deur Johann Wingard Gedurende die afgelope week het ek probeer om bietjie perspektief oor Mandela se waarde as mens te kry. My gevolgtrekking is dat Mandela onthou sal word as die persoon wat die 1993- skikking moontlik gemaak het. Sonder sy gawe om versoening te predik en toe te pas (die gesamentlike volkslied en die
Mandela-gedenkdiens in Soweto: ten minste laat ons die wêreld lag
deur Alet Bredenkamp Ek en Chris het Dinsdag Madiba se gedenkdiens by die ENB-stadion in Soweto gaan bywoon. Dit was n baie interessante ervaring. Chris het my 04:00 (in Pretoria) kom oplaai, sodat ons die 05:00 gratis bus kan kry na Gold Reef City, om 06:00 by die stadion te kan wees sodra die hekke
Lees verder: Mandela-gedenkdiens in Soweto: ten minste laat ons die wêreld lag
Geloftedag vir Afrikaners ’n dag van ootmoediging en uitredding
deur Marthinus van Bart Die onthulling ’n eeu gelede van die Nasionale Vrouemonument in Bloemfontein word op Geloftedag, eerskomende Maandag, 16 Desember, luisterryk herdenk. Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) neem prominent aan die verrigtinge deel. Dr. Danie Langner, besturende direkteur van die FAK en hoofleier van die Voortrekkers, lei die vroeë biduur om 06:30
Lees verder: Geloftedag vir Afrikaners ’n dag van ootmoediging en uitredding
Afrikaans krepeer
deur Leon Lemmer Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) in die Paarl verkondig deesdae dat Afrikaans sedert 1994 ‘n bloeitydperk beleef. Soos seker met alle plaaslike dinge, gaan dit glo sedert 1994 ook met Afrikaans beter as ooit tevore. Ek gaan aantoon dat dit onwaar is; dat die ATM se siening ‘n uitdrukking van politieke
DRK: Noorweegse gevangene aangekla van moord op selmaat
‘n Noorweër wat sedert 2009 in die tronk in die Demokratiese Republiek van die Kongo aangehou word, is aangekla van die moord op sy selmaat en landgenoot ten spyte van ‘n gesamentlike ondersoek wat geen bewyse van vuilspel kon oplewer nie, het Noorweegse amptenare Dinsdag gesê. Tjostolv Moland is in Augustus dood aangetref in die tronksel
Lees verder: DRK: Noorweegse gevangene aangekla van moord op selmaat
Skokbewerings oor Saringasaanval in Sirië
Die bekroonde joernalis Seymour Hersh het nog skokbewerings gemaak: President Obama was nie eerlik met sy landgenote toe hy die Siriese president Bashar al-Assad vir ‘n Saringasaanval wat honderde burgers gedood het, blameer het nie. ‘n Voormalige senior intelligensie-amptenaar sê die Obama-administrasie het die beskikbare inligting oor rebelle wat oor Sarin beskik, botweg geïgnoreer. Die
Onderwyserverkragter van 11-jarige gevonnis tot drie keer lewenslank
Nkosingiphile Hlekwayo, 50, het in 2009 ‘n 11-jarige dogtertjie in sy klas by drie geleenthede verkrag. Vir dié misdade is hy Woensdag tot drie keer lewenslank deur die Empangeni-distrikshof in Kwazulu-Natal gevonnis. Die familie van die verkragter het kragtens tradisionele Bantoegebruik aangebied om beeste ter vergoeding aan die familie van die slagoffertjie te betaal, maar
Lees verder: Onderwyserverkragter van 11-jarige gevonnis tot drie keer lewenslank
Christene word vervolg
Die vervolging van Christene is in volle swang, maar die hoofstroommedia in die Verenigde State van Amerika byna doodstil oor hierdie verskynsel. Wanneer ‘n politikus iewers in die wêreld per ongeluk aanstoot gee met uitsprake oor homoseksuele, Jode of Moslems, is dit onmiddellik nuus . Maar baie min Amerikaners is selfs bewus daarvan dat ‘n
Rassespanning loop hoog in Umzinto
Rassespanning loop hoog in Umzinto aan die KwaZulu-Natalse Suidkus, nadat ‘n Indiër in hegtenis geneem is omdat hy na bewering ‘n jong swart man die naweek aan die brand gesteek het. Die plaaslike gemeenskap eis dat Rojith Dayasagai (43) Riverside Park, die toneel van Saterdag se voorval, verlaat. Dayasagai is aangekla van poging tot moord nadat hy
Reën voorspel vir Qunu-begrafnis
Nog reën word oor die Oos-Kaap verwag waar voorbereidings getref word vir die begrafnis van Mandela Sondag op Qunu. Dit reën reeds sedert Maandag in groot dele van die provinsie en die weerdiens sê dat dit oor die naweek sal voortduur. ‘n Voorspeller, Gartrh Sampson, sê die reënweer sal eers ná die begrafnis begin opklaar,
