
Oudpresident Nelson Mandela sal nou sy derde maand in die hospitaal deurbring. Hy is glo by sy bewussyn en reageer op vrae wat aan hom gestel word.
Dit is die reaksie van die president van die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke, Joe Seoka, wat die bejaarde staatsman in die hospitaal in Pretoria besoek het.
“Hy kan elke woord wat met hom gepraat word, hoor en hy reageer wel op wat hy hoor.”
Seoka en ander geestelikes van die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke het ná die besoek die media te woord gestaan.
Die groep sê hulle het Madiba nie self gesien nie, maar in ‘n aangrensende vertrek vir hom gebid.
Seoka sê volgens die hospitaal is hy steeds in ‘n kritieke toestand, maar stabiel.

Ek is al so moeg vir Mandela. Maak ek ‘n koerant oop is dit Mandela! Skakel ek die TV aan is dit Mandela! Skakel ek die radio aan is dit Mandela! Maak ek my beursie oop is dit Mandela!
Dag seg Willy ja hulle kan maar sy krag afskakel, ons het reeds ‘n krag krises in die land.
Môresê Seg. Ja Eskom kan met beurtkrag daar begin. As ek dit nie mis het nie wou jy my nog iets persoonliks gevra het. Jy is welkom om vir my te skryf by: wjohnrob@gmail.com.
Hmmm, volgens die hospitaal …
Mens wil nie Joe Seoka se woord in twyfel trek nie, maar watse reaksie toon Mandela ? Skud hy sy kop, knik hy, praat hy, of wat ?
Trip ek glo hy is verseker “Non compos mentis” en moontlik al “Abiit Ad Maiores”………………..
Caveat Emptor jy en Trip is reg – praat kan hy defnitief nie en ek vermoed ook nie self asemhaal nie – nerens word daar melding gemaak dat hy van die vetilator afgehaal is nie.
Of in die Boere se taal: “hy het na die voorvaders vertrek.”
Hy is in sy m…..
Die groep sê hulle het Madiba nie self gesien nie, HOE WEET HULLE DAN…..“Hy kan elke woord wat met hom gepraat word, hoor en hy reageer wel op wat hy hoor.” Hier is iemand besig om almal vir die gek te hou. Niemand kan op lewensondersteuning /ventilator gekoppel wees en 100% by sy positiewe wees nie, dis onmoontlik!!!
Hallo Pattie lekker om jou raak te lees, welkom hier. Al hoe hulle weet dat hy nog lewe is die fyt dat hy nog nie stink nie, maar ek glo vir alle praktiese doeleindes is hy dood.
Die man is al seker vol bedsere teen hierdie tyd.
Glo nie hy voel dit nie, is lankal nie meer bewus wat om hom aangaan nie. Wag seker vir toestemming van die voorvaders voor hy asem uitblaas.
Reageer op vrae wat aan hom gestel word… uit ‘n ander vertrek? Nee wat. Die ou tata is Bokveld toe. ‘n Bantoe leef nie so lank nie en die Doppelgänger is al voos gelê
Wie gaan hulle nog gebruik om saam te lieg?
Tutu het mos klaar gesê hy weier om ‘n “homofobiese” God te dien, en dien dus eerder sy god van sodomie. Hierdie god van hom word o.a. die vader van die leuen genoem. Jy kan sommer van die SARK-klerasie sien hierdie Joe Seoka dien ook daardie god. Die woorde wat hy uiter is maar die bevestiging.
Was hierdie trut al ooit by sy bewussyn?
Bram Fischer en die ander wittes van die ou SAKP, was mos die ou se bewussyn.