Tradisionele Zuma het Zoeloes gered

zumaskinsDie VSA se oud-president Jimmy Carter het werklikwaar byna vir president Thabo Mbeki te lyf gegaan, omdat Mbeki geweier het om anti-retrovirale medisyne ook vir Zoeloes beskikbaar te stel.

U het reg gelees: tydens Thabo Mbeki se bewind is Kwazulu-Natal se lae lewensverwagting deur president Mbeki se “irrasionele” beleid bepaal.

Statistiek Suid-Afrika se mees onlangse post-Mbeki sensus bewys dit. Nadat  Zuma sy politieke opponent Mbeki oorwin het en self ANC-president geword het in Mbeki se plek, het lewensverwagtinge in die land die meeste in Kwazulu-Natal gestyg.

Nie net het president Zuma persoonlik sy MIV-oorwinning bekend gemaak na sy strategiese omgang met ‘n MIV-positiewe persoon nie, maar daarna het hy ook Mbeki voortydig as staatspresident vervang, en so MIV se negatiewe impak op Kwazulu-Natal so gou as moontlik die nek in geslaan met moderne medisyne.

Ons skryf oor Afrikanervolksmoord en hou rekord van plaasmoorde, maar wie in Suid-Afrika skryf oor die verskil in Kwazulu-Natal onder die Mbeki- teenoor die Zuma-bewind? Feit is, honderduisende mense in Kwazulu-Natal se lewens is medies gesien onnodig kortgeknip, en honderduisende babas het in Kwazulu-Natal het absoluut onnodig tydens Mbeki se bewind gesterf.

Daarom wou Jimmy Carter vir Thabo Mbeki te lyf gaan.

Was die intellektuele Thabo Mbeki irrasioneel wat betref moderne ARM? President Mbeki was blykbaar nie dom en bygelowig nie. Dus was hy polities. Kwazulu-Natal as ANC-provinsie was president Mbeki se politieke vyand in ons demokrasie, waar die grootste etniese taalgroep, dit is Zoeloesprekendes, volgens die stemgetalle moet regeer.

Mbeki se politieke instink, onmenslik en oneties, was op sy eie oorlewing ingestem. Vandag is Kwazulu-Natal die Zuma-ANC se sterkste magsbasis, vanwaar hulle vir ten minste 30 jaar oor Suider-Afrika wil regeer. Kwazulu-Natal het nou nie net die hoogste styging in lewensverwagting nie, maar ook die meeste ANC-lede, takke en verteenwoordigers van alle provinsies in multi-etniese en meertalige Suid-Afrika.

Zuma het eers die ekstern-aangedrewe etniese burgeroorlog in Kwazulu-Natal gestop, en nou as staatspresident ook Mbeki se beleid omgekeer, en deur middel van ARM die lewensverwagting in Kwazulu-Natal verhoog.

Die meeste witmense lag vir Jacob Zuma, en die ex-ANC-Jood Shapiro het met sy simboliese stortkop die tradisionele Zoeloe van Nkandla as dom en onnnosel gebrandmerk. Tradisionele Afrikaners weet egter van beter, en dat daar ekonomiese en politieke kompetisie tussen Suid-Afrika se etniese groepe bestaan. Dit is wetenskaplik wel so dat stort direk na seks die MIV-virus kan afwas.  Ons moet dus soos Zuma wees: te midde van spot en veragting, selfs van ons eie mense, wetenskaplik en wettig ons politiek pleeg.

En alhoewel tradisionele Afrikaners tereg protesteer teen gruwelike Boere-plaasmoorde en sogenaamde etnies-staatlose Afrikaneruitwissing, weens ons eie tuimelende geboortesyfers, is dit ter wille van ons kinders se toekomstige oorlewing ook van belang dat ons ander etniese uitwissings soos die van tradisionele Zoeloes onder Mbeki-Brittanje se bewind raaksien, en die politieke belang daarvan ook erken, net soos met die aanslag teen tradisionele Afrikaners.

