
Sowat 26 oproeriges van Kokosi by Fochville aan die verre Wes-Rand verskyn vandag in die landdroshof op die dorp op aanklagte wat verband hou met openbare geweld.
Een persoon is dood tydens die opstande. Drie huise wat aan ANC-raadslede behoort én winkels wat deur buitelanders bedryf word, is geplunder en aangeval.
Die sekretaris-generaal van die ANC in Gauteng, David Makhura, het by ‘n verkiesingsveldtog vir jeugvrywilligers gesê die inwoners van Fochville word mislei en vir gewelddadige protesaksies gewerf.
Tientalle inwoners van die Kokosi township is reeds vroeër op ‘n waarskuwing vrygelaat nadat hulle in hegtenis geneem is op aanklagte van openbare geweld. Die geweld teen buitelanders, asook ANC-raadslede duur reeds ‘n week.
Die persoon wat doodgeskiet is, was op die dak van ‘n spazawinkel toe hy getref is. Die inwoners is glo ontevrede oor die gebrek aan behuising.
Twee en twintig inwoners van Protea-suid in Soweto verskyn ook vandag in die Protea-landdroshof op aanklagte van openbare geweld.
Geweld het die naweek weer opgevlam en skermutselings het voorgekom tussen inwoners en lede van die polisie.
Paaie is met klippe en brandende buitebande versper en verkeersligte is beskadig. Inwoners is ontevrede oor gebrekkige dienslewering in die gebied. Die betogings het Donderdag begin.
Lede van Julius Malema se EFF-party is deur Protea-suid se inwoners verjaag toe hulle in Soweto opgedaag het. Malema het vroeër aan betogers op Fochville aan die verre Wes-Rand gesê om te veg vir grond.
EWN berig egter dat sekere inwoners wel Malema se teenwoordigheid daar ondersteun het.
Die polisie het begin om strate in Protea-suid skoon te maak waarop klippe ná die oproer gegooi is. Motoriste is aangeraai om die gebied te vermy.
Intussen, het ‘n ANC-raadslid in Johannesburg verantwoordelik vir Behuising, Dan Bovu, gesê hy sal eersdaags ‘n vergadering met die inwoners belê te midde van gewelddadige betogings oor dienslewering.
Die vergadering sal die inwoners se vraag na elektrisiteit te bespreek, onder andere. Bovu sê daar is ook planne om die inwoners te hervestig.
“Protea-Suid kan nie ontwikkel word nie. Jy sal daarvan bewus wees dat Gauteng probeer het om die plek te ontwikkel, maar Geowetenskap sê dat jy nie daardie plek kan ontwikkel nie. Ja, daar is planne om mense van die Protea-Suid te hervestig.“
Chris Hani-rylaan en talle ander strate het deurgeloop onder die verwoesting. – RSG/EWN

Vorige berig het ek geseg Malema se mense en dat sulke asook mynstaking, geweldadig, en plaas moorde gaan toeneem. Malema het nie ‘n politieke party nie, maar ‘n militante beweging. Hierdie gemors moet gestuit word. Wonder of hy nie ‘n houvas op van die hoë ANC lede het nie?
Hoekom wil jy hulle stuit Seg Net????
Arnieann, nee hulle kan maar mekaar vrek maak, hoe meer hoe beter. Die probleem is dit gaan nie daar en by myne bly nie, maar na die Blanke gebiede uitbrei en boere gaan meer aangeval word. Hierdie Malema het sy mes in vir die Witmense en alles wat aan hulle verbind word. Hy moet gestuit word voor dit daardie punt bereik.
Jy haal die woorde so uit my mond.
Ek stem saam met jou sienswyse Seg Net. Die groot probleem is dat Zuma hulle aangesê het om die Witmense te vermoor met sy singery.
Nou wonder ek net wie die “Stuitwerk” gaan of moet doen.
Goeie vraag. Seker daardie wit liberale drek van Stellenbosch? Ek sal graag sien dat hulle hul lewens gee daarvoor.
