
Verskeie meningsopnames wat vrygestel is hierdie week met die 50ste herdenking van die sluipmoord op president John F. Kennedy, toon dat die meerderheid Amerikaners nog steeds nie glo dat Lee Harvey Oswald die enigste sluipmoordenaar was nie en dat daar ‘n wyer sameswering was.
Byna tweederdes glo dat Oswald nie alleen opgetree het nie, en minder as ‘n derde glo dat hy wel het. Die res is onseker. Die Amerikaanse regering se amptelike Warren-kommissie van destyds, het Oswald as die enigste skuldige aangewys.
Amerikaners onder die ouderdom van 30, die internetgenerasie, is meer geneig as enige ander ouderdomsgroep om te sê dat Kennedy se sluipmoord ‘n sameswering was. Byna ‘n driekwart glo dit.
Na die moord, het 40 getuies beweer hulle het skote of rook van die berugte graskoppie in die noordwestelike hoek van Dealey Plaza gesien, wat beteken dat Oswald nie die enigste skieter kon gewees het nie.
Soos uiteengesit in Richard Belzar se boek Hit List, is 15 sulke getuies voortydig dood tussen die jare 1963 en 1967. Die kans dat dit weens natuurlike oorsake kon gewees het is dus honderdduisendtriljoen tot een.
Vyftig jaar later, is duisende JFK-sluipmoorddokumente nog steeds verseël, en sal die getuienis eers in 2017 beskikbaar gestel word, tensy die federale regering dit as ‘n potensiële veiligheidsrisiko beskou, en anders besluit.
Baie navorsers meen dit was die werk van ‘n skadu-regering wat Kennedy uit die pad wou hê omdat hy fel gekant was teen die toenemende mag van die Federale Reserwebank asook Israel se begeerte om ‘n kernarsenaal te bou.
Om daardie rede is sy broer Robert ook vermoor deur die “Palestynse” sluipmoordenaar Sirhan Sirhan, glo hulle.
Dr. HF Verwoerd se dood kon bes moontlik die werk van dieselfde skadu-groep gewees het wat twee sluipmoordenaars “geprogrammeer” het om die premier uit die pad te kry, te wete David Pratt en Tsafendas.
Dr. Verwoerd is geskiet tydens die Randse Paasskou in April 1960 deur David Pratt, maar die aanslag op sy lewe was onsuksesvol. Die tweede aanslag was egter geslaagd. Die twee moordenaars het toevallig “behandeling” ontvang van dieselfde Britse psigiater.

Die Robert Smit en gesin moorde ook dalk ?
Willy hou jou in asseblief. Jou afduimgeery raak ‘n pyn in die nek. As jy iets wil se, se dit in my gesig.
wys haar jou spiere willie.
doen vir ons `n kragtoer.
Hier Johann. Eat your heart out !
Het jy al vir jouself en jou bransiek kat kos gemaak?
Vir jou Johann……..spesiaal
Dit is die korrekte foto Johann. Steroides = Disaster
Jammer dat jou en Snetraam se fototjie verdwyn het. Paar gesonde ore wat julle het…
Sak die oe Sarel……as u nou uitmuntende teelbates wil sien.
Julle famielietjie het minstens gesonde ore gekry maar sleg verloor toe verstand uitgedeel is.
U kan beter doen as dit. Klink soos Riempies op n af dag.
Jy en ou Lenaar is te dom om intelligente kommentaar te verdien.
Lenaar…….jou spelling is pateties Gas Sjert.
kry ‘n kamer
‘n Kamera seker Johannes !??
nee ‘n kamer vir die duifies
O Gaats, jy meen Schutte en die kragman is…….??
nee ek beweer niks. maak net die afleiding dat johan ‘n ding het vir spiere.
Mmmmmmm sien ook daardie ding hier voor my oe gebeur. Katelknaap vs Kragknaap…….
jy bedoel seker kragaap
Kragaap ? Kostelik Johannes.
Jy sien !! Skaars was my woorde koud. Ai tog, wil die mense nie maar uit die kas klim nie.
Kyk net hoe lyk jy en jou boetie met julle groot ors nadat julle besluit het om uit die kas te klim!!!!!
Is ons nie te pragtig nie Gas.? Het geweet jy is gaande oor ons tweetjies.
Johann jy weet seker nie wat steroids aan die brein doen nie. Die spiere is ook nie iets om oor huistoe te skryf nie, het al beter gesien.
Na als wat oorbly……wat is daar anders as om te wys?
