Potgooi: Dan Roodt en Gustav Venter oor Enoch Powell en Cyril Ramaphosa

Dan Roodt en Gustav Venter lewer kommentaar op die week se nuusgebeure, en veral die vyftigjarige herdenking van Enoch Powell se beroemde “Rivers of Blood”-toespraak op 20 April 1968 wat vandeesweek weer deur die BBC uitgesaai is. Daar word ook gewonder oor Cyril Ramaphosa en hoe hy beleggings in die buiteland gaan werf op die

Lees verder: Potgooi: Dan Roodt en Gustav Venter oor Enoch Powell en Cyril Ramaphosa

Leon Lemmer: Guadeloupe as parasiterende kolonie

Guadeloupe is ‘n Leeward-eiland, met die buitelyne van ‘n skoenlapper, in die Kleiner Antille in die Karibiese See. Die eilandjie La Désirade is oos daarvan, ‘n groter eiland, Marie-Galante, is suid van Guadeloupe, met nege eilandjies, Les Saintes, waarvan twee bewoon word, wes van Marie-Galante. Die westelike helfte van Guadeloupe word Basse-Terre en die oostelike

Lees verder: Leon Lemmer: Guadeloupe as parasiterende kolonie

Dan Roodt: Kan die jeug ons volk red?

Ek het so pas Lauren Southern se boek, Barbarians: How Baby Boomers, Immigrants, and Islam Screwed My Generation (Rebel Media, 2016, Kindle.) gelees. Daarin vertel sy van haar ontnugtering met die Kanadese universiteit waar sy aanvanklik ingeskryf het, net om agter te kom dat al haar dosente lede van die babagolfgeslag (Eng. baby boomer) was

Lees verder: Dan Roodt: Kan die jeug ons volk red?

Karel Combrinck: Moord en maskerades

Daar kry die dol hond in die Withuis toe sy dag van glorie om drie vermeende installasies vir “chemiese oorlogvoering” in Sirië aan te val, met Frankryk en Engeland njaf-njaf agterna. ‘n Mens sou kon vra wat is nou eintlik bereik en wat was die doel met die drieledige aanval (VSA 90% , Eng 5%, FR

Lees verder: Karel Combrinck: Moord en maskerades

Leon Lemmer: Harald Pakendorf stroomop gevind

In die jare vyftig het ek my daaglikse politieke skoling nie net uit Die Burger gekry nie, maar ook by die Afrikaanse radiodiens van die SAUK. Dit was die tyd van ‘n weeklikse Koffiehuiskonsert, die Mielieblaarklub en Wêreldgebeure. AM van Schoor was van 1962 af die redakteur van die middagkoerant, Die Vaderland. Afrikaners het toe

Lees verder: Leon Lemmer: Harald Pakendorf stroomop gevind

Manfred Delport: Mandela, Marais en die media

Oor die afgelope paar dae is al wat ‘n hoofstoompublikasie onleesbaar en die meeste radiostasies totaal onluisterbaar agv die lagwekkende huldeblyke aan ‘n afgestorwe misdadiger. ‘n Konstante tema van al die hagiografieë wat aan die sogenaamde moeder van die sogenaamde nasie gewy word, is dat sy kwansuis ‘n “komplekse” persoon was. Ek sukkel weliswaar so

Lees verder: Manfred Delport: Mandela, Marais en die media

Engelsman van Kaapstad wil Steve Hofmeyr stilmaak

‘n Engelsman wat soos Steve Hofmeyr op Greykollege in Bloemfontein was, Des Bailes, wil hê dat die sanger geheel en al verbied moet word. Hy het vir die Wes-Kaapse Onderwysdepartement geskryf en gevra dat Steve se konsert by Laerskool Overberg in Caledon op 20 April verbied word. Bailes beweer dat Steve Hofmeyr ‘n “rassis” is

Lees verder: Engelsman van Kaapstad wil Steve Hofmeyr stilmaak

Swart rowers skiet PUK-studente

‘n Afrikaanse studente van die Noordwes-universiteit se Potch-kampus, Magda Geldenhuys, 21, is Sondag deur ‘n swart rower geskiet. Die voorval het in die vroeë oggendure plaasgevind toe sy en haar huismaat tuiskom. “Ek het by die huis gekom ná ‘n aand uit, en toe is daar ‘n skelm by die huis,” het sy vertel. “En

Lees verder: Swart rowers skiet PUK-studente

Karel Combrinck: Maddie lui die klokkie

Êrens op Youtube is daar ‘n toneeltjie van ‘n man wat aan sy worshondjie Maddie, opdrag gee om ‘n klokkie te lui vir ‘n lekkertjie of ‘n koekie: Maddie the 10 Week old Dachshund learning to ring a service bell! Hierdie toneeltjie is ‘n volmaakte simboliese uitbeelding van die verhouding tussen Amerika en Europa vandag.

Lees verder: Karel Combrinck: Maddie lui die klokkie

Massiewe opkoms by anti-volksmoordbetoging in Perth, Australië

Meer as 3000 Australiërs en oud-Suid-Afrikaners het volgens ooggetuies opgedaag by die betoging in Perth teen plaasmoorde en blanke volksmoord in Suid-Afrika. Die Australiese videowoernaler Avi Yemini, wat een van die sprekers by die betoging was, het groot applous ontvang toe hy sê: “Ons is hier om aan die Suid-Afrikaanse regering te sê: Hou op

Lees verder: Massiewe opkoms by anti-volksmoordbetoging in Perth, Australië