Bogenoemde kan slegs gedoen word deur verskille in swart en wit velkleure te ignoreer, en politiese aksies eerder op kulturele tradisies te fokus van tradisionele Zoeloes en tradisionele Afrikaners.

Beide Paul Kruger en Jacob Zuma was tradisionele Afrikane wat as politieke leiers teen die etniese uitwissing van hulle onderskeie tradisionele groepe – hulle magsbasisse – moes opstaan. Net so ook Andries Pretorius en Ndlela kaSompisi. Hierdie mense met identiteit en tradisie het die geskiedenis van Suid-Afrika gemaak. Deur bloot net ‘n identiteitlose wit of swart te wees, is nie goed genoeg om geskiedenis te maak, om effektief politiek te pleeg nie, om te oorleef in die toekoms in nie.

Dit moes ons grootste protes teen “EE” en “SEB” wees: Die “wit” statistiek-klassifikasie, want dit groepeer, verpolitiseer en dus neutraliseer tradisionele Afrikaners saam met kosmopolitiese blankes soos Jode en Engelse, pleks van polities-effektief tesame met mede-tradisionele Afrikane soos Zoeloes van Nkandla – ‘n soort veilige volkstaat ter wille van die oorlewing van identiteit en tradisie.

100 Jaar na die stigting van die ANC, sowel as byna 20 jaar se demokratiese bewind, is die diepte van verdeeldheid in en om die ANC so groot soos die San Andreas fout.

Wat ook al met die verdeelde ANC en sy verdeelde alliansie in Gauteng en Limpopo gaan gebeur, gaan net die Zuma-ANC se etniese magsbasis in veral Kwazulu-Natal verder beklemtoon.

As tradisionele Zoeloes het die mense van Nkandla ‘n soort Messias opgelewer – een wat hulle van Mbeki se vyandige politieke anti-ARM beleid gered het.

Met behulp van Afrikaner-Rooivalke en Afrikaner-weermagdoktrines het Zuma ‘n deurbraak vir Suid-Afrikaanse belange in die Kongo gemaak. Soos wat die Westers-internasionale en wit kosmopolitaanse weerstand teen die suksesse van die tradisionele Nkandla eskaleer, soos nou alreeds voor die verkiesing gebeur, sal die noodsaaklikheid van ‘n tweede strategiese tradisie-alliansie in Suid-Afrika al hoe groter word.

Toe Jacob Zuma met Dan Roodt en ander plaaslike Afrikaners gebraai het, het hy laat blyk dat Afrikaners as potensiele Afrika-stam geen bruikbare politieke steunmag vir tradisionele Zoeloes is nie, omdat hulle nie as ‘n identifiseerbare tradisionele groep ge-organiseer is nie, ten spyte van al hulle tradisionele gebraaiery. Rugby is ook ‘n suiwer Engelse pleknaam, en rugby speel alleen, hoewel ‘n politieke Boere-tradisie sedert die ABO, is nie genoeg vir effektiewe Afrikanerpolitiek nie.

Maar wat ons ook benodig, is ‘n dik kleurblinde tradisie-bril. Een wat wit en Westerse kosmopolitane op ‘n afstand as politieke opposisie kan identifiseer, en terselfdertyd tradisionele Zoeloes reg langs ons as strategiese tradisie-bondgenote kan raaksien.

Andries Pretorius het dit so gesien. Danksy hom en sy geniale militere tradisies leef ons en bestaan Pretoria, ons gewese tradisionele Nkandla.

‘n Baie sterk en geskiedmakende tradisie van Pretorius, Kruger en ander Republikeinse en moderne Afrikaners, is uiters gevorderde vegkunste en wetenskaplik ontwerpte weermagdoktrines.