PS
Spiere? Die uwe sien net oumens lelle. Rus en p*s op Huis Spataar se stoep “is the way to go”.
gepraat van lelle, dit gee my die ritteltits.
Jy klink na ‘n vrou se droomman, die tipe wat sy vrou sal beskerm teen bullebakke. Vat hom flaffie.
U’t dit verkeerd. Tugtig die rondekop-huisdiere soos u totdat hul hul plek in die kombuis ken.
U altyd so ongeskik met dames?
Het my bokshandskoene aan. Sal u instaan vir n peerbal-sessie?
Meneer, asseblief, is u bewus met wie u praat?
Peerbal 1 & 2.
Skaamteloos en baar inderdaad ongeskik en ongemanierd.
Is dit hoe julle nuwe lede op Praag behandel…swak maniere.
Wil blyk al wat u kan baar is n “dumbbell “.
Hou u oe van my sellultiete af meneer, asseblief, waar kyk jy. SIES!!
Lyk of u robuust kan wees. Slaan daai selluliet terug ?
Selluliet, gee my krag…of nee liewer nie krag nie ek sal hierdie ongeskikte vent vermorsel.
Hy en sy dom sussie Lena is nie enige inspanning werd nie.
Regtig Gas? Sien ek is maar nuut hier en ken hierdie mense gladnie. Baie teleeurgesteld in wat ek hier teekom.
Begin deur seker te maak met wie u praat. Manie / Gas ?
Wat waar ” in kom “?
U is sooooo snaaaks..Roep vir Dries..
Kan nie. Leotard het sy welpies gelos vir hom.
Genugtig, waarvan praat jy nou. Welpies? Leotards? Nee wat ggan nie my tyd hier mors nie. Off to the gym…..tooodle doooo
Kommentare hier is uiters kinderagtig Gas. weet werklik nie of dit die moeite werd is om my tyd hier te kom mors nie.
Nou toe. Gym toe. Daai boarms skort bietjie rubberballe pomp. ( Hou by die boarms…dit is. )
Mnr lees u gedagtes ? Wou nou net se ek bring my tyd veel eerder in die gymnasium deur as om dit hier te kom mors. Sowat van ongemanierdheid het ek baie lanklaas gesien. Jou arme vrou en kinders kry seker al die hel onder jou.
Wel bo-op my kan ek eenvoudig nie toelaat nie. Die ou ghwar weeg 250+kg.
Daniel Maartins jy is net so deurmekaar soos jou naam. Weet jou vrou hoe jy met jong meisies flanker op die net? Tipies gedrag van ‘n 45 jarige ou man wat terug verlang na sy jeug.
U’t dit weereens verkeerd. My vrou se naam is Dries en ek is 55.
Transvestiet sien ek, nooi anders nie, geen wonder jy kan nie jou oe van my T%*te afhou nie. Identiteits krisis ?
Kan sien hoekom jou vrou 250+- weeg. Sou ook van al die stres myself oorvreet het..
Waarmee? Si-jellie klappe?
Wil jou arme vrou nie meer stil staan nie.
Dit maak van jou ‘n buffel, wat soos ‘n tollie bulk Danie.
Kom hoeka van Buffeljagsrivier af Guest-001
En jou punt om te maak is?
Nee wat , sorry Guest ek maak nie punte nie. Dalk kommas ja, maar nie punte nie.
Jou onnoselheid het geen perke nie
Jy soek geselskap VOETSEK !!
Jou onnoselheid KEN geen perke nie Gas 🙂
Wies nou onnosel., jou onnosel !
So jy is boonop ‘n papsakker.
wanneer is die groot dag ou verfynd
Johannes, nee jong, op die foto kan jy duidelik sien die man is nog te groot vir die groot dag..Hehehe
Jammer hulle het jou en jou boetie se foto verwyder. Julle kan seker lekker hoor met daai groot ore.
Tyd dat jy die pad vat antie. Jy is vervelig.
Spring jy my voor en maak die deur saggies agter jou toe sodra jy uit is.
Jy is reeds deur almal behalwe jou boetie uitgesluit
Soek jy geselskap Gas ? Jammer ek is nie beskikbaar nie.
Lina Vy,
Weet jy die profiel van die “gewigtige” dame verskyn op n ander heer se FB lys van vriende?
Die leeutemmer giggel agter sy snorbaard.
Eerder ‘n faksie in die NP regering. Ek sien Leon Wessels skryf dat:
“Hy (FW de Klerk) het tot by dr. Niel Barnard, voormalige spioenbaas en destyds direkteur-generaal van staatkundige ontwikkeling, gestap, breed geglimlag en toe hoorbaar in sy oor gefluister: “Ons kom al ’n lang pad en hier is ons nou uiteindelik.”
