Pierre de Vos sê Afrikaners teer op Engelse belastings en mag nie meer in Afrikaans studeer

Haha, Pierre, jy het jouself nou oortref. Baie geluk! Ja, dis eenvoudig: verbied eenvoudig die Afrikanerstudente om op enige plek te mag studeer! Hulle moet gestraf word vir die apartheid van hul ouers. Ons teer op julle Engelse belastings! Dis hoog tyd dat ons kinders alle opvoeding ontsê word, want dis net nie prakties om

Lees verder: Pierre de Vos sê Afrikaners teer op Engelse belastings en mag nie meer in Afrikaans studeer

Gewonde boer verjaag plaasaanvallers

’n Boer van die Vrystaat het een van drie swart plaasaanvallers doodgeskiet. ‘n Moorddossier is teen die boer geopen. André van Greunen is in die hospitaal opgeneem nadat hy op sy plaas naby Reitz aangeval en geskiet is, het die polisie in dié provinsie Maandag gesê. “Drie gewapende mans het hom Saterdagmiddag op sy plaas

Lees verder: Gewonde boer verjaag plaasaanvallers

‘Kabelfoute’ veroorsaak ontploffing by kragstasie aan Oos-Rand

Kragtoevoer is weer in Kempton Park, aan die Oos-Rand, herstel ná ’n ontploffing verlede week by ’n substasie, het die Ekurhuleni-munisipaliteit Maandag in ‘n verklaring gesê. “Ons wil graag ons ingenieurs bedank wat sonder ophou gewerk het om te verseker die kragtoevoer word voor die aand herstel,” het Themba Gadebe, woordvoerder, gesê. Die munisipaliteit beweer dat

Lees verder: ‘Kabelfoute’ veroorsaak ontploffing by kragstasie aan Oos-Rand

Skare steek huis aan die brand

Paaslike inwoners van Ncotshane in die noorde van KwaZulu-Natal het die huis van ‘n moordverdagte aan die brand gesteek. Die swart man word daarvan verdink word dat hy ‘n vierjarige seun vermoor het vir moetie. ‘n Polisiewoordvoerder, Thulani Zwane, sê die seun is Woensdag as vermis aangemeld. Die liggaamsdele van die seun is vroeër in ‘n sak

Lees verder: Skare steek huis aan die brand

China kritiseer Japan se militarisering

President Xi Jinping van China het diegene wat die “geskiedenis van aggressie teen China romatiseer” Maandag tydens die 77ste herdenking van die begin van ‘n oorlog met Japan, gekritiseer. Japan is tans besig om hul geskiedenis te herskryf en weer na militarisasie te beweeg. Te midde van stygende spanning tussen Beijing en Tokio, het hierdie jaar se herdenking van

Lees verder: China kritiseer Japan se militarisering

Sommige swart skole teken 2% in wiskunde aan

City Press het gister berig dat daar ‘n “groot wiskundekrisis in die land heers met leerlinge regoor die land wat nie in staat is om 30% op ‘n gestandaardiseerde wiskundetoets te behaal nie”. Daar is in 2013 ‘n nasionale assesseringstoetse geskryf om te bepaal hoe goed leerlinge kan lees en reken. In graad 9 kry

Lees verder: Sommige swart skole teken 2% in wiskunde aan

Steve sing ‘Die Stem’ en sensors slyp hul messe

Die sanger Steve Hofmeyr het oor die naweek ‘Die Stem’ van CJ Langenhoven voor ‘n skare by die Innibos-kunstefees te Nelspruit gesing. Die skare van 45 000 mense het uit volle bors saamgesing. Volgens die dagblad Beeld, kon die feesorganiseerders ‘hom nie keer nie’. Omdat Suid-Afrika in 1994 deur ‘n groep kommuniste vanuit die voormalige

Lees verder: Steve sing ‘Die Stem’ en sensors slyp hul messe

Oranje boven! en ander Hollandse gedagtes

Tans is die sokkerwêreldbeker aan die gang en hoewel ek geen sokkergeesdriftige is nie, is dit tog interessant om die vordering van die spanne dop te hou. Gisteraand het Oranje, soos die span van Nederland bekendstaan, tot die kwarteindronde deurgedring. Ook België het goed gevaar en was waarskynlik ongelukkig om insgelyks gister deur Argentinië uitgeskakel

Lees verder: Oranje boven! en ander Hollandse gedagtes

Eienaars van nagklub baie armer na ANC-Jeugliga-partytjie

Eienaars van ‘n Durbanse nagklub is R80 000 armer na ‘n ANC-Jeugliga-partytjie wat twee dae aangehou het. Dit was glo ‘n amptelike ANC-geleentheid georganiseer deur die Jeugliga. The Witness berig dat die beplanners van die verkiesingspartytjie Emmanuel Bongumusa Gumede en Themba Dlomo, sowat R24 000 se whiskey en R10 000 se sjampanje uitgedrink het saam met hul vriende.

Lees verder: Eienaars van nagklub baie armer na ANC-Jeugliga-partytjie