Agang sê SA moet Zanufikasie keer

Mamphela_RampheleAgang se leier Mamphela Ramphele het Woensdag gesê dat Suid-Afrika die “Zanufikasie“ van die land by die 2014 algemene verkiesing moet keer.

Ramphele het gereageer op die onlangse verkiesings in Zimbabwe, waar Robert Mugabe en sy Zanu-PF-party klou aan mag.

“Ons moet seker maak dat dit wat in Zimbabwe gebeur het, nie hier gebeur nie,” het Ramphele volgens TimesLive gesê.

“Ons moet saamwerk met die Onafhanklike Verkiesingskommissie om geloofwaardige verkiesings te verseker.” Sy het nie uitgebrei

Ramphele het gepraat by ‘n geleentheid by die Universiteit van Johannesburg en het bygevoeg dat haar “jong partyvars nuwe idees” verteenwoordig.

“Agang sal gaan in die volgende jaar se verkiesings met hierdie nuwe idees en beleid ‘n beter Suid-Afrika bou,” het sy gesê.

12 thoughts on “Agang sê SA moet Zanufikasie keer”

  1. Ek het nuus vir haar! Dit het reeds gebeur en die ANC is besig met planne om die HELE land oor te neem – GEEN opposisie nie. Kyk maar wat het met die swart bevolking in die weskaap gebeur. Hulle trek soontoe by die dosyne. Die antie sal nooit genoeg huise vir die onvergenoegdes kan gee nie.
    Die zanufikasie gaan egter nog meer word – ek reken al wat die ANC gaan opdraende gee is ou jools met sy EFFies en die ANC gaan te ver regs vir sy skare wees.

    1. Rooikop my gevoel is Agang gaan ‘n groot hap uit die ANC se kiesersgetalle vat in volgende jaar se verkiesing, ek dink die ANC gaan steeds die wenner wees maar met ‘n beduidende afname in steun, Agang en die EFF gaan die twee partye wees wat die meeste gegroei het met die DA wat ook erg steun gaan verloor aan die twee nuwe swart partye.

      1. Ek hoop jy is reg. My opinie oor Agang is dat hulle die “Gematigde” swart stem gaan trek – die een wat vir die DA sou stem. Dit was COPE se missie maar hulle het dit mooie afrikastyl opgevoeter.
        Soos die ZIM verkiesings dink ek dit sal maar net weer ‘n mors van tyd en geld wees.

        1. Rooikop jy is reg die probleem kom daarby in dat
          die gematigde swarte omtrent net soveel is as die blankes en dit gaan dus nie werklik n beduidende impak maak op die stem persentasie van die ANC nie.
          Die stemkrag van die ANC le in die gronddom massas wat bang gemaak kan word dat die blankes weer sal regeer. Voorbeeld van my stelling is dat hierdie dom swartes weer vir ANC gestem in die tussenverkiesing sonder dat hulle die parallelle kan trek tussen hulle eie onlangse opstand en die ANC se onbekwaamheid.

        2. Die ene wat soos Potifar se vrou lyk, is ‘n groter bedreiging vir die DA se bokspringende antie, as wat sy die ANC slapelose nagte sal besorg.
          Die “Blach Daaimints” en talle verdwaalde liberale wittes wat die DA voorheen ondersteun het, gaan die Paaid Paaipir met die kopdoek, soos rotte volg. Merk my woorde. 🙂
          Is moontlik dat van die naturelle wat destyds in Pietersburg tweede gekom het, by haar mag aansluit. Wanneer papvreters soos Sekskwalie egter in haar Gang wil kom staan, gaan sy nie so gelukkig wees nie.

  2. Met ander woorde sy erken sy was verkeerd in die 70’s? Ander sou Zanufikasie mos in orde gewees het – die logiese uitvloei van haar en Steve (Biko) se visie? Sy klink vir my na ‘n “verkrampte”. Ons sal Kaptein Kopdoek moet laat weet..

  3. Die internasionale magnaat en Jood George Soros het hierdie mamparra-øusie baie betaal om namens hom te praat… net jammer sy besef nie dat George Soros óók (in die geheim natuurlik) met Kloot Bekker, Ton Vosloo, Kêptain Clontcramp, Max Dupreez, Ferdi Greyling en Kie praat. Want Soros maak seker dat hy ál die kante van die strønt-spektrum in sy sak het – sodat hy hulle almal mooi kan beheer en bestuur.

  4. Opgemaak soos een wat ‘n geveg met ‘n hotel-gordyn verloor het, pas die oordrewe toneelspel by die teikengroep vir haar snert! Sy klink net so huigelaaragtig as Riah Phiyega wat onwetend die meerderheid van haar polisiemag uitnooi om te emigreer! Ou Mamphara, ons sien dwarsdeur jou “will sing & dance for peanuts” tot by die een wat die grondboontjies strooi!

Maak 'n opvolg-bydrae