Israel wil Christene, Arabiere van hul regte stroop

Die Israelse regering het ‘n uiters omstrede voorstel goedgekeur om Christene en Arabiere van hul regte te stroop. Dié groepe, wat 20% van die bevolking uitmaak, sal dalk binnekort met ‘n mindere status tevrede moet wees. Dié besluit beteken dat Israel se status as ‘n nasionale tuisland vir die Joodse volk in wetgewing vervat mag word. Die

Lees verder: Israel wil Christene, Arabiere van hul regte stroop

SABC se tegniese hoof waai oor kritiese verslag

Berigte dat Sipho Masinga, die openbare uitsaaier se groepshoof van tegnologie, geskors is, is glo waar. Die SABC wou egter nie uitbrei oor die redes vir sy skorsing nie. “Die media gaan nie gebruik word as ‘n manier om ‘n dissiplinêre proses te hanteer nie,” het Kaizer Kganyago, woordvoerder van die SABC, aan Sapa gesê. Volgens Kganyago is Masinga

Lees verder: SABC se tegniese hoof waai oor kritiese verslag

Poskantoor dreig om stakers af te dank na ooreenkoms

Die Poskantoor het gedreig om werkers af te dank as hulle nie Maandag vir werk opdaag nie. ‘n Span is deur die minister van Pos- en Telekommunikasie, Siyabonga Cwele en die minister van Finansies, Nhlanhla Nene aangestel om die Poskantoorstaking by te lê. Die hoof van die ingrypingspan, Simo Lushaba is deur die twee ministers aangewys om stakende werkers te oorreed om terug

Lees verder: Poskantoor dreig om stakers af te dank na ooreenkoms

Afrikaans was eens ‘n koninklike en handelstaal in Europa

Dis nogal opvallend watter prominente rol Nederlanders, maar ook deesdae taalkundiges van die Potchefstroomkampus van die NWU, speel om die “kombuistaalteorie” van Afrikaans te bevorder! Eers was daar Valkhoff wat met sy boekie New light on Afrikaans and Malayo-Portuguese in die sewentigerjare die eerste skoot geskiet het. Toe ene Hans den Besten wat insgelyks beweer

Lees verder: Afrikaans was eens ‘n koninklike en handelstaal in Europa

Karakterisering van Amerikaanse swartes

Jared Taylor is aan Praag-lesers bekend as die outeur van White identity: racial consciousness in the 21st century (2011). Hy is ook die redakteur van die webtydskrif American Renaissance. Taylor skryf gesaghebbend oor rasse-aangeleenthede. Hy erken dat sy kennis grootliks op studeerkamerinligting gegrond is. Ten einde ‘n groter mate van balans te verskaf, bestaan sy

Lees verder: Karakterisering van Amerikaanse swartes

Geen geregtigheid vir slagoffer sê Burry Stander se ma

Die saak oor die dood van die Olimpiese fietsryer Burry Stander is in die Port Shepstone landdroshof tot Maandag verdaag. Die aangeklaagde het uitstel gevra sodat hy befondsing vir sy regsverteenwoordiger kan bekom, het RSG berig. Die taxibestuurder Njabulo Nyawose se prokureur het versoek dat die verhoor vir twee maande uitgestel word sodat Nyawose finansiering kan

Lees verder: Geen geregtigheid vir slagoffer sê Burry Stander se ma

Plaasmoordenaar kry 30 jaar

‘n Swart plaasmoordenaar is Donderdag in die rondgaande hof in Nelspruit, Mpumalanga tot 30 jaar tronkstraf gevonnis nadat hy daaraan skuldig bevind is dat hy ʼn bejaarde boer met ʼn hamer doodgeslaan het. Welcome Zenzele Bulunga het skuldig gepleit op aanklag van moord, roof en die besit van ʼn ongelisensieerde vuurwapen en ammunisie. Hy is

Lees verder: Plaasmoordenaar kry 30 jaar

Plaasaanvallers op ‘wenk’ van Valke vasgetrek

Agt swart mans is in hegtenis geneem in verband met die moord op Willie Janse van Rensburg (72) van Odendaalsrus in die Vrystaat. Kapt. Stephen Thakeng, woordvoerder van die polisie, het gesê vier verdagtes is Dinsdag in hegtenis geneem en die ander vier is Woensdag vasgetrek. Die arrestasies volg glo nadat die Valke ‘n “wenk”

Lees verder: Plaasaanvallers op ‘wenk’ van Valke vasgetrek

Twee joernaliste by gevangenis gevang

Twee Indiër-joernaliste is oor die naweek by die Westville-gevangenis in Durban in hegtenis geneem nadat hulle hulself glo voorgedoen het as familielede. Taschica Ramlackan en Suthentira Kaissri wou onder dié voorwendsel met een van die gevangenes ‘n onderhoud voer. “Die joernaliste se name en publikasie vir wie hulle werk gaan nie in die stadium bekend gemaak word

Lees verder: Twee joernaliste by gevangenis gevang