Swart tienerbende slaan vroue met gholfstok om hulle te verkrag

Tamari Mnisi, 36, van Freedom Park naby Soweto wys die letsel wat sy opgedoen het toe sy deur die berugte gholfstokbende aangeval is. Sy was een van die gelukkiges wat nie verkrag is nie. Meer as 100 mense is deur die bende aangeval. Foto: Dumisani Sibeko
Tamari Mnisi, 36, van Freedom Park naby Soweto wys die letsel wat sy opgedoen het toe sy deur die berugte gholfstokbende aangeval is. Sy was een van die gelukkiges wat nie verkrag is nie. Meer as 100 mense is deur die bende aangeval. Foto: Dumisani Sibeko

Die Johannesburgse Star se hofverslaggewer berig dat daar uitroepe van ongeloof in die hof was toe ‘n 16-jarige getuie gister beskryf het hoe hy en ander bendeverkragtings op vroue beoefen het nadat hulle met ‘n gholfstok geslaan is.

Die ysingwekkende getuienis was te veel vir Tebogo Manenje, die ma van een van die beskuldigdes, wat in trane uitgebars het.

Die tienergetuie is een van ‘n groep van 17 wat daarvan beskuldig word dat hulle die gemeenskap van Freedom Park, suid van Johannesburg, in 2011 geterroriseer het deur hulle met ‘n gholfstok aan te rand, en dan te beroof en te verkrag.

Hulle staan tereg op verskeie aanklagte, waaronder moord, verkragting, poging tot moord en roof met verswarende omstandighede.

Manenje, Tshepo Makhele, Tumelo Makgatho, Thabo Padi, Thabiso Motau, Lucas Sihle, Thomas Magezi, Donald Tshiboho, Ndivhuwo Matshisa, Mabaso Khosa, Lawrence Hilario, Sifiso Dayi, Mongezi Xaba, Obakeng Buthelezi, Petros Mokoena en Khonjiwe Madonsela pleit almal onskuldig.

Die tienderjarige, wie se naam nie genoem mag word nie omdat hy minderjarig is, tree as staatsgetuie op en daarom is aanklagte teen hom laat vaar. Gister het hy tydens die Palm Ridge-sitting van die Johannesburgse Hoë Hof getuig dat hy eendag terwyl hy in Freedom Park loop ‘n metaalbed raakgesien het wat hy agterna aan ‘n skrootwerf gaan verkoop het.

Hierna kom ‘n aantal mans na hom toe en sê dat hulle weet dat hy hulle bed verkoop het. Dit kan hulle min skeel, maar hulle sê toe hy moet saam na hul kaja toe kom om dagga te rook aangesien hulle weet dat hy dit rook.

Toe hy by die kaja aankom, sê Padi vir hom dat die kaja die “parlement” is, en dat hy voortaan die “president” sou wees. Eendag terwyl hulle by die parlement is, neem Padi ‘n gholfstok van onder sy bed en sê mense behoort daarmee geslaan te word aangesien dit ‘n vinnige en gerieflike instrument is om mense mee te beroof.

Een nag gaan die tiener, Manenje, Padi en Makgatho uit op soek na slagoffers en sien toe ‘n ou vrou wat al singende naderkom. Hulle spat toe uitmekaar en kruip weg.

Die volgende oomblik bekruip Padi die ou vrou van agter af en slaan haar oor die kop met die gholfstok. Sy slaan op die grond neer. Die bende dra haar die bosse in, waarna hulle haar telefoon en geld afneem.

Hierna verkrag die hele bende haar.

“Sy het nie teenstand gebied nie. Sy was stil en magteloos,” sê die tiener in die hof.

Agterna sit hulle almal af na die parlement toe en vind Madonsela, Padi se destydse minnares, daar. Volgens die tiener gee Padi toe vir haar die telefoon om te gaan verkoop.

Die volgende twee slagoffers is meisies. Die tiener, Manenje en Makhele keer een nag terug van die parlement af toe hulle die twee meisies sien naderkom.

Manenje slaan een van die meisies met die gholfstok. Toe gryp hulle hul selfone en neem beurte om hulle te verkrag.

Die tiener, wat op daardie stadium 15 jaar oud is, sê dat indien hul slagoffers vroue was, is hulle nie net beroof nie, maar ook verkrag.

Op ‘n vraag van regter Geraldine Borchers waarom hy verkrag het en of hy seksueel geprikkel was, het die tiener, wat aanstaande maand 17 word, geantwoord: “Ek het nie lus vir seks gehad nie, maar ek kon nie net kyk hoe ander mense seks beoefen nie.”

Die verhoor duur voort.

14 thoughts on “Swart tienerbende slaan vroue met gholfstok om hulle te verkrag”

  1. Hierdie skuim is die laagste vorm van lewe. Daar bestaan glad nie ‘n beskrywende woord vir hierdie braaksels nie. Kom in hulle hordes om weerlose mense aan te val. Ek wens hulle kry al hulle hel. Beter nog dat hulle vrek want hulle het geen reg op lewe nie! Hierdie vervloeking van my aan verkragters, moordenaars, martelaars en sadiste sal my seker eendag oop oë in die hel laat beland.

        1. Riaan wat van Skuilnaam? LOL
          Riaan jy weet hierdie naam storie is al baie op forums geopper. Sommige vir ander teen en vir ander maak dit glad nie saak nie. Of jy nou jou naam, ‘n skuilnaam of ‘n vals naam gebruik, wat se saak maak dit en wie gaan weet of dit jou regte naam is. Dit is die boodskap of kommentaar wat tel of dan nie tel nie, maak nie saak wie dit seg onder watse naam nie.

  2. Verskil dit baie van wat ons parlement od staatspresident? Was die dienende president van Suid Afrika nie ook vir verkragting aangekla nie? Volg hulle nie net die voorbeeld wat vir hulle gestel word nie? Hierdie drek moet in ‘n oorvol sel toegesluit word en elke half uur moet hulle Viagra ingejaag word. Hulle moet hulleself dood teel, dit is mos wat hulle wil doen.

  3. Barbaarse tropmentaliteit. DIT is hoekom die blankes en die volk nie een land kan deel nie. In ‘n wêreld waar reg en geregtigheid geld behoort die hele spul, selfs die minderjarige gestenig te word.
    Hierdie sinnelose geweld gebruik hulle tussen mekaar, hoeveel meer gaan hulle dit op die blankes gebruik wat hulle haat?

  4. Troglodiete. Hulle kan nie gerehabiliteer word nie. Die ander troglodiete met die uniforms kan niks doen nie want hulle is net so dierlik. Dit sal wonderlik wees om in jou eie land te woon waar daar orde en vooruitgang is. Die regering probeer hard met hulle integrasie beleid maar ongelukkig kan mense en diere nie meng nie. Ek soek my eie nasie wat my taal praat en my tradisies deel.

Maak 'n opvolg-bydrae