Pasiënte kry vrot vleis

Die Mpumalanga Departement van Gesondheid sê hulle sal ondersoek instel nadat die Embhuleni-hospitaal, naby Badplaas, glo die afgelope week vrot vleis aan pasiënte bedien het. Daar word beweer dat die yskas waarin vleis gehou word, verlede week gebreek het. Die hospitaal is nie skaam vir omstredenheid nie. Vroeër hierdie maand, was personeel wat by die hospitaal inwoon vir

Lees verder: Pasiënte kry vrot vleis

Motorkapingvideo-verdagte vra borg

Een van die vier mans wat betrek word by ‘n motorkaping in die Johannesburgse middestad, wat op kringtelevisiekamera vasgelê is, sal Maandag om borgtog aansoek doen. Siphelele Mdlalose (29), Khanyisani Ngubane (24), Mhlonishwa Mchunu (36) en Ntobeko Hlatshwayo (29) is Donderdag in hegtenis geneem. Die polisie het op ʼn Rav4 en ʼn Toyota Corolla beslag

Lees verder: Motorkapingvideo-verdagte vra borg

‘Heks’ gejag na Moloto-ongeluk

Die polisie in Mpumalanga moes ‘n bejaarde swartvrou na veiligheid bring om haar te beskerm teen ‘n woedende skare. Inwoners van Waterval het gedreig om haar lewendig te verbrand. Hulle sê die vrou is ‘n heks en verantwoordelik vir die tragiese busongeluk op die Molotopad twee weke gelede. Dertig mense is dood in die ongeluk met

Lees verder: ‘Heks’ gejag na Moloto-ongeluk

Groot geheimhouding om Krejcir

 Die Suid-Gautengse hooggeregshof in Johannesburg het uitspraak voorbehou in ‘n dringende hofaansoek wat deur die Tsjeggiese voortvlugtige, Radovan Krejcir se prokureurs gebring is om hul kliënt vir mediese behandeling te laat neem. Die hof het tot in die vroeë oggendure betoë van die staat aangehoor waarom die aansoek nie toegestaan moet word nie, het RSG

Lees verder: Groot geheimhouding om Krejcir

Mitsubishi ASX is ‘n verfynde sportnuts

Die Mitsubishi ASX is nie ‘n motor nie, maar word as ‘n “aktiewe sportnutsvoertuig” geklassifiseer. Dit is ontwerp om stelling in te neem teenoor voertuie soos die Nissan Qashqai. Alhoewel die ASX en die Qashqai dimensioneel soortgelyk is, troef die ASX die Nissan met ruimte. Mitsubishi het die ASX op presies dieselfde as afstand as

Lees verder: Mitsubishi ASX is ‘n verfynde sportnuts

Suid-Afrika is ‘n zombie-apokalips-in-wording

deur Dan Roodt [followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Hou van Dan Roodt se Facebookblad Rekenaarspeletjies en Hollywood het die tema van die zombie-apokalips gewild gemaak. Vanjaar is een van die groot Hollywood-films met Brad Pitt in die hoofrol, World War Z, vrygestel, na die gelyknamige roman deur Max Brooks. Daarin verander die grootste deel van

Lees verder: Suid-Afrika is ‘n zombie-apokalips-in-wording

Iran, VSA bereik kernooreenkoms

Iran en ses wêreldmoondhede het ‘n ooreenkoms bereik oor Teheran se omstrede kernprogram, na vyf dae van intensiewe onderhandelinge in Geneve in Switserland. Die doel van die samesprekings was om ‘n tussentydse ooreenkoms vir ses maande op te stel, om alle partye tyd te gee om te onderhandel vir ‘n volledige skikking. Israel het die

Lees verder: Iran, VSA bereik kernooreenkoms

Was sluipmoorde op JFK en Verwoerd werk van dieselfde skadu-groep?

Verskeie meningsopnames wat vrygestel is hierdie week met die 50ste herdenking van die sluipmoord op president John F. Kennedy, toon dat die meerderheid Amerikaners nog steeds nie glo dat Lee Harvey Oswald die enigste sluipmoordenaar was nie en dat daar ‘n wyer sameswering was. Byna tweederdes glo dat Oswald nie alleen opgetree het nie, en minder

Lees verder: Was sluipmoorde op JFK en Verwoerd werk van dieselfde skadu-groep?

Regse word streekspresident in Slowakye

In ‘n verrassende wending gister (Saterdag), is ‘n regse politikus tot president van een van Slowakye se selfregerende streke verkies, het verkiesingsbeammptes gesê. Marian Kotleba, wat vir sy agitasie teen die Roma-minderheid bekend is, asook vir sy verskyning in uniforms wat op die fascistiese model geskoei is, het die sittende Sosiaal-Demokraat in die Banka Bystrica-streek

Lees verder: Regse word streekspresident in Slowakye

Kaal mynwerkers beoefen rituele op vooraand van Marikana-slagting

deur Jonisayi Maromo en Gavin Emmanuel ‘n Groot groep kaal mynwerkers het die dag voor die Marikana-skietery rituele op ‘n koppie beoefen, het die Farlam-kommissie Vrydag aangehoor. Brigadier Adriaan Calitz van die polisie het getuig dat ‘n wit Toyota-bakkie op 15 Augustus verlede jaar emmers by ‘n koppie naby die Nkaneng-plakkerskamp in Marikana naby Rustenburg

Lees verder: Kaal mynwerkers beoefen rituele op vooraand van Marikana-slagting