hierdie hell hole UIT!
Tweespruit landbouskool in die Vrystaat was die beste in die land. Daar gaan nou niks aan nie. Kon net sowel op Mars gewees het. Tot Frans Claerhout het uit daardie dorp gevlug met die spoed van witlig nadat hy al die jare in daardie klooster gebly het.
Miskien is ‘n oplossing om te distansieer van enige nuus en enige politiek, al die negatiewe energie, en leesstof van die natuur te lees, voed met positiewe energie.
Dis maar net ‘n versugting.
Jou versugting het baie meriete.
Dik pel van my was ook op Tweespruit.
Daar was die week weer ‘n insident in Heidelberg. Die swart kind het die wit kind gevloek en daar was toe ‘n reaksie wat die swarte op die grond gesit het. Die wit leerling is geskors. Maar in Gr 9… . groot boerseuns raak keelvol.
Dit word beklemtoon die ding is wit. Normaalweg word die ras mos verswyg wanneer ‘n walglikheid deur ‘n swarte gepleeg word.
Voorts, is hy regtig wit? Op die foto is dit nou nie juis duidelik nie.
In ons eie gebied sou hierdie onderwyser voor sy eie mense in beskaafde omstandighede kon klasgee.
Meng jou met die semels…..
Dit is hartseer hoe vinnig baie blankes die volk se kultuur aanneem – Alles val tot die laagste gemene deler.
Dagsê R – ek gaan byvoeg, soveel Blanke huishoudings laat selfs toe dat die anderskleurige kinders by hulle aan huis kom, nou vra ek jou, sommer naweektassie en al.
More Trip, Ek het nie kinders nie – maar om kinders te laat uit en/of oorslaap is ‘n onding. My oupa het altyd gesê: ” ‘n slegte hond slaap in die buurt”. Die risikos om jou kind te laat oorslaap is net te groot (ja selfs by familie wat ‘n mens veronderstel is om te kan vertrou).
Hoeveel kinderverkragtings vind daar nie plaas in sulke gevalle nie.
Dan praat ek nou nie eers daarvan om oor die kleurgrens te kuier nie!
My neef en sy vrou het nou onlangs enetjie aangeneem (vee nou eers my mond af) en daar is nou lekker konsternasie in die familie. Ek sal nie gou weer my voete daar aanhuis sit nie en ook nie tuis wees as hulle wil kom kuier nie.
Mense maak asof dit natuurlik is om so te meng – dit gril my egter.
Sommige van ons het net doodeenvoudig anders groot geword. Het self nooit as kind uit my ouerhuis geslaap nie, 6 uur saans moes ons IN die huis wees !
Ek gaan eerlik wees, vir meer as een rede is ek dankbaar ek het nooit kinders gehad nie. In elkgeval, nie in vandag se lewe nie.
Rooikop dit is jou plig om hulle te ondersteun. Vryf daardie kroese gee dit ‘n klapsoen en drukkie. Sies hel, ongelukkig kan mens nie jou familie kies nie vriende en word aan jou vriende geken.
Sal ook maar nooit by my huis gewees het nie.
Kan nog erger gewees het Rooikop.
Hulle kon ‘n spietkop aangeneem het
Hehehehe ! Lekker lag ek nou SJERT, jy’s mhur snaaks.
R-K … gee sjert so oerwapper (al trek hy net jou siel uit). Sommer vir Seg Net ook !
Geniet jul humorsin BAIE.
Sjert eintlik is daai aanneemouers slim. Maak die huis oc en tuiningenieur so na die hand groot.
Giggel Giggel 🙂
Onthou nog die dae toe madala met hoed in die hand aan die agterdeur geklop het. Hy het die voordeur vermy soos die pes. Die vêrste wat hy in die huis gekom het was die kombuis om sy pap te kom haal vir lunch.
Kyk, as dit my seun was, het hy wragtig 6 van die bestes gekry MET ‘N ROTTANG ! Op sy ouderdom is dit al wat nog werk. Duidelik GEEN opvoeding gehad nie, kan net wonder watse gemors van ‘n volwasse hy gaan wees. Is dit waartoe vandag se kinders neig – om aan te pas by die “Nuwe verbeterde Suid-Afrika” !
Laat my dink aan my oorle moeder se woorde – streng kinders en gehoorsame ouers (onderwysers).
NS: Ek wil nie lelik wees nie, maar waarom word daar na “leerder” verwys – volgens my is dit steeds ‘n “skolier” … korrigeer my as ek verkeerd is.
Bring terug lyfstraf en Godsdiens in ons skole.