Arniann is dit nie al ‘n vraag wat ons vanaf 1994 vra nie en wat nie beantwoord word nie? Is dit nie nou moontlik die tyd om as eenheid iets te probeer doen nie? Wat weet ek nie. Ek en die meeste van ons is verseker nie in die posisie om bevele te gee om wat ook al gedoen moet word te gee nie of om besluite te neem nie.
Iemand moet vorentoe kom en die leiding neem.
“Iemand moet vorentoe kom en die leiding neem.” Seg jy !!!
Daardie manne is opgesluit my Vriend.
En ons verroer nie ‘n enkele vinger om so min as net ‘n betoging te reël om hulle te bevry nie. Ons bied GEEN weerstand nie.
Die boodskap is mos dan dat ons dink dat hulle “Skuldig” is.
En wat moet die wêreld van ons dink???
En wat moet daardie stomme opgesluite manne van ons dink???
En wie gaan onder sulke omstandigdhede daardie “Leiding” onderneem om “vorentoe” te kom???
Jy praat waar Arnieann. Ons is so verlam dit is om van naar te word. Ek praat met myself ook, en glo my, ek wil nie so wees nie. Wat is die rede vir hierdie lamheid? Is ons nog steeds broos dat ons verloor het, is ons bang, is ons so rasioneel dat ons nie die nut kan sien van betogings nie. Is ons te besig om die pot aan die kook te hou? Ek weet nie waar hierdie “lam siekte” vandaan kom nie. Ek persoonlik glo om vir God te wag, maar dit is ‘n moeilike onderwerp want tog moet mens self die stap nie, daarna is dit God wat lei en beskerm of hoe? Dit hang maar af hoe mens kyk daarna. Die vraag is seker, as ons nie so lam was nie, wat is daar om te doen? Wat kan ons vermag met die middele tot ons beskikking, ons het tog nie ‘n leier nodig om dit te bepaal nie of hoe? Geweld is een van die dinge wat ons nie kan bekostig nie, dit is verseker.
Net gister lees ek van die 1991 slag van Ventersdorp waar 2000 Boere ‘n vergadering van de Klerk wou stuit. Toe bars die hel los tussen hulle en die polisie, 3 Boere is dood geskiet. Dit is daai einste slag wat glo aanleiding gegee het tot die 1992 referendum. Waar is daai manne, wat het geword van die veg wat in ons moet wees? Ek dink ons is te rasioneel, te logies – niks fout daarmee nie, kort ons dalk so bietjie meer emosie wat ons by die deur uit stoot? Ek praat nie van geweld pleeg nie natuurlik, maar ten minste wys ons is nie tevrede nie. Net weerstand op enige vlak. Ek is dankbaar vir Praag want darem word hier weerstand gebied teen leuens en propaganda!
http://faithandheritage.com/2013/08/commemorating-the-battle-of-ventersdorp/
Arnieann so wat jy nou hier seg is dat daar geen Afrikaner meer oor is wat leiding kan neem en ons saak vorentoe kan vat nie. Waarom kla ons dan nog indien ons dit maar net aanvaar.
Ek dink jy kan moontlik reg wees my vriend, ons as Afrikaner nasie kan nie saamstaan nie, dit is waarom ons sit waar ons sit en ander in die tronke sit, wat hulle nie verdien nie. Ons het in 1994 klaar boedel oorgegee!!!!!!!!!!!!!!!!
Jy seg betoging ?????????????? Wie of wat gaan hulle aan ‘n paar Boer steur wat gaan betoog? Die regering? Die ANC? Die buiteland? Nee my vriend niemand soos in NIEMAND. Dit is in elke val nie in die Boer se geaardheid of bloed om in die strate met plakkate rond te loop en jouself belaglik maak nie. Dit sal net gebruik word as propaganda teen die boere.
Wat volgens jou is die oplossing, ek weet verseker nie.
As dit dan nie in ons aard is om op straat te betoog nie, dan kan ons nog steeds op ander maniere betoog.
Maar ja, jy kan moontlik reg wees. Ek dink dat daar eers ‘n moerse hel moet losbars voordat mense gaan begin wakker word. Heimlik glo hulle dat al hierdie gebeure maar van verbygaande aard is.
