Leiers van Oos-Afrika sal vandag in Nairobi, Kenia byeenkom om die dreigende burgeroorlog en voortslepende geweld in Suid-Soedan te bespreek. Dié vergadering volg na Donderdag se samesprekings tussen die president van Kenia, Uhuru Kenyatta, die Ethiopiese premier Hailemariam Desaleg asook president Salva Kiir van Suid-Soedan. Op die sakelys was die onmiddelike beëindiging van gevegte, onderhandelinge
Lees verder: Leiers van Oos-Afrika byeen om Suid-Soedan te bespreek