Tradisionele Nkandla-beheerde Suider-Afrika het ‘n akute behoefte aan hierdie gesogte Afrikanertradisie, soos nou in die Kongo, SAR, Mosambiek en Suid-Afrika met sy eskalerende sekuriteitsbehoeftes bewys.  Kwazulu-Natal regimente veg tans in die voorste linies, maar maak staat op Afrikanertuig en kundigheid.

“Tradisionele” Afrikanermedia soos PRAAG kan ‘n bemarkingsrol speel om meer militere loopbane vir jong werklose Afrikaners in die Nkandla-beheerde SANW te beding.

M Jacobs

18 thoughts on “Tradisionele Zuma het Zoeloes gered”

    1. Misdaad in Zuid-Afrika is niet de schuld van president Zuma. Onder de Xhosa-regime van Mandela-Mbeki is de Zuid-Afrikaanse politie gedemilitarizeerd, en een echte korrupte krimineel hooft van de politie gemaakt. Onder Zoeloe-Zuma bewind is de politie hier weer gemilitarizeerd, en dus sterker gemaakt, met een eerlike vrou als Generaal van de politie.
      Waarom onze traditionele Zoeloe president een mannetje en gewetenloze psychopaat noemen?

      1. ieder z’n icoon jacob. Voor u en uw kompanen komt de aap misschien later uit de mouw ?
        Deze staat is een failed state en faalt in enige noodzakelijke bescherming van de burgers, als hoofdtaak van elke staat. Zeker in het geval van Plaasmoorde is dit dramatisch.
        Zo goed als Mandela de commandostructuur (wel gepland nog) in stand hield en Mbeki dit afschafte als deel van de bestaande Genocide plannen, zo goed kan gewelddadige psychopaat Zuma beter andere liedjes gaan zingen als ‘kill the Boer’.
        Dat de minister van politie niet eens slachtoffers van Plaasmoorde wil ontvangen getuigd van extreem doorgeschoten heersende onbeschoftheid en nalatigheid en onfatsoen en immoreel gedrag in anc kringen.

        1. Zuma had geen bezwaar tegen het lied Generaal De La Rey. Je hebt gelyk dat hy beter Umshini Wam kan zingen als Kill the Boer, met wie hy wel braait, en die zyn leger ondersteunt. Het is tog dom dat jy ZA staatspresident Zuma een geweldadig psychopaat noemt op PRAAG met Google advertenties.

          1. Zuma is verantwoordelijk voor een totaal gebrek aan veiligheid voor de burgers van dit land. En dat ligt in een heel ander veld dan moorddadige liedjes zingen die ophitsen om tegen onschuldige mensen geweld te gebruiken terwijl er al duizenden zijn vermoord in de terroristische Plaasmoorde waarin buitenlandse huurmoordenaars worden ingezet door de anc. Voor Zuma geldt wat voor Mugabe, Mobutu, Amin, Taylor, Bocassa, Kenyatta, Ghadaffi, Bashir geldt. Onverantwoordelijke schurken die massa’s doden en ellende hebben aangewakkerd en er in handelen, ook onderling.
            Deze anc dictatuur brengt dit land niks dan verslechtering van levensomstandigheden en is incapabel om economisch perspectief te bieden en grijpt daarom voortdurend naar schuldverschuiving voor de Afrikaner als etnische minderheid. Dat is verwijtbaar en boosaardig aan alle kanten.

  1. Hierdie epos is wyd en syd rondgestuur:

    Can you believe this???

    Welcome To South Africa’s = Kwa-Zulu Natal Kingdom.

    I wasn’t really taking heed of this untill someone mentioned it!

