Inleidende aanmerkings by 'n oop gesprek wat deur PRAAG op 28 Augustus 2009 aangebied is.
Sedert 1989 het die wêreld verskeie politieke revolusies deurgemaak. In Duitsland sal dit binnekort 20 jaar wees sedert die Berlynse muur ineengestort het. Verder in Oos-Europa, in die ou Joego-Slawië, in die Baltiese state en elders het verskeie lande radikaal verander. Sommige volkere, soos die Tsjegge byvoorbeeld, het vir die eerste keer in eeue werklike onafhanklikheid en selfbeskikking verkry.
Lees verder: Afrikaners en Aleksandr Doegin se geopolitieke denke
