Die VSA se oud-president Jimmy Carter het werklikwaar byna vir president Thabo Mbeki te lyf gegaan, omdat Mbeki geweier het om anti-retrovirale medisyne ook vir Zoeloes beskikbaar te stel. U het reg gelees: tydens Thabo Mbeki se bewind is Kwazulu-Natal se lae lewensverwagting deur president Mbeki se “irrasionele” beleid bepaal. Statistiek Suid-Afrika se mees onlangse post-Mbeki sensus bewys dit. Nadat Zuma sy
Konsternasie in Israel met naderende ooreenkoms tussen VSA, Iran
Gesprekke tussen Iran en ses wêreldmagte oor Teheran se kernambisies kan sloer nadat die linkse, Sosialistiese regering van Frankryk probeer het om die konsensus tussen die VSA en Iran te ontspoor, het diplomate gesê. Ministers van Iran en die groot moondhede het laat Saterdag ‘n reeks vergaderings gehou om ‘n ooreenkoms te bereik wat dele
Lees verder: Konsternasie in Israel met naderende ooreenkoms tussen VSA, Iran
Wat beteken ‘regs en rassisties’?
deur Dan Roodt [followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Hou van Dan Roodt se Facebookblad Vele lesers van hierdie blad is waarskynlik daarvan bewus dat ‘n naamlose Facebook-groep aanhoudend klagtes teen PRAAG aanmeld by Google en adverteerders wat van hul netwerkadvertensiediens gebruik maak. Die gevolg is dat Google ons netwerkadvertensies afgeskakel het, wat vir ons ‘n
André Visagie skuldig aan onwettige besit van wapens
Die konserrwatiewe leier André Visagie is skuldig bevind aan die onwettige besit van wapens en ammunisie, het Beeld Saterdag berig. Sy seun, Jan, 18, wat sy mede-aangeklaagde was, is in die Kimberleyse landdroshof vrygespreek. Landdros Vernon Smith het gesê Visagie, leier van die Geloftevolk-Republikeine, het “geen vertroue” in die polisie nie en is ook bekommerd
Lees verder: André Visagie skuldig aan onwettige besit van wapens
Willie Esterhuyse se wel en wee
deur Leon Lemmer Willie Esterhuyse (gebore in 1936) was tot 1987 lid van die Broederbond en jare lank skynbaar ‘n liefling van die Afrikaner en die NG Kerk. Byvoorbeeld, aan die Universiteit Stellenbosch het die inisiatief van hom uitgegaan om aan PW Botha ‘n eredoktorsgraad toe te ken. Esterhuyse kom uit ‘n Sap-gesin, maar hy
ANC paai SA Jode
Minister in die Presidensie Colins Chabane het magtige en invloedryke die Joodse gemeenskap gepaai deur te verklaar dat die Jode ‘n belangrike bydrae maak tot Suid-Afrika en die ontwikkeling daarvan. Hy het beklemtoon dat hulle het geen planne het om ‘n verbod op amptelike reis na Israel in te stel nie. Chabane het die media
Kattebaklyk: Vier voor wat geld onttrek
Vier mans het in die Randburg-landdroshof verskyn op aanklagte dat hulle geld uit die vermoorde Justan Blom se rekening onttrek het. Die broers Louis en Heinrich Coetzee, sowel as Ian Manyika en Alex de Kooker het Donderdag elk op twee aanklagte van bedrog in die hof verskyn, berig The Star. Drie van die mans sal
DA-raadslid vas vir bedrog
Die Burger berig dat ’n DA-raadslid vasgetrek is vir bedrog met maatskaplike toelae. Die DA het gesê hulle sal eers kommentaar lewer nadat hulle ‘n “eie ondersoek” gedoen het. Die ANC het Toko se bedanking geëis, en sê bedrog steel die armes se “brood uit hul monde“. Michael Sandile Toko (61) van Delft is Woensdag
Nuwe rondte teen e-tol
Die vakbondfederasie, Cosatu, sit sy stryd teen die Gautengse e-tolstelsel voort. ‘n Nuwe aanval teen die e-tolstelsel gaan ook geloods word deur te fokus op ‘n tegniese punt – die manier hoe die wetgewing in die parlement beraadslag is, sê die DA. Die party het Donderdag gesê dit sal ‘n Hooggeregsbevel bring om die grondwetlikheid
VSA wil transvette verbied
Amerika se federale voedsel- en medisynebeheerliggaam, die Food and Drug Administration (FDA), het Donderdag aangekondig dat hy van die kosindustrie gaan verwag om transvette uit te skakel. Volgens die organisasie kan so ‘n stap tot 20,000 hartaanvalle en 7,000 sterftes jaarliks verhoed. ‘n Spertyd is nog nie vasgestel vir die finale uitfasering nie. Kommentaar oor