Niel Barnard het oorgeneem by Lang Hendrik van den Berg kort na die Smit moorde. So mens kan sien hoe ver die pad waarna FW verwys het terug gaan. Dieselfde groep wat Steve Biko dood gemartel het, het vir Nelson Mandela president van die land gemaak.
Manie, het jy dalk iets hieroor wat mens kan lees? Klink baie interessant en self dra geen kennis nie- het nie eens geweet/gehoor van die Robert Smit moorde nie? Ek het al baie nagelees oor die sameswerings in die VSA (veral) en voel gefrustreerd dat daar so min inligting (of is dit net op die internet)? oor Suid- Afrika beskikbaar is.
Ek stem saam met Koos- dit is ‘n opskrif vir ‘n nou gaan ek lekker terug sit en lees artikel met ‘n dun lyf!
Tragiese verhaal destyds gewees Sowaar. Sal die moeite werd wees om meer daaroor te gaan lees.
Jy kan ook hier begin:
Robert Smit (politician) – Wikipedia, the free encyclopedia
Leeuspier. Klim uit die bad uit. Jou ou Scope gaan in die water val.
Danielle, daar is ‘n paar boeke en selfs goed op die internet, wat mens kan lees. Net gister gelees van Roy Allen, Phil Freeman, en ‘n Dries Verwey wat sterk verdink word vir die uitvoer van die Smit moorde.. jy kan dalk daardie name saam google.. ek het op die skrywe van Roy Allen afgekom, wat aanvoer dat hoewel hy self nie betrokke was nie, hy glo die ander twee was, met wie hy saam in BfSS gewerk het onder Lang Hendrik “jobs” gedoen het. Hy self bly nou in Australie, die ander twee in onder verdagte omstandighede reeds dood.
http://www.politicsweb.co.za/politicsweb/view/politicsweb/en/page71619?oid=402445&sn=Detail&pid=71616
Bly eerder by Jakkals en Wolf of Oom Kaspaas stories. Daar is nog prentjies ook.
As jy ouer is vertel oom een vir jou, ou groote.
Rook oom boom?
Net ‘n regstelling.. Allen en ek dink Verwey was nie direk onder BOSS (BfSS) nie, maar by die STF (Taakmag) van SAPS. Uit die skrywe van Allen kan mens wel sien hulle het baie maal baie nou saamgewerk in (geheime) operasies.
Die betrokkenheid van die Israelies met die hele stigting van die Taakmag saga is vir my ook interesant.. ook die gebruik van die “sanhedrin” (joodse raad) as term deur Allen.
Baie van die Taakmag mense wat met belastinggeld opgelei is, het ook as kontrakteurs uitgewyk Irak en Afganistan toe, om die Joodse Empire se vuil werk daar te doen. Wikipedia beweer 60% van hulle was in 2003 reeds in Irak.
Ander boeke wat jy kan lees is “die lang generaal”, van Allan Elsdon. Ook “the super Afrikaners”.. mens moet net leer om feite van interpretasie van feite te onderskei..
‘n Ander onopgeloste gebeurtenis is die van Prof. Hannes Bruwer met wie my oupa goeie vriende was. Hy is oorlede saam met 20 ander mense in die Rietbok vliegramp, nie eers 6 maande na Verwoerd se sluipmoord nie. Vliegtuigwrak le nou nog onder die see. Hy was ‘n vertroueling van Verwoerd, en as volkekundige het hy baie van Afrika-leiers persoonlik geken. Hy het eenmaal aan my oupa genoem hoe iemand hoog op in die regering hom probeer omkoop het.. hy kon net die nulle invul op die tjek.. dit het oor die Odendaalverslag (SWA) gegaan, maar verder wou hy nie meer se nie. In elk geval na Verwoerd se moord het hy blykbaar heelwat kere aan familie gese, dat hy volgende uitgehaal gaan word (uit Beeld artikels wat ek op die internet kon kry). Die boek “Die lang generaal” vertel ook van hom.. baie interesant.
Allan Elsdon is n oud Veiligheids lid ( AO ) van die SAP K/Stad. Hy’t hierdie fiksieverhaal geskryf om sy pensioen aan te vul. U kan ( as u belangstel ) oor n biertjie met hom gesels.
Vind hom in “happy hour ” by die Captain’s Cabin Pub in Goodwood. ( Maar n “gorra ” plek….vir wat dit werd is. )
Baie wat in daardie bedryf is/was, gebruik maar die voggies. En selfs psigopate het soms ‘n behoefte om uit te kom met ‘n waarheid..
