Die Caledon-rivier het amptelik opgedroog en gevolglik is Ficksburg, Clocolan en Marquard in die Oos-Vrystaat sonder water. Munisipale bestuurder vir die Setsoto-munisipaliteit, Tshepiso Ramakarane het aan OFM-nuus vertel dat die situasie hulle nie onkant gevang het nie, en dat dit te verwagte was gegewe die gebrek aan reën. Hy sê verder die munisipaliteit is in
Gautrein-tegnici werk deurnag na ongeluk in Pretoria
Tegnici het deurnag gewerk om Gautreinverkeer te herstel, nadat ‘n wegholvragmotor Saterdag in Pretoria deur ‘n keermuur gebars het. ‘n Trein kon net betyds voor die aankomende vragmotor rem en sodoende ‘n groter tragedie verhoed. ‘n Stuk betonheining is ook meegesleur in die ongeluk. Een van die twee Gautrein-spoorlyne is beskadig is toe die sementmenger
Lees verder: Gautrein-tegnici werk deurnag na ongeluk in Pretoria
Dan Roodt: Gestel daar was geen swartes in Suid-Afrika nie?
Die boek deur Ferial Haffajee wat vandeesweek met fanfare vrygestel is, What if there were no whites in South Africa? het ‘n soort taboe verbreek in die sin dat dit ons noop om Suid-Afrika suiwer in rasseterme te beskou. So iets is sover ek weet, nog nooit vantevore gedoen nie, behalwe miskien deur Amerikaners vir
Lees verder: Dan Roodt: Gestel daar was geen swartes in Suid-Afrika nie?
Dan Roodt: Portret van die liberale Afrikaner
Ek wil vandag iets sê oor die sg. “liberale Afrikaner”. Daar is seker iets te sê vir klassieke liberalisme uit die negentiende eeu, asook die begrip van “verdraagsaamheid” soos mens dit by Voltaire en later John Stuart Mill en die Engelse liberaliste teëkom. Die punt oor die “liberale Afrikaner” is egter dat hy geensins verdraagsaam
Nederland verdubbel asiel-huisvesting
Nederland sal die aantal beddens en skuilings vir tienduisende Moslemasielsoekers verdubbel. Dit volg na ‘n ooreenkoms met die plaaslike owerhede om meer plek te maak vir die instroming van Moslems, het AFP berig. Sowat 24.000 plekke sal beskikbaar wees vir mense wat reeds verblyfreg in die land ontvang het, het amptenare Vrydag gesê. Nog 42.500
Leon Lemmer: Universiteit Stellenbosch: Wim Moet Weg #WMW
Die Afrikaanse Taalmonument in die Paarl is op 10 Oktober 1975 ingewy. Die hoogte van die hoofsuil is 57 meter. Die argitek, Johan Carel (Jan) van Wijk (1926-2005), beskryf wat tydens die oprigting gebeur het: “Op ‘n dag, toe die bopunt van die hoofsuil bereik is, en daar met die finale afwerking daarvan begin sou
Lees verder: Leon Lemmer: Universiteit Stellenbosch: Wim Moet Weg #WMW
Rugby: Twee Springbokke versterk die Sewes-groep!
Francois Hougaard en Juan de Jongh is Woensdag ingesluit in ‘n sterk Springboksewes-12-tal wat vir die eerste twee HSBC Wêreldsewesreekstoernooie van die nuwe seisoen in Doebai en Kaapstad gekies is. Die seisoen skop af op 4 en 5 Desember met die Emirates Airline Dubai-Sewes, wat ‘n week later opgevolg word deur die eerste HSBC Kaapstadsewes,
Lees verder: Rugby: Twee Springbokke versterk die Sewes-groep!
Die houtwerkdruipeling sit anti-Afrikaanse veldtog in VK voort
Swart studente lei die stryd teen wit heerskappy wat inheemse bevolkings uitsluit, het Julius Malema Woensdagaand voor die Oxford-universiteit se debatsvereniging, verklaar. Malema toer tans deur Brittanje waar hy met ryk Britse sakeleiers vergader het oor hoe om Afrikaans by hoër instellings die nekslag toe te dien. Die rooi nar, sal soos sy voorloper Nelson
Lees verder: Die houtwerkdruipeling sit anti-Afrikaanse veldtog in VK voort
M-Net soek nie witmense nie
Die betaal TV-kanaal M-Net het sy besluit om slegs swart, bruin en Indiër kandidate toe te laat om vir internskappe aansoek te doen, verdedig. Die bestuurshoof van M-Net, Yolisa Phahle sê die internskap-program sal die kandidate toelaat om vaardighede te bekom om op ‘n gelyke voet met hulle wit kollegas mee te ding vir werksgeleenthede.
Franse leier na Moskou om front teen ISIS te bou
Frankryk het die voortou geneem op die globale politieke toneel met President Francois Hollande se besoek aan Moskou Donderdag. Sy gesprek met die Russiese president Vladimir Poetin kan lei tot nuwe verwikkelinge in die streek nadat die twee ooreengekom het om terroriste se olie-inkomste te teiken. Hollande wil konsensus bou teen ISIS in beide Sirië
Lees verder: Franse leier na Moskou om front teen ISIS te bou
