Kragtoevoer is weer in Kempton Park, aan die Oos-Rand, herstel ná ’n ontploffing verlede week by ’n substasie, het die Ekurhuleni-munisipaliteit Maandag in ‘n verklaring gesê. “Ons wil graag ons ingenieurs bedank wat sonder ophou gewerk het om te verseker die kragtoevoer word voor die aand herstel,” het Themba Gadebe, woordvoerder, gesê. Die munisipaliteit beweer dat
Lees verder: ‘Kabelfoute’ veroorsaak ontploffing by kragstasie aan Oos-Rand