No doubt. Ding is…….as daar hoegenaam net n vae waarskynlikheid van waarheid in sy novel gesteek het, was dit oormore al die Sunday Times se voorblad nuus.
so lui die teorie..
Jy bedoel die storie
Ander psigopate en suiplappe raak weer hul onsin op die internet kwyt.
Jy het dit Manies jy het dit.
bieg jy?
Sal as ek moet. n Manie[se] psigiater nou nie die ideal nie.
Pasop die spoke gaan jou vang.
Moet net die drink voor die op nie.
??
Gedink jy is klaar gesuip
Toe net jy. Hoop jy’t hulp naby.
Is dit waar die toestand: “Manies depressief” vandaan kom? ;-))
Eerder manie is onnosel
hahaha! 😉 Vandaar die toestand. 😉
…skud die boem daar val n blaar, al die ‘boeries’ bymekaar !
‘U’ is darem dem goed ingelig neh…..einlik Vasco !
Tru my bru. Met een vrot pooltafel.
Manie
Dit was nie FW nie. Dit was Mandela.
http://www.rapport.co.za/Weekliks/Nuus/Watter-wit-saak-20131123
Jou antwoord le by oud president Nico Diederichs. ( Oa gedien as eertydse minister van finansies.. )
n Tweede Rhoodie / Mulder skomdal sou die einde van die Broeders beteken.
RAU TEM met bloed geskryf op die mure. Raaisel to vandag toe.
Anders as wat die klomp komplot voorstanders wil glo, het die einste Elsdon ( sien onder ) gesuggereer dit staan as die Randse Afrikaanse Universiteit ( Tegniese Eenheid oa )- bekend. Op n klein eilandjie wat van die Univ gehuur was, was inderdaad n plek van waar koverte operasies beplan was / is.
Wat die storie geloofwaardigheid verleen is dat feit- en fiksie ineengeweef word. Met sy agtergrond as Veiligheids-mapuza verleen sy taalgebruik en terminologie n ekstra dimensie. Vir die res is alles hog-wash.
Onthou dit nog. Het die hele ondersoek slaafs gevolg.
RSG het vandag ‘n onderhoud met die oorledenes se dogter gevoer.
Randse Afrikaanse Universiteit – Tegnies en Moord – volgens Elsdon.
Interesant genoeg lees ek van hierdie ‘n eiland in die Vaal-rivier… op Hans van Rensburg van die Ossewa Brandwag se wikipedia bladsy..
After the victory of the National Pary in 1948, the OB became marginalised. Van Rensburg remained its leader until 1952. Subsequently he served as adviser to some government bodies with regarding group areas, in Cape Town and also Port Elizabeth. In 1962 he bowed out of public life and went to live on his farm, “Mooi Eiland”, Parys, his OB supporters gave this farm to him as a present. He remained a member of the board of SANLAM, SANTAM en Federale Mynbou. Van Rensburg without a doubt was a very popular leader he died on 25 September 1966 at Cape Town, and the state gave him a burial with full military honour on 1st October 1966 at Pretoria.
Dis darem ‘n karige stukkie om ‘n gewigtige onderwerp soos hierdie mee aan te sny, veral die gedeeltetjie rakende dr Verwoerd.
Nou vul dan die gewigtige deel in!
Hoekom moet Koos dit doen ? Hy wat beweer moet immers bewys ?
Jy klink asof jy iets het om weg te steek
Ons kan maar net bespiegel daaroor. Hoe sal ons ooit weet?
Deana en die wat weet is reeds graf toe. Die res oppad…..
Kenedy was die laaste behoudende President van
Amerika. Tot ek verkeerd bewys word sal ek glo
dat dr. Verwoerd vermoor is oor sy tuisland ontwikkelingstelsel. Na sy dood is
daar nooit weer gepraat oor die tuisland ontwikkeling nie en is dit deur die NP
dood geswyg asof dit nooit bestaan het nie. Na sy dood het die verraderlike NP
hulle planne om Suid Afrika uit die hande van die Afrikaner te kry met n spoed
toegeneem. Vandag kan n mens al die toesprake van destyds baie beter begyp vir
hulle sluwe manipulasie – wat niemand detyds so ingesien het nie behalwe Jaap
Marais – wie se standpunt en waarskuwings tot op die letter bewaarheid is – maar
nee – ons Afrikaners met ons verwaande streep het mos liewer saamgespot om Mnr.
Marais as n sirkusnar uit te maak. Let ook maar op – dit is hierdie verwaandes
wat padgegee het uit die land of by die ANC ingeskakel het ontbloot van enige
selfrespek.
