Dan Roodt: Waarom ek nie die inspuiting wil hê nie

‘Spuit in, druk geld, sensureer en beheer mense met vrees en stigmatisering. Dis blykbaar die Groot Plan,’ skryf Dan Roodt Toe ek ‘n student was, het ek nogal in heelwat argumente met mediese studente betrokke geraak. Ek het hulle probeer oortuig dat hulle manier van kyk na die wêreld, of dan hulle wêreldbeskouing, net een

Lees verder: Dan Roodt: Waarom ek nie die inspuiting wil hê nie

Vuurwapenwet: Staan saam en tree op, versoek ad hoc-groep

Die tyd het aangebreek vir organisasies om saam te werk om Suid-Afrika te versterk. Dit was die boodskap wat deur bykans alle rolspelers tydens gister se vergadering van die ad hoc-groep vir die beskerming van eiendomsreg bevestig is. Dié groep het besluit om alle belanghebbende groepe byeen te roep om die omstrede wetsontwerp oor vuurwapens

Lees verder: Vuurwapenwet: Staan saam en tree op, versoek ad hoc-groep

Karel Combrinck: Aanslag teen Afrikaans

Op Maroela Media van 31 Mei lewer dr Leon Schreiber ‘n sterk betoog teen die besluit van die Universiteit van Stellenbosch en die Departement van Hoër Onderwys om Afrikaans amptelik tot “uitheemse” taal te verklaar wat geen regte aan universiteite en in Suid-Afrika as geheel verdien nie. (Hierdie besluit hou terloops ook verband met die

Lees verder: Karel Combrinck: Aanslag teen Afrikaans

Sydney Gregan: Ope brief aan Willie Spies oor ‘apartheid’

Beste Willie In Beeld van 13 Mei 2021 skryf jy, as voormalige LP van die Vryheidsfront Plus, dat apartheid ‘n ideologie was. Jy vergoeilik ook die optrede van Nelson Mandela en om dan die Afrikaner beter te laat voel, voeg jy so bietjie versiersuiker by oor ons volk se stryd die afgelope 27 jaar. Wel,

Lees verder: Sydney Gregan: Ope brief aan Willie Spies oor ‘apartheid’

Dan Roodt: Dalk kan blankes steeds in SA wegkruip?

Ek het so pas teruggekeer van ‘n effense vakansie in Plettenbergbaai. Op pad terug het ons motor se koppelaar ingegee en vanweë die langnaweek verlede week is ons gestrand gelaat op Graaff-Reinet. Maar dit was allermins ‘n straf om dié historiese Afrikanerdorp te voet te verken. Anders as in Johannesburg en Pretoria — die hele

Lees verder: Dan Roodt: Dalk kan blankes steeds in SA wegkruip?

Elma Potgieter: Ope brief aan Stellenbosse taalmoordenaars

Nog ‘n ope brief aan die taalmoordenaars op Stellenbosch (en elders)! Komende van ‘n nasaat van ‘n volk wat goddelike vryheid bo alles gestel het. Twee vryheidsoorloë is geveg nie vir geld en goud nie – vir vryheid en vir reg.  My twee oupas, Potgieter en Goosen, het as jongelinge van 16 en 17 geveg

Lees verder: Elma Potgieter: Ope brief aan Stellenbosse taalmoordenaars

Stellenbosch: Afrikaanse Dept. se ‘Ope brief aan Wim de Villiers’

Hier op Praag, veral in die rubrieke en opstelle van Leon Lemmer, volg ons reeds geruime tyd die veldtog teen Afrikaans op die kampus van die Universiteit Stellenbosch. Onlangs het die US se Departement van Afrikaans en Nederlands vir die eerste keer in baie jare standpunt ingeneem ten gunste van Afrikaans, maar ook, die niksseggende

Lees verder: Stellenbosch: Afrikaanse Dept. se ‘Ope brief aan Wim de Villiers’

Coronakorrupsie in piesangkoninkryk Nederland

Die Nederlandse regering, met name die Eerste Minister Marc Rutte, staan onder druk. Die afgelope 17 maart het ons ‘n landelike verkiesing gehou en die meerderheid Nederlanders het gehoop dat ons na meer as 10 jaar uiteindelik afskeid kon neem van “Marx” Rutte. Nie net het hy Nederland stewig na links gestuur nie, maar het

Lees verder: Coronakorrupsie in piesangkoninkryk Nederland

Suidpunt: Maputo kon vandag Afrikaans gepraat het!

Vandag is Stigtingsdag of Van Riebeeckdag. Ek het reeds daardie Wikipedia-artikel uitgebrei sover ek kon, so wat’s nog eintlik nuut? Wat kan mens nog byvoeg? Waarmee kan jy my nog skok? Hierdie dag is nie iets wat deur Afrikaners herleef is nie. Ons sien twee Hollanders wat met ‘n nederige kranslegging blykbaar begin in 1921

Lees verder: Suidpunt: Maputo kon vandag Afrikaans gepraat het!

Sydney Gregan: Johannesburg, o Johannesburg!

Elders lees ek op Judy Ward, ‘n vriendin van my uit die jare toe beide van ons dosente was in Johannesburg, se Facebook-blad, oor die verval in Krugersdorp. Foto’s is natuurlik die beste bewys van die verval wat nie alleen daar nie, maar in die res van ons land so opmerklik (en grusaam om te

Lees verder: Sydney Gregan: Johannesburg, o Johannesburg!