Turok hou vol dat doodsdreigemente ernstig is

Professor Ben Turok, voorsitter van die parlementêre etiekkomitee, het volgehou dat doodsdreigemente teenoor hom ernstig opgeneem moet word. Die komitee het bevind dat Dina Pule, minister van kommunikasie, haar skuldig aan opsetlike leuens aan die parlement gemaak het het tov haar finansiële belang mbt die 2012 ICT Indaba. Die polisie hou vol dat die oudminister

Lees verder: Turok hou vol dat doodsdreigemente ernstig is

ANC-raadslid doodgeskiet na oorlopery

Die ANC in KwaZulu-Natal het bevestig dat een van sy raadslede op Ulundi doodgeskiet is. Die skietvoorval het gebeur ure nadat die ANC drie raadslede en 700 nuwe lede in sy midde verwelkom het wat van die IVP en NFP in die Nongoma-gebied na die party oorgeloop het. ‘n ANC-woordvoerder, Senzo Mkhize sê die raadslid

Lees verder: ANC-raadslid doodgeskiet na oorlopery

Regering sal Marikana-slagting gedenk

Verskeie geleenthede om die Marikana-slagting te gedenk word beplan deur die regering, geaffekteerde gemeenskappe, mynmaatskappye en vakbonde, het die nasionale kommissaris van polisie Riah Phiyega gesê. “Ek vra dat ons ernstig bid vir die familie, vriende en kollegas van die sekuriteitswagte, polisiebeamptes, werkers en vakbondamptenare wat hul lewens verloor het. “Baie van diegene wat geraak

Lees verder: Regering sal Marikana-slagting gedenk

Opstande eis lewe van een in Fochville

Sowat 26 oproeriges van Kokosi by Fochville aan die verre Wes-Rand verskyn vandag in die landdroshof op die dorp op aanklagte wat verband hou met openbare geweld. Een persoon is dood tydens die opstande. Drie huise wat aan ANC-raadslede behoort én winkels wat deur buitelanders bedryf word, is geplunder en aangeval. Die sekretaris-generaal van die

Lees verder: Opstande eis lewe van een in Fochville

Twee verdrinkings tydens langnaweek

‘n Man is dood nadat sy voertuig van die oostelike landingshoof by die V & A Waterfront in Tafelbaaihawe in Kaapstad afgeloop het. ‘n Woordvoerder van die Nasionale Seereddingsinstituut, Craig Lambinon, sê die passasier kon dit regkry om uit die voertuig te ontsnap en self aan wal te gaan. ‘n Werker in die gebied het

Lees verder: Twee verdrinkings tydens langnaweek

Boendoegeregtigheid: beweerde inbreker in KZN gedood

Vier mense is in hegtenis geneem vir die beweerde moord vanoggend op ‘n vermoedelike inbreker in Panorama-tuine, Pietermaritzburg, sê die polisie van Kwazulu-Natal. ‘n 27-jarige man is met veelvuldige beserings is in ‘n afloop gevind waar hy blykbaar gepoog het om by ‘n huis in die buurt in te breek, sê kolonel Jay Naicker. “Ons

Lees verder: Boendoegeregtigheid: beweerde inbreker in KZN gedood

Koos Bekker, die Kaapse ‘Keiser Nero’

Die hoof van Naspers, Koos Bekker, besit volgens dié onderneming se jaarverslag 16,4 miljoen aandele in die maatskappy, wat ongeveer R17 miljard werd is. Dit maak van hom die derde rykste Afrikaner ná Johann Rupert (R50 miljard) en Christo Wiese (R37 miljard). Bekker is ook die agste rykste mens in Suid-Afrika, ryker as mev. Wendy

Lees verder: Koos Bekker, die Kaapse ‘Keiser Nero’

Hospitaal moet opdok ná ‘rassisme’-klag

‘n Federale jurie het die Ogden Regional Medical Center daaraan skuldig bevind dat hy wederregtelik opgetree het teen ‘n werknemer wat ‘n rassisme-klag aanhangig gemaak het. Hofrekords toon dat die Amerikaanse distrikshofjurie in Salt Lake City, Utah, op 2 Augustus 2013 bevind het dat Raymond Zisumbo op $7 500 (ongeveer R75 000) aan vergoeding geregtig

Lees verder: Hospitaal moet opdok ná ‘rassisme’-klag

Tim du Plessis en Anton van Niekerk se foutlose politieke argitektuur

deur Leon Lemmer JH du Toit haal Tim du Plessis soos volg aan: “Anders as onder apartheid is die argitektuur van die huidige politieke bedeling nie defektief nie” (Praag 4 deser). Wat Du Plessis blykbaar hiermee sê, is dat hy tevrede met FW de Klerk se politieke skikking en met die grondwet is; dus dat

Lees verder: Tim du Plessis en Anton van Niekerk se foutlose politieke argitektuur

Curriebeker skop af met Griekwa-oorwinning

In die eerste Curriebekerwedstryd van die seisoen het die Griekwas gisteraand in Durban met die Haaie afgereken. Die Haaie het die laaste tien minute van die wedstryd nog met 30-25 voorgeloop, maar ‘n verdoelde drie nadat die eindfluitjie geblaas het, het die Haaie se doppie geklink. Die telling was 32-30 met die Haaie wat met

Lees verder: Curriebeker skop af met Griekwa-oorwinning