Enige lig te werp oor wie dan nou die Café-Griek se kop so lelik geswaai het ? ( Wag in spanning. )
Verkeerde boksie jammer.
Wat het dit nou uit te waai met my vraag oor Stafendas ? Verwar jy Rautem met Riempies ?
Blonde oomblik !
Gedagtig aan Rieme se politieke oortuigings neem ek jou nie kwalik nie.
Stem 100%!
Rieme jy val in met:
“…Kenedy was die laaste behoudende President van Amerika…”
Is jy ernstig of het jy een of ander speedwobble in jou kanton opgetel?
http://www.youtube.com/watch?v=m_LBZ9ogA3E
http://thecommonsenseshow.com/2013/11/22/if-john-kennedy-had-lived/
http://www.democraticunderground.com/1017159342
Baie dankie vir hierdie skakel. Dis uitstekend.
Die boek: Die Lang Generaal het verstommende inligting oor die moord op dr. Verwoerd. Daarvolgens, nie dieselfde mense nie, maar is Stafendas ook net die gebruikte.
Besef ons dit nie al lankal nie drGideon
Ou cheap skate. Val ook vir al wat n titel is ! Kaap is vol van drs: Zundah Galootha / Preshmeth Zeinadeem + 20 ander. Kontak hul vir “nice dreams for lotto nrs, en love life make good with donkey tool “.
More Snertpraat, sien u is vroeg uit die kooi vanoggend.
Bekkie vroeg al groot hier rond . Titel nogal en cheap scate. Het deksels duur betaal vir my skaatsplank.
Ek het ook gehoor ( of dit waar is weet ek nie) dat Stafendas tot n vegetatiewe staat toe getreiter is – sou dit die geval wees kan mens
ook in retrospek raai waarom.
Hoeveel Afrikaners glo dat Verwoerd se sluipmoord deur ‘n enkel man beplan en uitgevoer is? Seker nie eens 1% nie. Die geloofwaardigheid van die bestel en ons NP onderhandelaars is in flarde
Jy smile soos daai vrou wat die geblikte leeu geskiet het. Lees so bietjie threads deur alvorens u met hierdie opspraakwekkende getuienis na vore tree.
Amerikaanse senator, Lowenstein voorheen CIA in Suider Afrika, wat selfs later deur ‘n sluipmoord vermoor is….
Ongelukkig, kon nie eintlik bewys word dat ander mense, groepe tsafendas gehelp het nie. B.M. Schoeman se boek-Die sluipmoord op Dr. Verwoerd het suiwer met die feite gewerk. tsafendas was wel ‘n kommunis en maklik beinvloedbaar, maar mal was hy beslis nie, hy het dit haarfyn beplan en was baie bewus van wat hy doen. Dat die polisie en binnelandse sake wetend een / of onwetend voor 1966 en na dit aan gejaag het was beslis so. Wat ookal die sameswerings teorieë, die NP / Broederbond het van die 70’s, 80’s af, op die ou end hul eie mense verraai. Die sotlike dinge wat hul aangevang het na Verwoerd was seker in vergelyking soos ‘n kinderkrans teenoor die laaste 20 jaar se ANC regime, nogtans het hul “regses” swartgesmeer-die HNP en AWB veral. Die einste regses is vandag die wat reg was oor wat hier sou gebeur onder ‘n swart meerderheidsregering. Natuurlik sal NASPERS, oud NP’s, ja-broers verligtes vandag ontken dat hul verkeerd was.
Dis snaaks, eintlik ontkennend dat daar nog nie een tv program of film gemaak is oor die tyd voor en na Verwoerd se moord. Die Amerikaners maak nog ‘n bohaai oor 50 jaar terug se gebeure, maar by ons is dit asof meerderheid sogenaamde Afrikaners 44jaar terug vergeet of wil vergeet. Verwoerd is nou mos die duiwel en Mandela die heilige.
Boerie – Ongelukkig het Adv PJ Pretorius se boek “Volksverraad” nie verdwyn in die vergetelheid nie soos daar gehoop is nie en almal wat daardie boek gelees het weet die werklike waarheid van presies hoe daar te werk gegaan is om die Afrikanervolk te vernietig. So Ook Jaap Marais se waarskuwings wat jota en tittel gerealieer het.
Die waarheid het die manier om altyd die leuen in te haal. In die Nasionale partyregering se geval ongelukkig net te gou, want of mense dit wil hoor of nie die Afrikanervolk is een van die briljantste volke ter wereld.