    1. South African President (Jacob Zuma): KZN

    2. Minister of Justice (Jeff Radebe): KZN

    3. Minister of Police (Nathi Mthethwa): KZN

    4. Minister of State Security (Dr Siyabonga Cwele):KZN

    5. Minister of Communications (Yunus Carrim): KZN

    6. Minister of Public Enterprice (Malusi Gigaba): KZN

    7. Minister of Correctional Services (Sibusiso Ndebele): KZN

    8. Minister of Higher Education (Dr Blade Ndzimande): KZN

    9. Minister of Finance (Pravin Gordan): KZN

    10. Minister of Labour (Mildred Nelisiwe Oliphant):KZN

    11. Minister of Home Affairs (Naledi Grace Pandor): KZN

    12. National Director of Public Prosecution (Mxolisi Nxasana): KZN

    13. Head of Special Investigating Unit (Vasantrai Soni): KZN

    14. Cosatu President (Sdumo Dlamini): KZN

    15. SACP Boss (Blade Nzimande): KZN

    16. ANC Treasurer General (Dr Zweli Mkhize): KZN

  2. Jimmy Carter was self geen engeltjie nie. Dis deur sy toedoen dat die sub prima probleme baie banke laat val het en miljoene mense se hele lewe opgeneuk en gesteel het. Sover ek kan sien moes hy aangekla word en nooit ooit weer die lig van die son gesien het nie. Dus, is dit regtig een linkse didioot wat kla oor ‘n ander.

    1. Verskriklik! Die nuus oor Mbeki se volksmoordpoging op Zoeloes was ordes groter as Jimmy Carter se sub-prima bankprobleme. Is jy in ieder geval nie deurmekaar met Jimmy Carter wat dit betref nie? Is jou brein verdroog? Dit lyk gewis asof jy siek is.

          1. Negatief, dit het alles begin by Jimmy Carter. Bush het maar net dien gevolge van die gemors moes hanteer.

            Probeer gerus die volgende boek in die hande kry. Dit vertel alles baie mooi, so reg uit die bek van iemand wat persoonlik betrokke was en gesien het hoe alles gebeur het.

            A Colossal Failure of Common Sense_ The – McDonald_ G. Lawrence

  3. Die Zoeloemeerderheid is konserwatief. Hulle sal maklik oorlog maak om hulle tradisies te beskerm. Kyk na Zuma ! Hy trek nog steeds sy tradisionele oorlogs gewaad aan, en te hel met wat die wêreld daarvan dink.
    Ek het al vele kere voorgestel dat daar met hulle saamgewerk moet word, as ons selfbeskikking wil hê. Zuma het reeds daarin geslaag om dit vir vir sy mense te bekom.
    Dit is hier waar die liberale blankes, en ander magte die oorval gaan kry as ons dit doen.

      1. Dalk nie. Ek het hierdie voorstel al ‘n paar keer gemaak in die verlede.
        As jy na die duime kyk, lyk dit asof daar belangstelling is.
        Nie alle ooreenkomste hoef noodwendig op die ‘Retief’ manier te eindig nie. Hou net altyd jou wapens by jou.

  4. Terwyl dit baie moontlik die doewit was van Mbeki om die Zoeloes by te kom, is die geteuenis in die artikel ‘n biejite lig. Mbeki se beleid was oor die hele land uitgevoer. Wat was die metode om dit te fokus op KZN? Hoe het die lewensverwagtinge onder ander dele verander, soos onder die Xhosas?

    Nieteenstaande deel ek jou sentimente rondom Zuma. Hy is beter as sy voorgangers. Hy’s beter as FW of Zille of selfs Mulder. Dit was immers nie die Zoeloes wat ons vryheid weggevat het nie, dit was die goudgierige Jode, Britte, Joiners en Verraaiers.

    1. Mbeki se nasionale beleid het by verre die grootste effek in KZN gehad, weens meer tradisionele droe seks, en minder besnydenisse daar.
      Daarom het Zuma se veranderde beleid ook die grootste effek in KZN gehad. Die sensus-syfer wys dit duidelik. KZN staan heeltemaal uit.
      Dit was nie Pres Mbeki se doel om Zoeloes by te kom nie. Sy doel was om te verhinder dat hulle die meeste ANC-stemgeregtigdes na ANC-leierskapverkiesings stuur.
      Daardie “goudgieriges” is nou anti-Zuma.

Maak 'n opvolg-bydrae