Daar is volgens my net een rede vir die tipe gedrag. Kinders het nie meer ‘n kinder lewe soos ons dit geken het nie. Word vasgekeer tussen mure met TV, TV – Speletjies, Mix of wat hulle dit noem, die selfoon bedrywe, ek ken nie die goed nie, internet selfs op hulle selfone. Hulle word daagliks aan geweld en goed blootgestel waarvan ons as kinders nie eers geweet het bestaan nie.
Kinders mis die belangrikste gedeelte van ontwikkeling.
hierdie outjie moet gemoer word…nie shambok of riem of niks behalwe vuiste…hy moet geslaan word laat hy daar le en bloei voor sy maatjies en hy moet daar gelos word laat die kraaie solank aan hom kan pik…if you want to bark with the big dogs then be prepared too piss like a puppy…maar alle krag word van mans af weggeneem, verdedig jouself teen die skuim dan word jy toegesluit omdat n “arme klein kind” (eintlik duiwel besete) te jonk is om te weet wat hy doen en hy is underaged…welcome to the world liberals have created for us…thank you nelson mandela…you great big asshole…
Dankie FW en ja-stemmers ! Apartheid was die beste ooit.
n Lat vir die Gat!! Nou gaan die regime ons nog stop om ons kjenners by die huis reg te help! een generasie later, dit is al wat die kommuniste wou he…
Eric ek het gese, die ou wat probeer stop moet maar die kind grootmaak.
Beslis!!! Het so ruk gelede my drie teiners by die advertensie bord by Pick n Psay op gesit …Koop al drie en kry n skoonma verniet….. GEEN flippen oproepe gekry
Haha Eric baie dankie vir die wenk. Gaan beslis daarvan gebruik maak.
Daar soveel Afrikaner Politieke partye. ag so lekker in die ANC se kraal hoe meer verdeeld ons is hoe beter vir hulle. Wonder wanneer ons eendag sal hande vat en saam staan, sal seker nooit gebeur nie. Het gister so berig gelees wat waarskynlik deur n ANC lid geskryf is. So gaan dit nou maar hier tussen ons Boere Afrikaner, elke derde man wil n party stig met drie lede. Wonder wat het geword van eendrag maak mag. Dan nie eers genome al die drie en vier man Afrikaner sogenaamde regse webtuistes nie.
Ander soek n volkstaat, ander dink hulle gaan die ANC verslaan met stemme en die ander hoop vir die beste. So verdeel is ons al dat niemand meer weet vir wie om te stem nie. Die ondersteuners le gesaai op die verskillende webtuistes en ander het al op gehou ondersteun en stem glad nie meer nie. Dit is nutteloos om aan enige politieke party te behoort of vir hulle te stem want dit help jou niks. Al wat dit doen is om wanhoop te skep, en dis die wat die wat dit kan regkry buiteland toe ontsnap.
Dan is daar die partye wat die regering hof toe sleep en al wen hulle die saak op meriete apeleer die regering. Sodoende word die saak uit gerek vir jare, en om die waarheid te se vir die afgelope twintig jaar het hofsake ons nerens gebring nie. Al wat hulle reg kry is om die proses wat in elk geval gaan gebeur uit te rek. Miljoene word daar aan gespandeer en op die ou ende net geld wat in die water gegooi word. Daar is geen manier waarop n hofsaak teen die regering gewen kan word nie, omrede eerstens en laastens howe gemanipileer word deur die regering.
Die enigste party wat wel genoeg lede het om n party genoem te word, en al kry hulle al die stemme van die Afrikaner in die buiteland is hulle nog steeds te min om die regerende party te verslaan. Ek neem aan dat daar baie skrif geleerdes is maar die problem is hulle kan nie tel nie. Wat eintlik n eenvoudige som is veertig miljoen teen vier miljoen is gelyk aan die meerderheid wen. So word daar vals hoop geskep onder die Afrikaner en die wat dit weet kyk eerder rugby voordat hulle die moeite sal doen om te gaan stem.
Dan kry ons die volkstaters wat wil trek na n gebied soos Oranje of klienfontein en al trek al die Afrikaners soontoe word hulle nog steeds deur die regerende party regeer en betaal hulle belastings aan hulle. Volgens my kan geen Volkstaat bestaan wat nie eers hulle eie hawe het nie. Wat is die doel van so n Volkstaat. Soos ek dit sien n groot plaas met n klomp bywoners wat n sukkel bestaan maak. Dink hulle werklik die regering gaan hulle tegemoetkomend wees. Daar is geen wet wat wie ookal verbied om daar te gaan plak nie. Daar is geen grens nie en die Regering sal nooit toelaat dat hulle enige noemenswaardige regte het nie. Ek kan nie wag om hulle kommentaar daaroor te hoor nie.
