Pasiënte kry vrot vleis

vrotvleisDie Mpumalanga Departement van Gesondheid sê hulle sal ondersoek instel nadat die Embhuleni-hospitaal, naby Badplaas, glo die afgelope week vrot vleis aan pasiënte bedien het.

Daar word beweer dat die yskas waarin vleis gehou word, verlede week gebreek het.

Die hospitaal is nie skaam vir omstredenheid nie. Vroeër hierdie maand, was personeel wat by die hospitaal inwoon vir meer as ‘n weesonder elektrisiteit.

Departementele woordvoerder, Ronnie Masilela sê dat hulle het mense gekry om te kom en vinnig te kyk na die vrieskas wat ‘n probleem het, sodat dit reggestel kan word.

“Ons sal kyk na die geheel. Dit lyk asof die Embhuleni-hospitaal aandag moet kry, so ons sal beslis die aandag wat dit verdien, gee sodat ons nie soortgelyke probleme kry nie.” – SABC

20 thoughts on “Pasiënte kry vrot vleis”

    1. NEE julle moet gaan kyk na die ou Boksburg Benoni hospitaal!!!! Weet nie wat die “NUWE” naam is nie. Dink dit is OR Tambo. Ou val van die bed af deur die aand…..geen klokkies nie, geen hulp nie…sterf net daar en hulle verwyder die lyk die volgende oggend voor AL die ander pasiente! Pasiente maak self om hul beddens skoon, as hulle kan opstaan! Mediese AFVAL lê in die gange, mangate by die ingange sonder deksels of waarskuwing, ou matrasse lê onder die vensters buite op die gras! AL die handvatsels en skuiwers op vensters en deure….weg. Die voorraad kamer word met ‘n slot gesluit! DIE REUK maak mens siek!

      1. Dieselfde by Edenvale. Moes n verband laat omruil, toe dog ek sal gou daar by Mediclinic aalklop. Vind toe uit dat dit gesluit is en die kliniek is nou in die ou verkeersafdelings gebou. Kom daar aan, en draai by die deur om. Kon die stank net nie vat nie.

    1. The biggest hospital in the world, Baragwanath with 3200 beds and at its peak almost 8000 staff had 23 operation theatres fitted out with the most modern medical equipment that existed in the world. Blacks were treated here, operated on…at full state costs to the white-taxpayers for unlimited periods. The budget of this hospital was and is higher than the yearly budget of most small member states of the United Nations.

      Next door to Baragwanath is the St. Johns Eye Clinic. The clinic is world famous for the treatment of Glaucoma, Cataracts, traumatic eye injuries and rare tropical diseases. All built and maintained by white taxpayers money for blacks.

      Baragwanath in 1978 employed 450 medical doctors in full-time service. It treated 112 000 in-patients and 1.62 million out-patients per year. The children and infant death rate with 34.8 per 1000 was lower than Harlem in New York.

      In 1982 alone, this hospital performed 898 heart operations of world quality.

      Ironically…90% of the blood donors for this hospital were whites, who donated blood free of charge, totally voluntarily…to save black lives. (Quoted from The Citizen, 2 April 1987).

      1. Hoekom sou dit rassisties wees? Dit is tog ‘n staatshospitaal waar daar blank sowel as nie-blanke pasiënte versorg word?

        Wat daar aan die gang is, is weereens die elite wat voorkeurbehandeling kry en dat daar teen die gewone burgery gediskrimineer word.

        Verder is die “ikoon” aandadig aan die moord van baie mense deur die bomontploffings wat hy help beplan het. Hierdie ikoon het tot vandag toe nie geweld afgesweer nie en is op publieke rekord waar hy “skiet dit boer” sing – aanhitsing tot volksmoord. So wees versigtig op watter prinse jy vertrou.

Maak 'n opvolg-bydrae