Dinge is wel aan die broei, en mense is besig om nader te staan. Nog huiwerig op hierdie stadium, maar die momentum is besig om op te bou.
As die Boere eers wegspring, gaan hulle nie gekeer word nie.
Dit geld eintlik vir enige soort mens, en is nie ‘n unieke eienskap wat net onder ons mense tevinde is nie.
Ons is dalk net te haastig, en moet net nog ‘n bietjie wag.
Ons sal wel weet as die tyd vir aksie reg is of nie.
Leier of te not.
Ek weet jy praat eintlik met Arnieann Seg Net, maar as ek kan byvoeg; Ek persoonlik raak baie ongeduldig as my mense gemoor word. Dit is die realiteit van hierdie oorlog, ‘n oorlog wat baie uniek is in dat ons, vir nou, nie fisies kan terug veg nie. Ons is altyd trots op ons vernuf en ons beplannings vermoë as blankes, nou is die tyd om dit ten volle te gebruik! Bewusmaking is die belangrikste doeleinde van hierdie fase. Ons moet die draad sitters oorgehaal kry tot deelname (die liberaliste is verlore).
Dan Roodt en sy mede skrywers het klaar die wiel aan die rol. Hulle inspireer ons denke. Die blote bestaan van hierdie webwerf is ‘n voorbeeld van leiding wat geneem word. Dit verg net ‘n besluit, ‘n plan en dan moet jy skouer aan die wiel sit; kyk net hoe baie van ons kom hier bymekaar en voel eenders, is dit nie die begin van eenheid nie?
Ek sien Praag werf vrywilligers uit ekonomiese, onderwys, en menseregte verwante beroepe. Nog ‘n voorbeeld van leiding wat geneem word. Dit verg slegs deelname; Hierdie oorlog gaan nie vinnig verby wees nie, ons moet deelneem en volhard. Ons weet daar gaan nog baie moedelose dae wees ongelukkig. Maar ek dink daar is klaar leiers al is hulle min. Hulle lyk net nie soos ons dink hulle moet lyk nie, maar hulle is daar. Weereens bewusmaking is baie belangrik; die Volksmoord, die NASPERS boikot, selfbeskikking, en voorbereiding vir ‘n moontlike rewolusie. Alles idees en realiteite wat ons kan help versprei.
Praag moet ons ook asseblief inlig oor hoeveel mense al aangesluit het by hierdie groep.
Ek het my naam reeds daar geplaas, en kan nie wag om meer te weet nie.
Martinus hierdie is nou n kommentaar wat ek tweekeer gelees het dat dit behoolik kan insink wat jy se – en inspirasie daaruit put.
Marthinus nee vriend dit is ‘n openbare forum en ek dink wat ons hier seg is dat almal dit moet hoor en hulle seg seg. Ek stem 110% saam met jou. Daar is ook instansies soos Mynwerkers Unie of dan liewer Solidariteit wat reuse werk doen. Mens moet ook Sunette Steve Hofmeyer se se petisie ondersteun.
“Solidariteit” ???
Is hulle nie ook pink frik kruipers nie???
Vraag Net!!!
Arnieann daardie organisasie doen baie vir die arm Blanke mense, asook vir Blankes wat verder wil studeer en nie geld het nie. Doen ook reuse werk vir skoolkinders wat behoeftes is. Hulle is verseker aan die Blanke Afrikaner se kant
Solidariteit is n werkers unie – helpende hand is die deel wat met arm blankes werk maar so ook met alle ander armes… Ek is ook seker dat hulle baie meer van hul geld wat van wittes af ingesamel word aan swartes spandeer.
Ek was deel van die unie en het n probleem gehad waarmee hulle geweer het om te help – omdat :
a) Die lands
wette is so ingerig dat jy as wit mens van die begin af aan die kortste
ent trek. Hulle kan dus niks meer vir jou doen as wat die wet bepaal
nie.
b) Hulle is onherroeplik verbind aan die links gesinde uitkyk wat in die media weerspieël word en daarom is die probleme wat wittes ervaar nie nuuswaardig nie en sodoende nie n goeie “advertensie” vir hulle nie.
c) Enige instansie wat op enige manier met flat wheel verbind is is skelm en net agter die geld en aansien aan en behoort glad nie geldelik ondersteun te word nie.