Wat hulle nie besef nie is dat die Regering total in beheer is oor alles en niemand gaan hulle keer nie, nie eers die Howe nie. Ek het nog nooit gehoor dat hulle enige hof bevel nakom nie. Hulle die Regering maak wette soos dit hulle pas en niemand sal hulle keer nie. Hulle maak die wette juis so om te keer diat die Afrikaner nooit weer hier sal regeer nie. Hulle die Regering het die hele wereld agter hulle en vir die wat dit nie weet nie die wereld haat ons Afrikaner met n passie. Die rugby ondersteuners is tot groot voordeel vir die Regering want dit gee hulle n gevoel van Afrikaner selfbeskikking. Nie dat hulle ooit weer n wereld beker sal wen nie want die internasoinale skeidsregter vereniging sal daarvoor sorg dat ons tweede bly.
Dan is daar die hake kruis partye wat elkeen tien lede het vloek en verskree mekaar, rand mekaar aan in die strate. Maak hofsake teen mekaar en verklae mekaar by die Polisie oor onwetige wapens net omrede hy nie sy sin kan kry nie. Die meeste van die Afrikaners wat nou in die tronk sit en krepeer is as gevolg van hulle die verklaers. Oral is daar die wit Afrikaner spioene wat werk as Polisie informante wat net wag vir n woord of sin soos aksie teen die Regering. Gaan maar op enige Afrikaner party se webtuiste en sien hoe hulle mekaar beledig en slegse. Niemand kan ooreenstem of toegee nie alhoewel hulle almal saam in die selfde penarie sit, hou hulle,hulle self op oor kleinighede. Dis juis hierdie kleinighede wat uitdraai op groot onenigheid.
My hart bloei vir my mense maar ek weet dat tons maar net sowel kan opgee met wat ookal ons honderd veskillende partye dink hulle wil gaan bereik. Soos ek dit sien is ons in n volskaalse stryd teen mekaar en vir solank as wat ons daar mee aanhou gaan ons niks bereik nie. Niemand is bereid om tweede viool te speel nie en sodrae ons nie saam stem nie begin ons weer n nuwe party net om weer n nuwe stryery te begin.
Hoekom kan ons nie maar almal vir die sterkste opposisie gaan stem nie ek meen ons almal weet tog wie hulle is. Maar nee ons sal nie en ons wil nie want hulle maak so en so en so gaan die argumente aan en aan jaar na jaar en verkiesing na verkiesing. Nee ons is nie tevrede nie met hulle beleid nie ons is nie tevrede met hulle manier van stemme werf nie. Nee ons sal eeder heeltemal vergaan en uitsterwe voor ons vir hulle stem maar toegee sal ons nie. Ek stem ook nie saam met alles wat hulle doen nie maar indien ons net kan saam staan en tog maar vir hulle gaan stem sal dit n nuwe platform skep vir onderhandeling.
Ek bid elke dag vir die Here onse God en vra dat hy vir ons n oplossing gee want ek glo hy is die enigste toevlug vir ons en dat net hy ons kan red uit die penarie wat ons in is. Ons is nou die vertrapte die derde rangse burger wat eerste klas belastings betaal aan die Regerende Regering wat ons haat met n passie. Ons het al hierdie dinge oor ons self gebring as gevolg van tweedrag. Ek hoop dat die Here ons sal help en vir ons n oplossing sal gee want dis duidelik dat ons nooit onder mekaar n oplossing sal vind nie.
Net ‘n regstelling dit is Orania en nie Oranje nie. As al die afrikaners na so ‘n gebied trek het jy die hef in die hand in daardie gebied die regime gaan dan sukkel om jou uit te kry of om sy wette toe te pas daar. As al die afrikaners daar (Orania en Kleinfontein) bly kan ons suksesvol belastings weerhou en die regime gaan te bang wees om die gebied binne te kom om belasting te kom bedel. Orania bv is nou al agt duisend hektaar groot hulle maak nie ‘n sukkel bestaan nie en die regime meng nie in daar nie. Gewoonlik is die grond wat jy van praat privaat grond wat goed bewaak word maw niemand kan net daar gaan plak nie. Oraniers en Kleinfontein het regte binne hulle gebied soos Orania wat hulle geldstelsel in hulle gbied laat werk vir hulle en die regime kan niks daaraan doen nie. Jy is redelik agter die tyd met jou skrywe ‘n bietjie pessimisties en ook sommer visieloos.
“Hoekom kan ons nie maar almal vir die sterkste opposisie gaan stem nie ek meen ons almal weet tog wie hulle is” Pretorius die oud terroris Helen Zille het ook geen tyd vir die afrikaner nie en haar beleid is dieselfde as die van Afriforum, dit beteken julle gaan teen enorme kostes in die howe boer om te kan oorleef.
