Die gesamentlike aankondigings in Washington en Havana deur pres. Barack Obama en pres. Raul Castro dat Amerika en Kuba volle diplomatieke bande gaan herstel, is as “geskiedkundig” bestempel. Kuba was voorheen ‘n bondgenoot van Rusland. Die VSA hoop om hul betrekkinge met Latyns-Amerika te verbeter. Pres. Obama sal volgende jaar die spitsberaad van die Amerikas in Panama bywoon
Lees verder: Demokrate hoop op Spaanse stemme met Kuba-besluit
