Kommer dat Cosatu-kongres tot geweld sal lei

Die president van Cosatu, Sidumo Dlamini het ‘n beroep op afgevaardigdes by die Spesiale Nasionale Kongres in Midrand gedoen onopgeloste kwessies met omsigtigheid te benader. Die tweedaagse kongres het laat Maandagaand verdaag nadat die netelige kwessies van akkreditasie en die sakelys ná ure-lange debat afgehandel is. Sommige vakbonde wat simpatiek staan teenoor die geskorste hoofsekretaris,

Lees verder: Kommer dat Cosatu-kongres tot geweld sal lei

Prasa sê mediaberigte is misleidend

Die Passasierspooragentskap van SA (Prasa) sê mediaverslae oor sy Spaansvervaardigde Afro 4000-diesellokomotiewe is verkeerd en misleidend. Prasa se hoofuitvoerende beampte Mosenngwa Mofi aan verslaggewers in Pretoria gesê dat die gaping tussen die minimum kontakdraad en die dak van die lokomotiewe oorskry die 150 millimeter wat in die veiligheidregulasies voorgeskryf word. “Die bewerings in gister se

Lees verder: Prasa sê mediaberigte is misleidend

Zuma het meer lyfwagte as grenspospersoneel

Die DA-leier Mmusi Maimane sê die aantal lyfwagte wat aangestel is om lede van president Jacob Zuma se kabinet te beskerm, oorskry die getal personeel wat aangestel is om Suid-Afrika se grensposte te beveilig. Maimane het sowat 200 ondersteuners in Pietermaritzburg toegespreek. Hy sê die land het ‘n noemenswaardige afname beleef sedert Zuma ses jaar

Lees verder: Zuma het meer lyfwagte as grenspospersoneel

Oproer na moetiemoord by Burgersfort

Sewe-en-veertig mense is op Mecklenburg buite Burgersfort in hegtenis geneem is op aanklagte van openbare geweld, brandstigting en kwaadwillige saakbeskadiging. Die oproermakers sal na verwagting Maandag in die landdroshof op die dorp verskyn. Van die gemeenskapslede het Donderdag twee sjebeens geplunder voordat hulle die kuierplekke aan die brand gesteek het. Hulle beskuldig die eienaar van

Lees verder: Oproer na moetiemoord by Burgersfort

Polisielid beseer na geweld in Kakemas

‘n Polisieman van Upington is in ‘n ernstige toestand in die hospitaal nadat hy beseer is toe geweld uitgebreek het tydens ‘n protesoptog in Kakamas. ‘n Lid van die Openbare Orde Polisie-eenheid in Upington moes per helikopter na Bloemfontein afgevoer word. Polisiewoordvoerder Donald Mdhluli sê ongeveer 500 inwoners het Vrydag na hulle plaaslike munisipale kantore

Lees verder: Polisielid beseer na geweld in Kakemas

Boere trek vermeende plaasaanvaller by Vrede vas

Die inhegtenisneming van ‘n 38-jarige swart verdagte in verband met die aanval op ‘n bejaarde egpaar op hul plaas by Vrede, kom na flinke optrede van die gemeenskap. Die polisie het hulp van boere ontvang wat gelei het tot die inhegtenisneming Sondagaand op Vrede etlike ure nadat Johannes Kritzinger en sy vrou Rita vroeër die

Lees verder: Boere trek vermeende plaasaanvaller by Vrede vas

Merkel oorweeg stabiliseringsmeganisme vir Grieke

Die Duitse kanselier, Angela Merkel, het vroeër gesê ‘n Europese Stabiliseringsmeganisme is nie uitgesluit tov Griekeland nie. Merkel sê die EU sal die kwessie ondersoek voordat onderhandelinge oor ‘n ESM-program vir Griekeland oorweeg sal word. Daar is nog geen ooreenkoms oor hoe die noodfondse oorgedra kan word nie. Internasionale leners binne die Euro-gebied raam dat

Lees verder: Merkel oorweeg stabiliseringsmeganisme vir Grieke

Dan Roodt: Al vergaan ons, sal Pierneef bly staan

Redelik onlangs het ‘n versamelaar byna R12m vir ‘n Pierneef-skildery betaal. In die kunswêreld is dit nie so merkwaardig nie, maar wat dit buitengewoon maak, is dat Pierneef al jare lank deur Engelse en Joodse kunstenaars en akademici verguis en bespot word. Hoewel ek gewoonlik ‘n kritiese afstand teenoor die heersende ideologie handhaaf, was selfs

Lees verder: Dan Roodt: Al vergaan ons, sal Pierneef bly staan

Karel Combrinck: Heel gek

In die politieke gesprek van die dag, as ‘n mens dit ‘n gesprek kan noem, word beweer dat dit gaan om ‘n tweestryd tussen links en regs. Die linkses, wat die botoon voer in die media, eien hulle die alleenreg toe om die waarheid te spreek en matig hulle aan om voor te skryf wat

Lees verder: Karel Combrinck: Heel gek

Leon Lemmer: Stellenbosch as ‘n bron van sin en onsin

Op 25 Mei is Taalrealis van Stellenbosch se brief op Praag hergepubliseer. Dit is as “oplaas ‘n werklik sinvolle brief” aangebied. Dit lyk asof die besef groei dat alles nie wel aan die Universiteit Stellenbosch (US) is nie. Nog ‘n brief, André Coetzee van Stellenbosch s’n, wat in Die Burger (23 Junie, p 12) verskyn

Lees verder: Leon Lemmer: Stellenbosch as ‘n bron van sin en onsin