‘n Swart vrou van Mamelodi sal vandag in die plaaslike landdroshof in Pretoria verskyn nadat sy na bewering 20 kinders by ‘n kinderhuis buite die stad vergiftig het.
Die 35-jarige huismoeder is Vrydag in hegtenis geneem. Die polisie sê die motief moet nog vasgestel word.
Volgens RSG het die kinders die gif in ‘n poeiervorm tydens hulle middagete ingekry. Hulle het daarna oor diarree gekla en naar geword.
Twee van die kinders was in ‘n kritieke toestand en altwee is per helikopter na ‘n Johannesburgse hospitaal en die Steve Bikohospitaal in Pretoria gehaas.
Nog agtien is in verskillende plaaslike hospitale opgeneem. Agt van hulle is intussen weer ontslaan.
Die vrou staan tereg op aanklagte van aanranding met die doel om ernstig te beseer.

Mens kan haar kwalik ‘n huis-“moeder” noem ! Potensiële moordenaar sou nader aan die waarheid wees.
Dis reg Trippie. Dit is poging tot moord.
Hallo Trip! Jy was vreeslik stil verlede week!
Goeie more JAVR, ERIC (jou nar hehe) en HB !
Ek het verneem jy het ‘n boodskap na my FB gestuur – NIKS gekry nie ? Stuur vir my ‘n briefie na : Trippertjie@gmail.com
Vir 3 dae kon ek geensins inkom op Praag. Ek het egter ook verneem dat verskeie ander deelnemers dieselfde probleem ondervind het.
More Trip, welkom terug, dog jy was deur die aliens abduct
Sal so maak!
Noudat Trippie terug is met haar prille jeug en lewenslus merk ek onmiddellik n optimisme op praag.
Lank sal ons lewe, lank sal ons lewe … !
HB – vanaand, as die boeing oorkom – dan neem elkeen van ons hier teenwoordig so glasie en ons lig die elmboog hoog op !
Die “leftovers” is joune !
wie is die Chivas dude? is dit die EFF se minister van welsyn?
By voorbaat ..CHEERS almal.
Jy kom nou net hier aan, en daar gaat jy alweer.
cheers Trippie.
Arnieann, verduidelik vir my die kom en gaan asb, ek verstaan nie mooi nie. Dankie.
Wat beteken “Cheers” ????
Gesondheid! of Prost! maar Cheers pas beter by Chivas. Wat is jou probleem?
My probleem ????
Jy het die vraag gevra onthou jy ????
Probleem gelukkig opgelos. Nou voel ek beter.
Eks al ongelukkig net aan die prop kan ruik anders maak ek skandes! Kan nie eens een slukkie neem nie dan is ek ??siek???
Chivaaaas Oubaas se honne !
Is dit nie net die waarheid nie!!!
Tutu se woorde”…what if all domestic workers were to poison their employers…..”
Die hond! Kyk hoe werk sy denke. Hy is n krimineel.
he he, lees die boek oor Billy Graham and friends, baie insigewend, die outeur gesels lekker oor die 4Antichris4 se uitlatings ook. ToeToe se voet is gereeld in sy eter
En hoe maklik is dit, ek het al gehoor van witmense wat met die aansit-slag eers
sien wat op die spyskaart is. Die witvrou doen nie eers meer die beplanning
vooraf nie! Hulle kry soggens glads koffie in die bed.
Sjoe party mense is regtig in die moeilikheid want hulle is soooo bederf dat hulle nooit sonder een sal kan klaarkom nie! KOFFIE IN DIE BED! nee hel
mmmbetjie, jy praat waarheid, ons het lui geraak.
10uit 10 vir jou, hou aan om die goeie werk te doen. as jy so ‘n bietjie finansies kort om nog gif te kry, praat net die baas hy sal vir jou gee. Maar jy moet ok kyk na die Mal ema se kind, as jy vir hom gif gee, dan sal ek jou nog meer geld gee. Mooi, mama jy doen jou job mooi.
Ek dog daar is een dood, want daar is ‘n spook op die muur.