Dan Roodt: Ja, Koos, die (konformistiese) Afrikaner se denke is bankrot

Onlangs het Koos Kombuis ‘n rubriek gepubliseer met die titel Is ons denke werklik so bankrot? Ek wil graag daarop antwoord, nie net omdat hy verkeerdelik na my en Steve Hofmeyr as “wit nasionaliste” verwys nie, maar ook omdat ek sy aanvoeling dat “ons denke” bankrot is, wil beaam. Hoeveel onse in jou pond Koos?

Lees verder: Dan Roodt: Ja, Koos, die (konformistiese) Afrikaner se denke is bankrot

Leon Lemmer: Neville Alexander: Groot in ‘n era oorheers deur klein mensies

In ‘n normale, ontwikkelde, beskaafde samelewing is daar die vermoë om tussen goed en kwaad te onderskei. Misdaad is sekerlik een van die dinge wat met afkeer bejeën behoort te word; des te meer as ‘n land in sy geheel wêreldwyd as ‘n misdaadnes bekend staan. In die geval van Suid-Afrika word die misdadigheid van

Lees verder: Leon Lemmer: Neville Alexander: Groot in ‘n era oorheers deur klein mensies

Wêreldbank weier om Hitachi-tender te ondersoek

Die Wêreldbank het Dinsdag verklaar dat daar geen verdere ondersoek sal wees na die omstrede­ Hitachi-tender nie. Die Japannese maatskappy Hitachi Power Europe het glo geld aan Chancellor House betaal in ruil vir politieke invloed in die toekenning van staatskontrakte. Chancellor House is ‘n frontmaatskappy van die ANC. Die DA het die klag ingedien omdat

Lees verder: Wêreldbank weier om Hitachi-tender te ondersoek

Ebola terug in Nigerië, Londen

Die departement van gemeenskapmedisyne van die Universiteit van Calabar in die Cross River-staat van Nigerië ondersoek die jongste geval van Ebola in die land. Tien mense word in kwarantyn gehou nadat hulle in die suidelike Nigeriese stad Calabar in kontak was met ’n pasiënt wat simptome soortgelyk aan dié van Ebola getoon het. Die land

Lees verder: Ebola terug in Nigerië, Londen

Katolieke kla oor Valke-korrupsie

Die hoof van die Valke, Mthandazo Ntlemeza, het Donderdag onderneem om eers in sy eie organisasie korrupsie uit te roei voor die publiek aan die beurt kom. Hy het nogtans gewaarsku dat die Valke misdadigers dophou. Ntlemeza het verwys na twee lede van die Valke in Welkom wat onlangs in hegtenis geneem is nadat gesteelde

Lees verder: Katolieke kla oor Valke-korrupsie

MH17-verslag vrygestel

Die verslag oor Vlug MH17 van die Maleisiese lugdiens, wat verlede jaar neergestort en die dood van 298 mense veroorsaak het nadat dit neergeskiet is deur ‘n Buk-missiel, is dié week vrygestel maar dit is nie bekend wie die missiel afgevuur het nie. Só het Tjibbe Joustra, ‘n Nederlandse militêre inligtingsoffisier, by die bekendmaking van

Lees verder: MH17-verslag vrygestel

PUK se vise-kanselier moedig belhamels aan om te veg teen Afrikaans

‘n Klag van aanhitsing tot geweld is by die polisie ingedien teen die swart vise-kanselier van die Noordwes Universiteit Dan Kgwadi het glo aan studente tydens ‘n openbare vergadering gesê om te veg. Die universiteit sê sy woorde “Ek moedig julle aan om te veg” [I’m encouraging you to fight] is verkeerd geïnterpreteer. Kgwadi het

Lees verder: PUK se vise-kanselier moedig belhamels aan om te veg teen Afrikaans

Merkel se steun neem af

Kanselier Angela Merkel se gewildheid is besig om te taan weens haar tegemoetkomende houding teenoor die instroming van Moslemimmigrante. Horst Seehofer, die leier van die Beierse sustersparty van die CDU, stamp reeds ’n geruime tyd koppe met Merkel oor hoe Duitsland die invloei van hoofsaaklik jong mans moet behartig. Terwyl Merkel ’n oopdeurbeleid voorstaan en

Lees verder: Merkel se steun neem af

PRAAG-onderhoud met Kylie Thomas van Open Stellenbosch: ‘Ons daag blanke Afrikaneroorheersing uit’

Dr. Thomas, dit lyk asof u die ideologiese leidster van die “Open Stellenbosch”-beweging is wat, as ons dit reg verstaan, die universiteit heeltemal wil verengels? Kylie Thomas: Ek moet ten eerste sê dat ek nie die ideologiese leidster van Open Stellenbosch is nie, maar saamwerk met vele merkwaardige studente wat wel ter tale is. Meeste

Lees verder: PRAAG-onderhoud met Kylie Thomas van Open Stellenbosch: ‘Ons daag blanke Afrikaneroorheersing uit’

Twee mortiere land op Russiese ambassade in Damaskus

Twee mortiere het Dinsdag die Russiese ambassade in Da­maskus getref en paniek gesaai onder honderde mense wat daar byeengekom het om hul steun vir Moskou se lugaanvalle in Sirië te betuig. Volgens ooggetuies het ongeveer 300 mense buite die Russiese ambassade vergader om Rusland te bedank vir die onlangse ingryping in die oorlog in Sirië,

Lees verder: Twee mortiere land op Russiese ambassade in Damaskus