Die Wes-Kaapse LUR vir Gemeenskapsveiligheid, Dan Plato, het ‘n herrie laat losbars oor ‘n plofbare beëdigde verklaring deur ‘n selferkende bendeboef. Dit kom nadat die Weekend Argus met Pierre Wyngaardt, die man agter die beëdigde verklaring gesels het. Hy beweer senior ANC-lede en top polisiebeamptes is in dwelmhandel, geldwassery, OTM-bomaanvalle en korrupsie, betrokke. Wyngaardt het
Lees verder: LUR verdink top politici, polisie van bendebetrokkenheid
