praag.co.za

Zuma het meer lyfwagte as grenspospersoneel

Written by

in

,

Die DA-leier Mmusi Maimane sê die aantal lyfwagte wat aangestel is om lede van president Jacob Zuma se kabinet te beskerm, oorskry die getal personeel wat aangestel is om Suid-Afrika se grensposte te beveilig.

Maimane het sowat 200 ondersteuners in Pietermaritzburg toegespreek.

Hy sê die land het ‘n noemenswaardige afname beleef sedert Zuma ses jaar gelede president geword het. Hy het onder meer oor werkloosheid gepraat en gesê die ANC het die jongmense van Suid-Afrika versaak.

Sy besoek aan Kwazulu-Natal vorm deel van die DA se Vision 2029-toer.

Comments

6 responses to “Zuma het meer lyfwagte as grenspospersoneel”

  1. Rooikop Avatar
    Rooikop

    Lyk my die spul is of dood bang of wil belangrik lyk.

    1. Andy van Vuuren Avatar

      Rooikop,
      dit is nie een van die twee nie.
      Dit is baantjies vir boeties. Dingaan het n hele impi gehad. Hy sou n hele garnisoen aanstel as hy kon.

  2. Witbeer Avatar
    Witbeer

    Wydkyk, weet wat kom, maar die bunker en vuurblus, dam gaan nie werk vir hom nie.

    1. Andy van Vuuren Avatar

      Witbeer,
      man dit is darem nou n raaknaam daardie. Genugtig.

    2. Statetheobvious Avatar
      Statetheobvious

      Jip Witbeer, omsingel die bunker soos ons in die Boere oorlog die blokhuise omsingel het. Een of ander tyd sal een van daai enies wil spaza shop toe

  3. Andries van der Merwe Avatar
    Andries van der Merwe

    jaja rondkyk pappie, die wawiel draai

Leave a Reply