Keelvol dit is lou sienswyse en ek respekteer dit. Ek is al vir meer as dertig jaar lid van hulle. Die lede geld is belaglik laag vir dit wat jy daarvoor kry. Net die begrafnis voordele is 1100% meer werd as die maandelikse lede geld.
Om op jou stellings te reageer is baie maklik.
a) Geen landswet kan jou as organisasie verbied om geld aan ‘n sekere groep van die bevolking te spandeer nie. Kyk na hulle finansiële state wat op hulle web tuiste beskikbaar is en kyk waarheen gaan die geld. Jy sal daar ‘n baie duidelike prentjie kry van watter ras voordeel uit hulle kry.
b) Indien hulle die VF+ ondersteun noem jy dit Links gesind?
c) Na watse verbinding verwys jy tussen hulle en flat wheel?
Jy sal baie verbaas wees hoeveel Blankes kry hulle enigste bord kos vir die dag by hierdie organisasie. Doen gerus jou huiswerk behoorlik en kom praat weer met my. Ek seg dit nie uit sarkasme of iets nie, maar weet waarvan ek praat my vriend
Of die Malema situasie is geskep in die geheim om die dwaalstemme te te vang en te verenig deur n voorafbepaalde koalisie en n lekker pos in die Parlement.
Riempies dit is iets wat nie onmoontlik is nie. Hulle sal enige taktiek gebruik om aan bewind te bly.
Seg Net niks is vir altyd nie moet hierdie ANC
regering nog leer – en hulle kan nie leer nie en dit gaan hulle ondergang beteken want hulle kan niks aan onvermoee doen nie – As hulle van die begin af nie teen ons gediskrimineer het deur magsmisbruik nie kon dinge heel anders verloop het – as egter is verbrande hout.
Uiteindelik moet hulle ondergaan en vigs en tb hulle getalle laat taan. Die NWO se planne is self ook gefnuik deur
hulle onkunde van die swartes se vernielsugtie vermoee.
Persoonlik dink ek dat die Sjinese so stil-stil en ongemerk die regering gaan oorneem met beherende aandele op alle gebiede, min besef hoeveel die Sjinese al besit van ons land en sy infrastruktuur deur beherende aandele. Ons
Afrikanervolk glo ek is nie n bedreiging vir die Sjinese nie – ons moet net betyds begin met ons kantonne om ons eie gebied te kan kwalifiseer.
Malema en sy bende het ‘n “Sangoma” daar bo in Afrika gaan besoek.
Volgens hierdie “Siener” sangoma, voorspel hy ‘n oorlog wat gaan uitbreek hier in NSA wat skrikwekkend is.
En verder gaan die “Jeug” die klomp wees wat dit gaan begin.
Vir my lyk dit na die ou “triek” van ‘n “Selfvervullende Profesie”
Wat ookal die motiewe is, ons sal ons self moet bewapen.
Dit kan nog wettig gedoen word.
Ek beveel aan dat alle blankes hulle maar hiervoor met voorberei.
En dan moet hulle ook nie van “Suidlanders” vergeet nie.
“… die inwoners van Fochville word mislei en vir gewelddadige protesaksies gewerf.” Ja kort voor lank gaan dit net soos in die 80s wees toe die ANC besluit het hulle is die stem van alle swartes en die wat nie by die ANC wou aansluit nie was gebrand of wreed vermoor om die massas te intimideer. Malema sal seker tot daai punt kom wanneer die EFF so bietjie meer invloed geniet, ek wonder.
http://archive.org/details/ANCSupporterViolenceAndNecklacing2
“Destruct and destroy”, dis al wat hierdie mense ken. Waar is Zuma, hy belowe mos jaar vir jaar behuising aan hierdie agtergeblewenes. Waarom moes ek ten duurste betaal vir my eie huisvesting, betaal maand vir maand my kragrekening en hulle dring aan op dienslewering. Stem asseblief nog ‘n keer vir die ANC, julle verdien dit. Wie nie ore het nie moet maar voel, of wat sê ek.
