Wilhelm Jordaan projekteer witskuldsindroom op jong Afrikaners

‘n Rubriekskrywer van Beeld, Wilhelm Jordaan, projekteer die witskuldsindroom van sy eie geslag op jong Afrikaners wat heeltemal in ‘n ander wêreld grootword as dié waaraan ons op hul ouderdom gewoond was. Wat hy “negativisme” noem, verteenwoordig bloot hul empiriese waarneming van die huidige maatskappy met sy ongekende geweld, misdaad, korrupsie, verkwisting en intellektuele vervlakking.

Lees verder: Wilhelm Jordaan projekteer witskuldsindroom op jong Afrikaners

Waterkrisis tref Kaapse boere na kanaal meegee

‘n Kanaal wat verskeie klein dorpe en honderde plase noord van Kaapstad van water voorsien het meegegee vir die tweede keer in drie jaar. Die Wes-Kaapse Ministerie van Ekonomiese Geleenthede onder DA-bestuur, het bevestig dat die kanaal meegegee het buite Clanwilliam. Dit het ‘n impak op die dorpe van Klawer, Vredendal, Lutzville, Strandfontein en Ebenhaezer, en sowat 300

Lees verder: Waterkrisis tref Kaapse boere na kanaal meegee

Verhoogde verkeersvolumes verwag

Verhoogde verkeersvolumes word verwag op Suid-Afrika se paaie van vandag af soos motoriste terugkeer huis toe ná die feestyd. Die finale vakansieverkeerstormloop sal na verwagting Vrydagmiddag begin. Verkeersowerhede het ‘n beroep op reisigers gedoen om nie hul vertrek uit te stel tot op die laaste minuut nie. Owerhede sê tans is die paaie nog redelik stil, maar verkeersvolumes sal na

Lees verder: Verhoogde verkeersvolumes verwag

SA Joernaliste veroordeel Charlie Hebdo-aanval

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Redakteursforum het die aanval op die Franse weekblad waarin twaalf mense dood is, ten sterkte veroordeel. SANEF het in ‘n verklaring gesê dat die aanval spanning plaas op godsdiensvryheid asook vryheid van spraak. SANEF het ‘n beroep op alle godsdiensleiers gedoen om hulself van die lafhartige aanval te distansieer, en veral Moslems gesuggereer. Die Media-instituut

Lees verder: SA Joernaliste veroordeel Charlie Hebdo-aanval

Aanval op Charlie Hebdo verdiep kloof tussen links en regs

Die skok in Frankryk na Woensdag se dodelike aanval is enorm. Dit is, na alles, die mees moorddadige aanval op Franse bodem sedert die tyd van die koloniale oorlog in Algerië meer as 50 jaar gelede. Twee van die slagoffers – Georges Wolinski en Cabu – is reeds jare bekend vir hul spotprente. Hul werk is

Lees verder: Aanval op Charlie Hebdo verdiep kloof tussen links en regs

Koop ‘Negrologie’ nou terwyl voorraad hou

‘Negrologie’ is verreweg een van die beste onlangse boeke oor Afrika wat daar ooit geskryf is. Elke aspek van die vasteland se probleme (bevolkingsontploffing, geweld, korrupsie) word ondersoek, tesame met ‘n hoofstuk oor Suid-Afrika. Die boek is slegs in die oorspronklike Frans en in PRAAG se Afrikaanse vertaling beskikbaar. Daar is egter min van die

Lees verder: Koop ‘Negrologie’ nou terwyl voorraad hou

Perdediefstal steek kop uit in Oos-Vrystaat

Die polisie in die Oos-Vrystaat sê boere en perde-eienaars by Phuthaditjhaba moet waaksaam wees teen diewe wat reeds vyf perde en vier saals gesteel het. Die polisie se Mmako Mophiring sê drie perde is op die plaas Mount Paul gesteel en nog twee op die plaas Platkop. Al die perde is gesteel terwyl hulle in

Lees verder: Perdediefstal steek kop uit in Oos-Vrystaat

Twee SAID-amptenare weer geskors

Peter Richer, groephoof van risikobeplanning, is weer deur die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) geskors, het Sapa berig. Richer is Dinsdag amptelik geskors, het die SAID in ʼn verklaring gesê. Die SAID het vroeër, voor die saak in die arbeidshof aangehoor is, Richer se skorsing teruggetrek om hom tyd te gee om redes aan te voer oor hoekom

Lees verder: Twee SAID-amptenare weer geskors

Boervrou dood met bloudraad verwurg

‘n Oud-polisievrou, Susan Kotze, is Maandag in haar plaashuis in Ellisras (Lephalale) vermoor. Kotze se liggaam is Dinsdag in haar plaashuis, waar sy alleen gewoon het, aangetref met ‘n stuk bloudraad om haar nek. Sy is waarskynlik verwurg. Twee selfone en Kotze se bakkie word vermis. Kotzé, ‘n boorling van die dorp, het met beeste geboer. Daar is geen selfoonopvangs

Lees verder: Boervrou dood met bloudraad verwurg

NASA ontdek 8 planete soos aarde

Sterrekundiges in Amerika sê hulle het agt planete ontdek wat soortgelyke eienskappe as die aarde het, het RSG berig. Die planete is met NASA se Kepler-ruimteteleskoop waargeneem. Die planete het eienskappe soos rotsagtige grondgebied en oseane met water. Een van die planete is soortgelyk aan die aarde, maar is effens warmer. Die planeet, Kepler 438b,

Lees verder: NASA ontdek 8 planete soos aarde