Leon Lemmer: The New York Times se proslawe- en proswart-projek (Deel 1)

Watter historiese jaartalle is vir Afrikaners van belang? Ek sou sê onder meer: 1652 (die aankoms van Jan van Riebeeck en sy geselskap in Tafelbaai, dus ons volksplanting), 1838 (die Groot Trek en die Slag van Bloedrivier), 1881 (die Slag van Majuba), 1925 (die erkenning van Afrikaans as amptelike taal), 1948 (die bewindsaanvaarding van ‘n

Lees verder: Leon Lemmer: The New York Times se proslawe- en proswart-projek (Deel 1)

Suidpunt: En sê nou Suid-Afrika was ‘n Franse kolonie?

Stel jou voor: Engeland en Holland word albei in die laat-1700’s en vroeë-1800’s tussen die akkers geskop. Kaapstad word herdoop tot Le Cap en die stadsbeplanning met ‘n Franse hand dienooreenkomstig met sorg uitgelê. Die sogenaamde “Kleine Parys”, van minder as ‘n eeu tevore, het nou werklik ‘n nuwe afsetgebied van Franse verbruiksgoedere geword. Die

Lees verder: Suidpunt: En sê nou Suid-Afrika was ‘n Franse kolonie?

Leon Lemmer: Die blankes se omsingelde laer

By ‘n vorige geleentheid het ek genoem dat ek ‘n leemte in my opvoeding reggestel het toe ek verlede jaar uiteindelik Hettie Smit se biegroman, Sy kom met die sekelmaan (1937), gelees het (Praag 14.09.2019). Ek het pas ‘n ander leemte gevul. Ek het die Franse skrywer, Jean Raspail (1925-2020), se klassieke roman, Omsingel die

Lees verder: Leon Lemmer: Die blankes se omsingelde laer

Sydney Gregan: Is die afstigting van die Wes-Kaap werklik ‘n haalbare opsie?

Dr Corné Mulder van die VF Plus het onlangs in ‘n toespraak by die Kaapstadse Persklub gestel dat “ons” toekoms in ‘n onafhanklike Wes-Kaap lê. Meer bepaald dan dat daardie provinsie selfbeskikking deur middel van sesessie (afstigting) moet oorweeg en ‘n onafhanklike staat moet word. Hy het aangevoer dat 71% van die inwoners nie wil

Lees verder: Sydney Gregan: Is die afstigting van die Wes-Kaap werklik ‘n haalbare opsie?

Karel Combrinck: De Klerk doen dit weer

Êrens op die internet sien ek in ‘n koerantberig ‘n foto van FW de Klerk met die opskrif:  “Ek sal dit weer doen .” Ek het nie die berig gelees nie, want ek was bang vir naar word. Om te weet wat De Klerk sou doen as hy weer die kans kry, het ‘n mens

Lees verder: Karel Combrinck: De Klerk doen dit weer

Leon Lemmer: Plakkers verswelg die eens beloofde land

FA Venter* (1916-1997) was ‘n skrywer van onder meer historiese romans, soos die volgende vier oor die Groot Trek: Geknelde land (1960), Offerland (1963), Gelofteland (1966) en Bedoelde land (1968). Samevattend kan Suid-Afrika, ten minste in historiese Afrikanerperspektief, op Bybelse gronde as die Beloofde land bestempel word, op ‘n manier soortgelyk aan hoe die Sioniste

Lees verder: Leon Lemmer: Plakkers verswelg die eens beloofde land

Karel Combrinck: Molog en die media

Uiteraard sluit hierdie in ‘n mate aan by Dr Roodt se video oor die walglike skepsel Joe Biden. Ek wil darem net sê dat ek dié stukkie geskryf het voordat ek na dr Roodt se video gekyk het. Miskien kan  ‘n bietjie vertroosting gevind  word in die feit dat baie miloene Amerikaners vir Joe Biden

Lees verder: Karel Combrinck: Molog en die media

Leon Lemmer: Oor klaviere in Siberië

Die dra van ‘n das is ‘n verskynsel wat in die middel van die 17de eeu, dus in die tyd van Jan van Riebeeck, in Europa begin het. Dit het veral by Westerse mans deel van hulle formele kleredrag geword. 18 Oktober is Wêrelddasdag. Deesdae word Vrydag soms tot Loslitdag verklaar en word dasse nie

Lees verder: Leon Lemmer: Oor klaviere in Siberië

VS-verkiesing: het swart amptenare in 4 state die stem gekook?

Die legitimiteit van die Amerikaanse verkiesingstelsel het ‘n geweldige knou gekry. Trump verwerp die uitslag en ‘n bekende ontleder skryf in ‘n nuusbrief dat al vyf state waar die tellery vir 3 ure gestaak is en Biden daarna “wonderbaarlik” alle bykomende stemme ontvang het oor Demokratiese goewerneurs beskik. Die groot stede in ten minste vier

Lees verder: VS-verkiesing: het swart amptenare in 4 state die stem gekook?

Leon Lemmer: Oor Het Jan Marais Nationale Fonds en die Universiteit Stellenbosch

Onlangs is ‘n verslag gepubliseer van ‘n onderhoud wat Murray La Vita met Erna Meaker gevoer het (Netwerk24, 21.10.2020). Meaker is die nuwe voorsitster van die trustees van Het Jan Marais Nationale Fonds (HJMNF). Soos deesdae by universiteitsrade word daar geredeneer dat die voorsitter (verkieslik) ‘n beleggingskundige moet wees. Die wese van ‘n universiteit en

Lees verder: Leon Lemmer: Oor Het Jan Marais Nationale Fonds en die Universiteit Stellenbosch