Tiger Brands se Tastic Simply Delicious-rys-in-sous-produkte bevat ‘n verbode chemiese kleurstof wat DNS-skade en kanker kan veroorsaak. Die maatskappy het die produkte inderhaas van winkelrakke verwyder nadat dit positief getoets is vir die karsinogeniese chemiese kleurstof Sudan Red. Meer as 100 voedselprodukte wat in 2005 positief getoets is daarvoor is uit die handel verwyder, maar
Zuma en SA Jode stem saam oor ‘twee-staatoplossing’ vir Israel
President Jacob Zuma en die SA Joodse raad van afgevaardigdes het ooreengekom om ‘sonder ophou’ te werk om die twee-staatoplossing vir die konflik tussen Israel en die Palestyne te ondersteun. Die raad se voorsitster, Mary Kluk, het gister gesê dat die raad met Zuma vergader het en hom ingelig het oor die vyandige omgewing en
Lees verder: Zuma en SA Jode stem saam oor ‘twee-staatoplossing’ vir Israel
Agri SA en Nkwinti is dit roerend eens oor grondhervorming
Agri SA en Gugile Nkwinti, die minister van landelike ontwikkeling en grondsake het mekaar gister gevind toe Agri SA grondhervorming heelhartig omhels het. Trouens, Nkwinti was selfs onkant gevang deur die mate waartoe die boere bereid is om die ANC se grondhervormingsplanne deur te voer. Volgens berigte het Nkwinti sy voorbereide toespraak “opsy geskuif” en
Lees verder: Agri SA en Nkwinti is dit roerend eens oor grondhervorming
Geen einde in sig met verlammende poskantoorstaking nie
Daar is geen einde in sig met die poskantoorstaking wat Suid-Afrika lamlê nie. Die staking is nou reeds in sy vyfde week met alle poskantoor-werksaamhede wat heeltemal tot stilstand gekom het ná ‘n vakbond verdere dreigemente gemaak het. Volgens die South African Postal Allied Workers Union (SAPAWU) het SA Poskantoor (Sapo) nog nie daadwerlike pogings
Lees verder: Geen einde in sig met verlammende poskantoorstaking nie
Plaasuitsettingsbrandpunte deur ANC ondersoek
Plaasuitsettings is ’n menseregtekwessie, sê die minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming Gugile Nkwinti en hy gaan ‘n ondersoekspan ontplooi na “brandpunte”. Nkwinti het gereageer op berigte oor plaasuitsettings in die Wes-Kaap. Hy het aangekondig dat die span die stand van plaasuitsettings in die provinsie sal bepaal. Die span senior amptenare sal uitsettingsbrandpunte in Suid-Afrika
Vragmotorbestuurder wat verwoesting op N12 saai, vas
Die bestuurder van die vragmotor wat die ongeluk op die N12 in Alberton veroorsaak het, sal volgens die polisie op vier aanklagte van strafbare manslag in die hof verskyn. Die 44-jarige bestuurder van die beweerde onpadwaardige vragmotor was glo Dinsdagoggend vir die ongeluk verantwoordelik wat verwoesting op die hoofweg gesaai het. Kapt. Doniah Mothutsane, polisiewoordvoerder, sê
Lees verder: Vragmotorbestuurder wat verwoesting op N12 saai, vas
Oor Nobelpryse en volksgevoel
Een van die aspekte van Suid-Afrika wat seker die meeste uitstaan, is die hoon en smaad wat byna konstant deur Afrikaners ervaar word. Nou die dag skryf iemand vir my dat mnr. Nicky Oppenheimer, die sakeman, tydens ‘n onderhoud aan hom gesê het: “Die Afrikaners se grootste vyande is ander Afrikaners.” Natuurlik is dit waar.
N4 sluit weens oproer
Die N4 snelweg wat Rustenburg en Zeerust met mekaar verbind, was Woensdagaand gesluit weens die voortgesette diensleweringsbetogings in die plaaslike munisipaliteit op Zeerust in Noordwes. Oproeriges het paaie met klippe en rommel versper. Hulle het die strate ingevaar nadat water-en sanitasieprobleme in die gebied ondervind is. Ondanks ‘n swaar polisieteenwoordigheid in die gebied, het die
SANCO uit Limpopo-dorpie verjaag
Inwoners van die dorpie Bunzhe buite Tohoyandou in Limpopo het huise van SANCO-lede gevandaliseer. Die huise is met klippe bestook en groot skade is aan die eiendomme aangerig. Die ontstoke inwonwers het begin amok maak en vyf huise in die gebied geplunder. Vier van die huise behoort aan lede van die burgerlike organisasie SANCO (South
Kommer oor ebola laai op
Die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, sê Suid-Afrikaanse mediese deskundiges is na lande gestuur wat deur ebola geteister word. Motsoaledi het die portefeuljekomitee belas met gesondheid oor die departement se jaarverslag ingelig. Die Departement het ‘n ongekwalifiseerde ouditverslag vir die derde agtereenvolgende jaar ontvang. Hy sê Suid-Afrika is hard besig om maatreëls in plek te
