Honderd-drie-en-tagtig politieke partye het tot dusver by die Onafhanklike Verkiesingskommissie geregistreer met die oog op die komende algemene verkiesing. Die OVK sê 133 van die partye sal aan die verkiesing deelneem. Die Wes-Kaap het met 25 die meeste partye, terwyl 7 partye uit Gauteng afkomstig is. Verskeie nuwe politieke partye het die afgelope jaar na
DA probeer stemme werf uit geweld in Hoofrifgebied
Die DA het ‘n geleentheid vir stemwerwing raakgesien in South Deep in Roodepoort aan die Wes-Rand nadat een persoon Donderdag doodgeskiet tydens ‘n oproer oor uitsettings. Die oproerige is na bewering deur die polisie in die bors geskiet nadat inwoners geprotesteer het oor uitsettingsbevele deur Dino Properties wat hul teen die einde van die maand
Lees verder: DA probeer stemme werf uit geweld in Hoofrifgebied
Skietstaking in Suid-Soedan onderteken
Die Verenigde State, die Verenigde Nasies en die Veiligheidsraadregering het die ooreenkoms tussen partye in die konflik in Suid-Soedan verwelkom. Die regering van Suid-Soedan en die rebelle het ‘n skietstakingsooreenkoms onderteken. Dié stap volg na vyf weke se gevegte wat die land nader aan ‘n burgeroorlog gebring het. Die gevegte tussen soldate lojaal aan president Salva
Die haas neem oor!
Haasliefhebbers het hulself na Twitter gewend in ‘n poging om die oryctolagus cuniculus in die oor van die standbeeld van Nelson Mandela by die Uniegebou te red. Sommige bronne beweer die haas is eerder ‘n pedetes capensis, of lepus saxatilis en ander sê weer dis die lepus californicus. Maar ‘n vlakhaas of kolhaas is nie van brons nie en volgens
‘Disfunksionele gemeenskap lei tot distopiese letterkunde,’ sê Gustav Venter
praag voer ‘n onderhoud met Gustav Venter, skrywer van Die amigdala van Alrina Smal en die huidige apokaliptiese vervolgverhaal Bodem. Wanneer het u die idee gehad om ‘n vervolgverhaal vir internetpublikasie te begin skryf? Terwyl ek beplan het wat om in 2014 te doen. Dit het neergekom op ʼn eenvoudige formule: My loopbaan vereis dat
Lees verder: ‘Disfunksionele gemeenskap lei tot distopiese letterkunde,’ sê Gustav Venter
Beskermd: Bodem 15: Die heg-en-steg
Daar is geen uittreksel nie want hierdie is ‘n beskermde bydrae.
Blankes het grond gesteel sê Westonaria se grondbesetters
Inwoners van Bekkersdal glo grond wat die goudmyn-maatskappy Rand Uranium behoort, kan “wettig” beset word. Onbeboude grond in Bekkersdal aan die Wes-Rand is gesteel deur blankes, sê die Groter Westonaria se Concerned Residents’ Association. “Ons vra nie om verskoning vir die grondbesetting nie. Ons glo dit behoort aan ons [swartes]. Dit is gesteel deur die
Lees verder: Blankes het grond gesteel sê Westonaria se grondbesetters
Veiligheid opgeskerp by platinummyne
Veiligheid by die land se grootste platinummyne in Rustenburg is opgeskerp nadat sowat 70.000 Amcu-lede vanoggend met ‘n onbepaalde staking begin het. Veiligheidsbeamptes bewaak tans die ingange van die mynskagte. Duisende werkers sal na verwagting later vanoggend by die Wonderkopstadion stroom waar die president van Amcu, Joseph Mathunjwa die stakers sal toespreek. Produksie het gisteraand
Oproer tussen Randfontein en Krugersdorp belemmer verkeer
Betogers het paaie in Roodepoort in Gauteng met klippe en brandende voorwerpe versper en verkeer tussen Randfontein en Krugersdorp word negatief geraak. Motoriste wat die pad tussen Randfontein en Krugersdorp gebruik, is aangeraai om alternatiewe roetes te oorweeg weens oproer in die gebied. Voorvalle waar betogers verbygaande motors met klippe bestook het, is aangemeld, volgens Wayne
Lees verder: Oproer tussen Randfontein en Krugersdorp belemmer verkeer
Armbrei die nuutste gier
Vergeet van breinaalde en tolletjiebrei. ‘n Nuwe gier het breiers verslaaf aan die gebruik van net hul arms. Armbrei het in die VSA kop uitgesteek, en is nou gewild onder breiers oral te danke aan dosyne touwysvideo’s op die internet. Dit is eintlik baie dieselfde as die normale brei. Armbreiers begin met ‘n groot glyknoop wat
