Die Nigeriese prediker, TB Joshua, het aangekondig dat hy binnekort na Suid-Afrika sal reis omdat hy die familielede van slagoffers en oorlewendes van die ramp by sy Sinagoge wil ontmoet. ‘n Gastehuis van die kerk in Lagos het inmekaargetuimel terwyl nog verdiepings aan die gebou toegevoeg is. Joshua het aan sy gemeente by ‘n Sondagdiens
Fotoverhaal: Op soek na Jacques Derrida
1. Le programme Dít wat hier volg, is nie gegrond op die werklikheid nie. Dit is geen ironiese, wysneusige stelling nie, maar bloot ’n apologie. Ook moet ek om verskoning vra vir die gebruik, vir die misbruik, van Monsieur Derrida se naam in die bogaande titel. Dit kom neer op ’n skending van kopiereg, om
Storm om vloekende Jonathan Jansen en sy handlanger Rudi Buys
Terwyl PRAAG reeds verskeie male ‘n oproep gedoen het dat prof. Jonathan Jansen, die vloekende, antiblanke en rassistiese rektor van die Vrystaatse Universiteit moet bedank, het ‘n storm nou in Bloemfontein losgebars. Volgens ‘n berig in Rapport, is “prof. Jonathan Jansen se messias-droom vir Kovsies… besig om in te tuimel soos TB Joshua se tabernakel”.
Lees verder: Storm om vloekende Jonathan Jansen en sy handlanger Rudi Buys
Oor onafhanklikheid vir Skotland, met toepassing op Suid-Afrika
In die plaaslike koerante is aanvanklik min aandag aan die moontlikheid van Skotse onafhanklikheid geskenk. Nader aan die referendumdatum (18 deser) en veral toe dit blyk dat die meerderheid kiesers ten gunste van outonomie kon stem, het meer berigte verskyn. Hierdie berigte het geneig om voorkeur aan die nee-stem te gee. Dit wek die indruk
Lees verder: Oor onafhanklikheid vir Skotland, met toepassing op Suid-Afrika
Argentinië, Egipte smee opnuut bande
Die Argentynse minister van buitelandse sake Hector Timerman het besoek gebring aan Egipte met ‘n groot sake-afvaardiging waar hy verlede naweek met president Al-Sisi en Sameh Shoukry, die minister van buitelandse sake ontmoet het. Die samewerking tussen die twee lande het ‘n lang geskiedenis, sedert die regerings van Juan Peron in Argentinië en Gamal Abdel
Skotse leier bedank na leë Britse beloftes
Skotland se Eerste Minister en leier van die Skotse Nasionale Party (SNP) het bedank uit sy amp nadat hy Donderdag se onafhanklikheidsreferendum moes prysgee en die Britse premier David Cameron aangedui het dat hy nie beloftes teenoor die Skotte sal nakom nie. Die “Nee”-veldtog het met 55 persent van die stemme teen 45 persent se
Franse swartbewussynskrywer skielik tronk toe weens Joodse druk
‘n Paryse advokaat en vriend van die Franse swartbewussynskrywer, Kémi Séba, beweer dat hy weens “druk van die Joodse gemeenskap” in die tronk gesmyt is en selfs in eensame aanhouding verkeer. Séba is verlede Sondag by ‘n teater in Parys, die Main d’Or, tydens ‘n boekbekendstelling in hegtenis geneem. Die betrokke teater behoort aan die
Lees verder: Franse swartbewussynskrywer skielik tronk toe weens Joodse druk
Geweld teen produktiewe SA-inwoners neem toe
Die jongste vrystelling van misdaadsyfers toon dat geweld in Suid-Afrika aan die toeneem is en veral produktiewe inwoners word direk geraak deur die toename. Geweldsmisdade waarin individue persoonlik geteiken word soos moord, roof en motorkapings het kommerwekkend toegeneem. Moord het met 5% toegeneem met meer as 17 000 moorde wat gepleeg is. Dié toename beteken
Oop Moskee open in Wynberg
Die eerste diens van die nuwe sogenaamde Oop Moskee in Wynberg, Kaapstad, word Vrydag met etenstyd gehou. Die stigter van die moskee, professor Taj Hargey, sê hy sal die diens in Engels waarneem. Hy sê die moskee sal toeganklik wees vir alle nie-Moslems en homoseksuele en vroue sal gebede kan lei. Hargey is ‘n professor
President van Oekraïense junta kry staande applous in Washington
Die president van die Oekraïense junta, Petro Poroshenko, het `n gesamentlike sitting van die Amerikaanse Kongres in Washington toegespreek te midde van betogings tuis in Kiëf om hom te ontsetel. Hy het voorheen sy steun aan vredespogings toegesê, maar intussen klaarblyklik van plan verander en Rusland se “anneksasie” van die Krim-Skiereiland veroordeel asook hul “aandeel”
Lees verder: President van Oekraïense junta kry staande applous in Washington