Stem eerder vir ‘n permanente oplossing waar almal wat wil oor hulleself kan regeer, ons het lank genoeg vir die bantoe besluit toe eis hulle selfbesluitneming op nou wil ons ook nie hê hulle moet namens ons beluit nie dis net regverdig.
Ek lees deur die kommentare en ek verstaan wat sukkel julle so om te verstaan nie? Die wit kind is deur die swartes gebruik. Hy is omtrent die kleinste in die klas, maar sy aanhitsing kom van swartes. Dis omtrent soos Nazipers deesdae werk. Hits die wittes teen ander wittes aan want hulle is swartes se slawe
Tine die wit kind is ‘n d0nnerse klein onopgevoede engelsman en is maatjies met die swartes, kuiers saam en sien nie kleur raak nie.
ʼn Onderwyser van Hoërskool Sasolburg in die Vrystaat is Vrydag by die skool deur ʼn leerling geskiet. Blykbaar deur ‘n 15 jarige wat voor die voorval ook die vuurwapen op ‘n onderwyseres gerig het.
Waar de mhur kry ‘n 15-jarige ‘n vuurwapen !?!?!?! Dan is dit seker nog gesteel tydens ‘n rooftog / moordtog ook ! Klein blixem sal natuurlik ook nie tronk toe kan gaan nie – dalk net weer losgelaat word in sy sleg ouers se sorg.
Wonder die kleur hulle seg nie, maar indien dit ‘n Blanke was sou ons dit verseker geweet het
Ek is nie verras dat hierdie insident in ‘n Engelse skool plaasgevind het nie.
Ek het ‘n aantal kennisse wat in Engeland gaan probeer skoolgee het. Presies dieselfde ding vind daar plaas – dit is onmoontlik om ‘n kind te dissiplineer, en kinders sal die onderwysers elke dag tart en openlik vloek. Jy kan maar los – die kinders sal maak wat hulle wil.
En hierdie is dikwels blanke kinders, laat ons eerlik wees.
Selfs blanke kinders het dissipline nodig. Selfs blanke kinders moet besef dat jou regte ophou waar jou gedrag my regte begin aantas.
Probleem is die libturds verstaan hierdie ding nie. Daar is ‘n geweldige klem op menseregte, maar geen klem om verantwoordelikhede nie. En waar kom die liberalisme vandaan? Van die Moddeleilandjie.
Dis egter slegs ‘n kwessie van tyd voordat hierdie tipe ding ook in jou liberale Afrikaanse skole begin posvat.
The rainbow nation,Model C schools …
Boerseun Z.A.R. Hulle kan nie op nie ons maar maar moet af 😉
Ons sal maar die nuwe manier van skool moet aanvaar en soos die Amerikaners die kinders deur metaal verklikkers laat loop om by die
skool uit te kom en die toegang tot skool met Hoee heinings en lemmetjiesdraard afsper en gewapende wagte met masjien gewere kry om die toegang tot die skole dop te hou. Nou nie dat ek kan insien hoekom die arme kinders moet witmens dinge leer nie – kyk waar het dit die witmense laat beland.
Ai die blanke standaard beskawing was darrem baie vervelig en ongerieflik, minstens word die kinders darrem nou al op laerskool vlak alles geleer van seks om so gou as moontlik produktief te raak. Dit is mos nou praktiese kennis wat nodig is.
Ja but whites in South Africa voted for change,now they have their change.
Die Laaitie is dalk ‘n klein regse wat van natuure in opstand kom teen die liberale onderwyser.
Voordat ek nie meer weet oor wat die seun of onderwyser se redes vir hulle optrede was nie, sal ek my weerhou om enige van die twee te veroordeel.
Hallo Arnie … jy is maar skaars jong !
Indien ek verkeerd was, sal ek die EERSTE wees om verskoning te vra.
Groetnis, T
Hi Trippie.
Nee, nee, nee. ‘n Mooi meisie soos jy doen nie verkeerd nie.
Ek spartel om nie soos die barbare ‘n “agtergeblewene ” te raak nie.
Vroeg tot laat elke dag.
Ok Groetnis dankie.
NS. Deel jy solank die slaë uit hier op Praag in my afwesigheid.
Ons vat nie nie nonsens van “liberale onnies” nie nê.
Jy het my volle samewerking XXX
Daar het jy dit nou.
Sien wat ek bedoel???
XXX.
Arnieann ek sou weer dink dit is ‘n klein liberalistiese, onopgevoede, bederfde laaitie wat voor sy swart maatjies wil afwys.
Net wanneer dit “regse” gevegte is word dit verkondig.
Probleem is ons weet nie wie die regse, en wie die liberaal was nie.
As ek moet raai, sou ek sê dat alle onderwysers teen hierdie tyd “Regs” verby is.
Stem saam met jou.