Netso Trippie so al in die rondte op een patroon – kla vir vyfjaar en stem dan weer dieselfde so al op dieselfde patroon vir elke 5 jaar periodes – ek se ook as mens dom is moet jy “suffer”.
Hulle verdien dit inderdaad. Hier is goeie insig oor hoe hierdie nie-volk dalk redeneer uit iemand se persoonlike ondervinding http://whitelocust.wordpress.com/morality-and-abstract-thinking-how-africans-may-differ-from-westerners/
Die grootste fout wat die regering gedoen het en wat hulle nie kan terugtrek nie is om huise verniet vir mense te gee. Waar in die hele wêreld kry mense huise verniet? Werk mens nie vir dit wat jy wil hê nie?
Dan is dit nie die mense wat werk of vir dienste betaal wat staak nie, maar die werkloses en die wat nie vir dienste betaal nie en nie daarop geregtig is nie. Hierdie mense word ook aangery en van kos ens. voorsien om dit te doen. Malema taktiek.
Netso, al wat jy doen is, jy skep ‘n parasiet. Ons is ongelukkig die kos vir hierdie suiers. Die politieke leiers sou ‘n baie moeilike tyd gehad het as daar nie blanke-offers was om te belowe aan hulle aanhangers nie. Ons woon nie meer in SA nie … ons word aangehou.
Die materiaal om al daardie hiuse te bou word deur blanke kundigheid vervaardig en bemark.
Die hoeveelheid geld wat daarin gestort word is enorm. Boumateriaal voorsieners spring soos paddastoele op. Fabrieke werk oortyd om aan die aanvraag te voldoen. Geld wat gesteel word, word by die sake ondernemings gespandeer. En ons weet dat die oorgrote meerderheid van hierdie sake ondernemings en fabrieke in wit besit is. Terwyl hulle skep dat dit bars, sal daar nie veel regse ondersteuning van hulle kant kom nie.
Daardie geldkraan gaan opdroog, en dan gaan daar lang krokkodil trane gehuil word. Geen land of onderneming kan hierdie soort van wanadministrasie onbeperk volhou nie. Die borrel moet bars, want dit is ‘n natuurwet.
Arnie en die mense moet paraat wees en nooit sonder n gelaaide vuurwapen aan hulle lyf wees nie. Plaas verbot op toegang oral op jou hekke en grensdrade in Engels en die swart taal in jou omgewing en enigeen wat dan op jou plaas of werf kom skiet jy eers en dan vra jy. Mense kan gerus die goeie raad van Seg Net navolg – hou ganse op jou werf aan.
Die pot kook lekker oor, oor onbevoegde raadslede. Daar sal altyd geplunder en chaos gesaai word want dit is in hulle gene. En daar sal altyd onrealistiese beloftes gemaak word aan die gemeenskap om in daardie poste te bly. Solank dit net in hulle gebiede bly waar hulle mekaar kan uitsorteer. Na verkiesing herhaal dit net weer want dieselfde onbevoegdes word deur hulle ingestem. Ag dis seker maar moeilik met ‘n IK van 70.
Hierdie is ‘n magsvertoon. Dit is hoe swartes reageer, en dit is ook hoekom Mugaap aan bewind bly. Die sterkste en moordadigste is die wenners.
Ongelukkig is die Witmense met hulle beskaafde wette en ook hulle teenwoordigheid ‘n remskoen.
Dit is waar Malema en Zuma se probleem lê. Zuma sing moord liedjies, en Malema maak oorlogspraatjies.
Hoe duidelik moet hulle boodskap wees voordat die onbekwame en ongewapende Liberaliste begryp dat dit ‘n oorlogsverklaring is???
En dan mors hulle tyd hier op Praag om in ‘n woorde konflik met mense betrokke te raak wat alle blankes wil beskerm.
Of is dit juis hulle agenda???
Only one died,Shame….